Goeie Dag...

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Makwassie
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Jan 16, 2013 3:13 pm

Goeie Dag...

Post by Makwassie »

Goeie Dag mense...

Arrie hierso.

Nuwe lid vanaf GP. Sien uit om met almal te gesels en raad te kry.

Tot wedersiens!
-----------
Rock 'n Roll Ain't Noise Pollution...

Howa .308
Savage .223 Rem
BRNO .22lr Mod 1
CZ 75 P-07 Duty
Gamo Whisper X CFR
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Goeie Dag...

Post by Cor Jacobs »

More Makwasie,

welkom hier op die forum. Hoop jy geniet dit, en moet nie skaam voel om n bydrae te lewer nie.

groete,

Cor
.243 Mauser, .308 Mauser
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Goeie Dag...

Post by Marc »

Welkom Arrie

Glo jy gaan dit geniet hier saam met ons, vertel bietjie meer van jou self  ;)

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
sarel.wagner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am

Re: Goeie Dag...

Post by sarel.wagner »

Welkom, ons watch jou ne  :police: ;D

Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
User avatar
Makwassie
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Jan 16, 2013 3:13 pm

Re: Goeie Dag...

Post by Makwassie »

Hahahaha...

Ek is blond met blou oë.... o skies... hier gan ons :)

Ek begin nou officieel met die sport skiet en begin my jag ok meer ernstig opneem. Het laasjaar my Toegewyde Jagters kursus voltooi. Begin volgende maand met sport skiet. gewere tans besit is .357 Ruger. kyk rond vir Jag geweer.

Soos hulle se, die gogga het gebyt, so nou soek mens ander mense wat dieselfde "probleme" het as jy... vir hulp/raad en alle dag se gesels.

A
-----------
Rock 'n Roll Ain't Noise Pollution...

Howa .308
Savage .223 Rem
BRNO .22lr Mod 1
CZ 75 P-07 Duty
Gamo Whisper X CFR
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Goeie Dag...

Post by PWV »

Welkom, Arrie.  Geniet dit hier.
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Goeie Dag...

Post by johnny »

Welkom Arrie

Dis lekker hier ,

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Varminter-308
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm

Re: Goeie Dag...

Post by Varminter-308 »

Baie welkom

Weet sommer jy sal dit geniet.

Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308

Hou die lood in die lug....!!!!
stan man

Re: Goeie Dag...

Post by stan man »

baie welkom aan makwassie ,die ou wat mors maar glad nie wassie :P :P

welkom mater
Post Reply