Nuut op forum
- Riaan van Amerom
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Oct 10, 2012 7:52 am
Nuut op forum
Ek is nuut op die forum en dis grate om so groot poel kenis by mekaar te kry, ten minste kan ek sien watter pleke is die moeite werd om te besoek. Ek is 'n relatief "jong" jagter en verkies die boog bo die geweer. Is juis besig om die eerste jag van die jaar te beplan (22 - 24 Maart) by Tamboti. Is daar enige een wat al daar gejag het?
Riaan
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Nuut op forum
Hi Riaan.
Welkom hier, jy is reg hier baie kennis. Lekker gesels.
Welkom hier, jy is reg hier baie kennis. Lekker gesels.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuut op forum
Welkom Riaan - sien uit na jou deelname hier om ons kampvuur 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Nuut op forum
Baie welkom Riaan jy gaan baie leer hier. Kyk ook na jaggeleenthede op jaracal of tik TAMBOTI in op die soek funksie regs bo. Groete
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuut op forum
Welkom Riaan. Jy gaan dit geniet.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Nuut op forum
Riaan,
Baie welkom en geniet dit.
Henk
Baie welkom en geniet dit.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Riaan van Amerom
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Oct 10, 2012 7:52 am
Re: Nuut op forum
Baie dankie vir die warm verwelkoming. As ons nie in die veld kan kom nie klim ons maar op die internet.
Riaan
Riaan
Riaan
-
Legionnaire723
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Sun Jan 20, 2013 5:42 pm
Re: Nuut op forum
Welkom! Mens kan baie leer deur te lees op forums en van die ouer manne se kennis en ervaring te deel, maar daar is geen beter leerskool as praktiese ondervinding nie!
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Nuut op forum
Riaan moenie so beskeie wees nie en post jou blou wildebees sodat die ouens kan sien