FOXPRO vs. ander roepers
-
Danie Lombard .243
FOXPRO vs. ander roepers
Is daar nie ander tiepe roepers op die mark nie? Is daar invoerders wat 'n alternatief beskikbaar het inplaas van 'n FOXPRO?
Die huidige prys van 'n FOXPRO is darem net te duur gesien wat dit is en waarvan dit gemaak is.
Daar moet tog 'n alternatiewe remote vermin caller te koop wees.
Danie

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: FOXPRO vs. ander roepers
hoe bedoel jy wat dit is, en waarvan dit gemaak is?
my ervaring is, wat dit is, baie goed en betroubaar is..en waarvan dit gemaak is, goeie materiaal is.
daar is ander roepers, maak ken hul nie.
die wildfire verkoop nou vir 2500, van 200klanke, goie opvangs. ek dink dis waarde vir geld.
maar, soos ek se, ek ken nie dieander roepers nie.

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: FOXPRO vs. ander roepers
Danie
Jy kan kyk na die Apache Pro roeper-vat 500 klanke-kom in in tassie met 'n decoy vir R2850-praat met "Johans" op die forum -hy kan vir jou foto's stuur en meer vertel-hy het syne al so 2 maande.
Henry

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: FOXPRO vs. ander roepers
Hierdie BUL is oppad van Amerika af na my toe.
Ek hou al die pad dop vir die poskar!
[img width=560 height=291]http://www.gofoxpro.com/site/images/ban ... ntpage.jpg[/img]

Goed, beter, 6millimeter!
-
Danie Lombard .243
Re: FOXPRO vs. ander roepers
@ Cassie
Ek dink jy verstaan my verkeerd t.o.v. my vorige post. Ek gaan jou in verveel met my agtergrond nie. Opsommend, ek het jare lank as klank ingeneur gewerk by opname ateljees, radio omroeper gewees, vryskut musikant en steeds besig met klank, mengbanke, mikrofone en alles wat met klank te doen het.
Dus weet ek goed wat dit vat om klank te genereer en wat komponente kos om klank te genereer. Die komponente waarvan die roeper gemaak is, is van baie goeie gehalte maar kos nie veel nie. Dit is goedkoop komponente. Mens betaal dus vir die uitvinder se idee en die naam wat in my oe heeltemal regverdig is en so hoort. Tog dink ek die apparaat is effe duur gesien waarvan dit gemaak is. Ek hoop jy verstaan my nou beter.
Dankie vir die ander posts, ek waardeer.

Oom Daan,
Hoekom bou jy nie 'n lekker local roeper nie? Dit kan ons almal tog help?
Groete,
Eugene
Hoekom bou jy nie 'n lekker local roeper nie? Dit kan ons almal tog help?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Danie Lombard .243
Re: FOXPRO vs. ander roepers
Hi Geno
Nou praat jy van elektronika tegnikus werk en van dit weet ek net mooi niks. Ek kan nie PC borde soldeer om my lewe te red nie.
Dit sal wel wonderlik wees as iemand wat bekwaam is inspring en vir ons 'n bekostigbare roeper bou. Blo maar, die binnegoed van 'n roeper is nie vreeslik duur n
Nou praat jy van elektronika tegnikus werk en van dit weet ek net mooi niks. Ek kan nie PC borde soldeer om my lewe te red nie.
Dit sal wel wonderlik wees as iemand wat bekwaam is inspring en vir ons 'n bekostigbare roeper bou. Blo maar, die binnegoed van 'n roeper is nie vreeslik duur n
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: FOXPRO vs. ander roepers
Geno
Watse batterye vat hy-lyk of hy kan vreet-lyk baie netjies.
Henry
Watse batterye vat hy-lyk of hy kan vreet-lyk baie netjies.
Henry
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: FOXPRO vs. ander roepers
Henry,
10x AA batterye in die roeper, en 3x AA's in die remote.
10x AA batterye in die roeper, en 3x AA's in die remote.
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: FOXPRO vs. ander roepers
nee ok danie
ek hoor wat jy se.
dis maar orals 'n probleem.
bv karre in sa (4x4 dc bakkies)is amper 100 000 te veel
ek hoor wat jy se.
dis maar orals 'n probleem.
bv karre in sa (4x4 dc bakkies)is amper 100 000 te veel
HOU HOM DAAI DIKTE
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: FOXPRO vs. ander roepers
Ek sien by Zimbi adverteer hulle twee ander roepers, nl. Turbo Dog (R 2350) en Alpha dog (R 3100). Ken een van julle ouens die roepers, en hoe sal dit vergelyk met die foxpro?
Last edited by BRNO (Pierre) on Thu Jan 24, 2013 5:01 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: FOXPRO vs. ander roepers
Bump
Last edited by BRNO (Pierre) on Thu Jan 24, 2013 5:00 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: FOXPRO vs. ander roepers
Pierre.
Daai is Primos se produkte. Gladnie sleg nie hoor. Die vraag is net:
1: Kan hy mp3 klanke vat.
2: Hou sy battery lank.
Dit weet ek nie....
Daai is Primos se produkte. Gladnie sleg nie hoor. Die vraag is net:
1: Kan hy mp3 klanke vat.
2: Hou sy battery lank.
Dit weet ek nie....
Goed, beter, 6millimeter!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: FOXPRO vs. ander roepers
Geno,Geno wrote: Hierdie BUL is oppad van Amerika af na my toe.
Ek hou al die pad dop vir die poskar!
[img width=560 height=291]http://www.gofoxpro.com/site/images/ban ... ntpage.jpg[/img]
Kry n man disco ligte en n sub saam met daai hi-fi...
Lyk nogals grend
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602