Manne,
Wat sal julle voorstel wees in terme van 308 rak ammo vir 'n eland.
Dit is my eerste eland en wil seker maak alles is 100%
308 rak ammo
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
308 rak ammo
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: 308 rak ammo
Hi BenG
Ek weet regtig nie watter tipes rak ammo beskikbaar is nie, maar soek iets waar hulle spesifiseer watter koeel gelaai is en dat die betrokke koeels ten minste premium bonded koeels is of moo koeels soos Barnes.
Ek dink Barnes maak Vortex ammo wat met hulle Tsx koeels gelaai is.
Kom ons hoor wat se die ander manne ook.

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 308 rak ammo
Ek stem ook vir Vortex met TSX of GMX gelaai in Hornady se ammunisie
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: 308 rak ammo
Keuse 1 - Monometaal koeel, met 100% skootplasing!
Keuse 2 - ander premiun bonded koeel, met 100% skootplasing!
Keuse 2 - ander premiun bonded koeel, met 100% skootplasing!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: 308 rak ammo
Naand se
Jy moet maar winkel toe gaan en 180gr ammo gaan kyk en baan toe gaan en kyk wat hulle maak en dan soos die ander gese het kry die regte plek om die eland op sy kniee te dwing en jy is reg vir die jag. My opinie.
Groete
Johan22

.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: 308 rak ammo
dag ben g
ek weet pmp african elite is duur, maar van die rak af gaan jy sukkel om die koeelkonstruksie asook meer akuraate koeels te kry.
die pmp ae patrone gebruik swift koeels wat n hoe akkuraatheid het. ek het bygestaan waar oubaas gustav met sy 30-06 180 gr tot op 400 meter geskiet het ,die akuraatheid was verstommend .
dit is net die prys wat nie sin maak nie .
mesgroete

Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com