Kabous van die ooskaap- Port Elizabeth.
Lief vir my .270 en die betroubare ou .303 Lees nou al n geruime tyd saam en het sien julle manne gesels sommer lekker saam.
hallo mense
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: hallo mense
Baie welkom Sparkie jy sal dit geniet hier aangename klomp met baie kennis!
Groete
Marius
Groete
Marius