Boer in Namibia

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
jgnel
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Sat Jun 18, 2011 10:07 pm

Boer in Namibia

Post by jgnel »

Ek wil graag weet of daar enige grond te huur of plase te koop is in die suide of noorde van Namibia? Dit is vir kleinvee en bees.
Email my gerus na maureen2009@iway.na
Groete
Maureen
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Boer in Namibia

Post by FHM »

Jy sal maar op die twee grootste plaaslike koerante se webwerwe moet gaan loer elke week ;)

www.namibian.com.na
www.republikein.com.na

Sterkte!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Boer in Namibia

Post by Eugene »

Maureen, ten minste het jy al twee goeie kontrakte  ;) ;) ;)
Aim small, miss small
jgnel
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Sat Jun 18, 2011 10:07 pm

Re: Boer in Namibia

Post by jgnel »

Dankie Eugene, dit is al n beginpunt! Grond in Namibia is so skaars soos hoendertande.....
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Boer in Namibia

Post by FHM »

jgnel wrote: Dankie Eugene, dit is al n beginpunt! Grond in Namibia is so skaars soos hoendertande.....
Aikona - stem nie - hier waar ek in die woestyn sit is baaaaaaaaie grond, maar jy sal met Sandhaai, Volstruis, S/bok of G/bok moet boer ;D
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
jgnel
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Sat Jun 18, 2011 10:07 pm

Re: Boer in Namibia

Post by jgnel »

Ja en die waters is volop :)
Post Reply