Gatiepie vanni kaap

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
gatiepie
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Jan 20, 2013 2:55 pm

Gatiepie vanni kaap

Post by gatiepie »

Hallo almal
Eks is gatiepie en ek kom vanni kaap af. Ek laaik alle tipes skietgoed. Hier oppi kaapse vlakte moet jy mar, anners kan jou doppie dalk geklink word
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Gatiepie vanni kaap

Post by BRNO (Pierre) »

Hallo Gatiepie
Hoop jy het nog baie tyd in die toekoms om saam met ons te kuier! "Check you back"!
Welkom hier
Veiligheid eerste manne!
slagdop
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm

Re: Gatiepie vanni kaap

Post by slagdop »

Salut my bru. Is djy daai toothless wonder waarvan allie mense so joke hier innie kaap.?
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Gatiepie vanni kaap

Post by Chevvy SS »

Blok se boetie, hallo aan jou.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Gatiepie vanni kaap

Post by Jakkalsgat »

Gamat

Welkom hier

Groete
Goose
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Gatiepie vanni kaap

Post by PWV »

Hallo Gatiepie.  Het Goose jou as lid gewerf?
gatiepie
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Jan 20, 2013 2:55 pm

Re: Gatiepie vanni kaap

Post by gatiepie »

Slagdop, nee, ek is nie daai toothless wonder nie. Ek het nog die meeste van my tanne.

PWV, Goose het my nie gewerf nie, mar vi al wat ek weet kan ek en Goose nog selfs bloed nefies wees. Jy weet mos hoe gannit hie inni kaap....

Dankie vi ammal wat my welkom geheet het. Ek voel amper soos familie

Groete
Gatiepie
Post Reply