Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ek jag al vir die laaste 10 jaar bobbejane reg deur die jaar. gewoonlik het ek so 5-7 bobbejane n jaar geskiet- die rede hiervoor is dat hulle vrek wild is hier waar hulle so gereeld gejag word en dit vat goeie beplannig om naby aan hulle te kom. hierdie jaar het ek besluit om hulle by hulle huise te jag- die kraanse. ek kry hulle dus waar hulle nie gewoonlik gejag word nie- ek het tot dusver nou hierdie jaar al 8 bobbejane geskiet met net twee wat verder was as 100m- so dit lyk of die taktiek redelik goed werk!
hierdie is die laaste een waty ek geskiet het. hy was so 80 tree. dit het net 1 sst op die knoppe gevat om hom te laat sit!
groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Mooi so nico gee hulle gas !
Hier by my in die NW is daar 2 troppe van +- 150 maar die mederheid troppe is omtrent 60 sterk, het die naweek 2 nuwe troppe van so +- 20 gesien.
Sal hulle beslis minder moet maak.