Bloemhof

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
mw
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm

Bloemhof

Post by mw »

Ek was al n hele paar keer by Bloemhof dam, maar sit elke keer aan die Vrystaat kant naby die brug, vang heelwat vis , maar nie die 10kg+ monsters nie,weet iemand dalk van n lekker plek om te hengel waar die visse se oupas bly?

Groete
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Bloemhof

Post by Lourens Potgieter »

mw, as jy van karps praat gaan jy gelukkig wees om so grote uit Bloemhof te haal.....ons hengel al jare kompeterend daar en ek het nog NOOIT so grote gesien nie....grootste net so onder die 6kg vir my...babers is daar oor 20kg ja.......
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
mw
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm

Re: Bloemhof

Post by mw »

Deeg,

Die grootste wat ek gevang het was 7.2kg karp, dit is hoekom ek gedink het daar moet 10kg+ karps wees.
Dankie vir jou reply!

Groete
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Bloemhof

Post by Lourens Potgieter »

Ek dink die hoeveelheid vis daar is so groot, die kompetisie vir kos is straf......dus groei hulle stadiger....en die nettery daar dun ook die groot visse uit.......
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bloemhof

Post by BLOK »

Was een keer daar terwyl daai omie wat die kontrak gehad het om te net vis uitgehaal het. Glo my daar is karp groter as 10kg, en ek het sel n baber van 21kg daar uitgetrek.

Vir alby is daar vir die oewerhengelaar aan die vrystaat kant net twee plekke waar jy moontlik kan regkom.

Eerste plek is as jy by die launch van die bote links gaan tot op die punt waar die dam draai. Is altyd so rietbos daar. Dit is die naaste plek aan die kant waar die ou rivierloop verbykom met n lekker baie diep drop so 200-300meter van die kant af.

Tweede plek is teen die brug, tussen tweede derde en vierde pilare van die brug, altyd baie vis daar en het al self  n paar groot karpe daar uitgehaal.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Bloemhof

Post by Lourens Potgieter »

Blok ek glo hulle sal daar wees, maar om tussen daai miljoene vis so een aan jou lyn te kry gaan nie maklik gebeur nie...........
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bloemhof

Post by BLOK »

Hier is so paar uit die dam

[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 7137-1.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 008373.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply