Ja3
Oom Tiefie(Fox) darem gesien nou die dag in GReinet. Ek dink dit is een en dieselfde man. Mac kan help. Sal later by hom 'n draai maak. Het 'n afspraak gereel en sal maar sien na die visvangery.
As daar net drie plekke vir klanke op jou remote is, is jakbakl1, jakbkl4 en katjakkalsbakl daarop.
Mooiloop
Een lam per week.........
-
Ambessa
Re: Een lam per week.........
Hallo Ja3
Ambessa
...onthou die skaaltjie en die tapetjie as jy hom kry...Ja3 wrote:...nog een bre?rug meneer wat die rondtes doen. Skat hy draai hier by die 12kg.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Een lam per week.........
Hallo Ja3
Ambessa
So stilletjies n?... ... geluk aan Mammie en die kleinding...Ja3 wrote:...tweede enetjie is ook onlangs gebore...
Ambessa
Last edited by Ambessa on Tue Apr 13, 2010 10:42 pm, edited 1 time in total.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Een lam per week.........
TAFFIE
As hy reageer het jy mos katjakkkalsbaklei somewhere. As hy nie reageer nie, wag maar net vir hom. Gaan nie maklik wees nie, maar sy kop sal mooi lyk in die braaiarea.
[/quote]
Dankie vir die tip. Het al so n' geval gehad en lank gesukkel.
BIKER
... sy gat! As dit moontlik is gaan jy terug binne so 7dae en gooi hom met Vlekkie3a of Elsneus. Hy sal kom kyk. Ek neem aan hy is van dieselfde familie as die familiefoto so flussies.tafjak wrote: Ja3
As hy reageer het jy mos katjakkkalsbaklei somewhere. As hy nie reageer nie, wag maar net vir hom. Gaan nie maklik wees nie, maar sy kop sal mooi lyk in die braaiarea.
[/quote]
Dankie vir die tip. Het al so n' geval gehad en lank gesukkel.
BIKER
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Een lam per week.........
Naand Ambessa.
Net so 'n vinnige vraagie:
Ek en Hein van KSV skiet al jakkals van '99 se kant af - ek het op 'n stadium tyd gehad om die patroon op die jakkalse se rue te bestudeer en ek kon duidelik famielie groepe onderskei - het jy dit ook al ondervind of raas my koppie dalk?
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
Ambessa
Re: Een lam per week.........
Hallo 243Songdaug
Ambessa
Dit is moontlik maar sonder werklike info (fotos) sal ons bloot raai.243Songdaug wrote:...patroon op die jakkalse se rue te bestudeer en ek kon duidelik famielie groepe onderskei...
Ambessa
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Een lam per week.........
HALLO DAAR
Soos met beesteling word kleur en variasies geneties oorgedra en variasies wat nie funksioneel doeltreffend is nie ,sal lei tot minder doeltreffende diere.'' FORM FOLLOWS FUNCTION ''
Jou waarneming omtrent kleur in familie groepe is dus heeltemal korrek. Dit kom algemeen voor by baie dier groepe maar die natuur sal ook nie huiwer om te elimineer waar n variasie nie aanvaarbaar is nie.
Die dominante gene wat oor honderde duisende jare vasgele is sal oorheers en wel die basis vorm.