Hi Guys
I would like to know whether it is possible to change the wires on a Lightforce light? I want to increase the diameter of the wires. My first question, is the 'pop rivets' removeable and only used to hold the 'head'? I do not want to remove this and then damage the head?
[img width=560 height=420]http://i548.photobucket.com/albums/ii33 ... 13d45e.jpg[/img]
Lightforce - Replace wires
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Lightforce - Replace wires
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Lightforce - Replace wires
Gernie
Jy kan die rivets verwyder en met dieselfdes vervang. Dit hou slegs die "silwer reflekter" in posisie.
Mooiloop
Jy kan die rivets verwyder en met dieselfdes vervang. Dit hou slegs die "silwer reflekter" in posisie.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Lightforce - Replace wires
Die LF drade is "heat resistant". Indien jy dus die drade vervang mag langdurige gebruik dalk die drade smelt indien dit nie hitte bestand is nie. Die stukkie "silwer reflector" is om daardie rede ook belangrik.
Louis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Lightforce - Replace wires
Dankie Ouens
EK waardeer die terugvoering. Waar koop met hitte bestande draad?
EK waardeer die terugvoering. Waar koop met hitte bestande draad?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
