Manne, ons groep pelle het so paar jaar terug een keer 'n jaar 'n private karp bonanza gehou op een van die ouens se plaas. Inskrywingsgeld was styf, so R500-00 per hengelaar vir maks 2 stokke en het 'n kaartjie vir jou en metgesel na die dans en skaapbraai na die tyd ingesluit. 1/3 van die inskrywingsfooi was die wengeld en die balans is aan 'n outehuis/kinderhuis geskenk. Daar was by daai plaasdam net plek vir 30 ouens en die kompetisie het 8uur begin en 4 uur gestop. Dit was altyd vet pret omdat dit baie informeel was en glad nie streng reels gehad het nie. Die grootste karp het gewen en elke karp is geweeg, aangeteken en laat gaan. Party manne het dieselfde vis 2 keer gevang.
Is hier manne wat sal belangstel in iets soortgelyk? Miskien 'n Jaracal Karp Bonanza?
Visvang kompetisie
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Visvang kompetisie
Aim small, miss small
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Visvang kompetisie
Klink vir my na 'n bakgat idee,
Het jy vir my papgooi stokke?
Het jy vir my papgooi stokke?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- De beer
- Full Member

- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
