Hi Almal
Ek het onlangs terug gekeer na Suid-Afrika van 'n paar jaar in Amerika. Baie lekker om weer terug te wees in die land waar mens opreg lekker kan jag! My beste vriende het vir my van die forum vertel en oortuig om aan te sluit. Hoop om nog meer vriende in die vriendelike Suid-Afrikaanse Jag en Skietgemeenskap te ontmoed.
Kan nie wag vir die jaar se jag seisoen nie!
Groete
Boertjie terug in die land
-
Legionnaire723
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Sun Jan 20, 2013 5:42 pm
Boertjie terug in die land
----------------------------------------------------------
.260 Remington Tikka T3 Sporter x 2
.260 Remington Sako 85 Varmint Laminated Stainless
.30-06 Sako 85 Finnlight
.300 Win Mag Sako TRG-42
.223 HK416
.45 HK Tactical (Has arrived)
.260 Remington Tikka T3 Sporter x 2
.260 Remington Sako 85 Varmint Laminated Stainless
.30-06 Sako 85 Finnlight
.300 Win Mag Sako TRG-42
.223 HK416
.45 HK Tactical (Has arrived)
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Boertjie terug in die land
More Legionnaire
Baie welkom od forum asook trug in SA.
Groete
Jaco
Baie welkom od forum asook trug in SA.
Groete
Jaco
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Boertjie terug in die land
Baie welkom terug! Het jy bietjie gejag daar en hoe werk hulle jag dinge vs. hier by ons?
Cheers
Cheers
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Boertjie terug in die land
Welkom terug Boertjie
Lekker kuier op die forum!
Groete
Jacques
Lekker kuier op die forum!
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Boertjie terug in die land
Welkom terug.
Hoop jy geniet dit hier by ons.
Hoop jy geniet dit hier by ons.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Legionnaire723
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Sun Jan 20, 2013 5:42 pm
Re: Boertjie terug in die land
Ek was bevoorreg genoeg om 'n hele aantal kere in my 3 jaar daar te gaan jag. Ek het in Amerika aan 3 skiet en jag klubs behoort en geskiet en gejag, al was dit baie ander as waaraan ek gewoond was. As daar belangstelling op die forum is sal ek 'n bietjie skryf oor hoe dit was om te jag in Amerika. Julle moet maar net laat weet hoeveel detail julle manne wil hê, ek het die gewoonte om heeltemal te veel inligting te gee as dit by jag en skiet kom. Seker maar omdat 'n man so strek daaroor voel.GreyGhostGear wrote: Baie welkom terug! Het jy bietjie gejag daar en hoe werk hulle jag dinge vs. hier by ons?
Cheers
----------------------------------------------------------
.260 Remington Tikka T3 Sporter x 2
.260 Remington Sako 85 Varmint Laminated Stainless
.30-06 Sako 85 Finnlight
.300 Win Mag Sako TRG-42
.223 HK416
.45 HK Tactical (Has arrived)
.260 Remington Tikka T3 Sporter x 2
.260 Remington Sako 85 Varmint Laminated Stainless
.30-06 Sako 85 Finnlight
.300 Win Mag Sako TRG-42
.223 HK416
.45 HK Tactical (Has arrived)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Boertjie terug in die land
Welkom hier....vertel maar alles met baie info...die manne wat wil,kan maar net selektief lees.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Boertjie terug in die land
Dit is nie EK nie
Boera
Boera
