Cardio saam Gewigte
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Cardio saam Gewigte
Ek het my cardio die laaste 5 weke of wat afgeskeep en meer gefokus op gewigte en spier groep oefeninge.
Ek wil nou die twee begin meng elke oggend.
Wat is die beste???
Om met cardio die sessie af te skop of om met cardio af te sluit?
Ek wil nou die twee begin meng elke oggend.
Wat is die beste???
Om met cardio die sessie af te skop of om met cardio af te sluit?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Cardio saam Gewigte
Sal dit verkeerd wees om cardio voor en na die gewigte te doen? Ek wil nie soos 'n BB lyk nie en wil net gewig verloor en in shape bly. Ek doen bietjie cardio as opwarming en doen dan gewigte, as ek klaar is doen ek weer bietjie cardio, onder andere roei. Is dit verkeerd?
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Cardio saam Gewigte
bese is om gewigte te doen om jou glikogeen storeklaar te kry. Dan doen jy cardio met HR van 65-75persent van max, dan is jy in lipolise. Dit is die beste manier om lean body mass te bou en vet te verbrand.
ek soek nog wapens...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Ek het so iets vermoed...SV MAD (Henk) wrote: bese is om gewigte te doen om jou glikogeen storeklaar te kry. Dan doen jy cardio met HR van 65-75persent van max, dan is jy in lipolise. Dit is die beste manier om lean body mass te bou en vet te verbrand.
Ek sal dit so in werk die volgende 4-6 weke en kyk wat se resultate ek kry.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Ludwig,
Ek het net 15min om cardio te doen.
In die tyd sal ek druk om 75% max HB te hou van 5min tot 15min ...
Ek het net 15min om cardio te doen.
In die tyd sal ek druk om 75% max HB te hou van 5min tot 15min ...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
JF. SCHOEVERS
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Gerhard
15 min is genoeg na n harde sessie! Kyk of jy kan interval training dan in kry soos 2 tredmils langs mekaar en wat jy op kan loop teen n incline 30sek en en wat jy op kan hardloop/draf incline vir 1min en wissel hulle so
15 min is genoeg na n harde sessie! Kyk of jy kan interval training dan in kry soos 2 tredmils langs mekaar en wat jy op kan loop teen n incline 30sek en en wat jy op kan hardloop/draf incline vir 1min en wissel hulle so
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,
As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
.30-06 Vektor,
As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Nie is Bedfordview Virgin Active nie.JF. SCHOEVERS wrote: Gerhard
15 min is genoeg na n harde sessie! Kyk of jy kan interval training dan in kry soos 2 tredmils langs mekaar en wat jy op kan loop teen n incline 30sek en en wat jy op kan hardloop/draf incline vir 1min en wissel hulle so
Dis te besig selfs so vroeg in die oggend.
Die idee is brand die spier groep vir die dag met gewigte en stap dan af na die cardio masjiene toe en klim of die fiets of steps masjien vir n 15min sessie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
JF. SCHOEVERS
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Jy kan dit met n fiets ook doen 1min los rustig spin 1min meer weerstand vinnig spin 1min stywe weerstand groot opdraende...
Maar google HIIT soos Ludwig gese het
Maar google HIIT soos Ludwig gese het
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,
As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
.30-06 Vektor,
As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Beste manier van cardio na jy 'n strawwe sessie ingesit het is nie om HIIT ens te doen nie, maar net jou hartklop tussen 120 en 140 te hou. Onthou, as jy hardloop ens kan jy jou spiere seermaak ens. Maar as jy loop teen 6km/hr op 'n treadmill teen 15% gradient sal jou hartklop maklik 130-140 haal. Jy doen dit net vir 20 min post gewigte. Daai 20min brand jy ongeveer 400kcals, wat baie goed is. Dis wat ek doen, en ek verloor elke week nog ten minste 1-1.5kg (saam met massive weight training wat spiere bou). Soos ek bo beskryf het laat die BF% kwaai vinnig val.
ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Cardio saam Gewigte
Die mooi meisies op die ander fietse hou darem my aandag langer as wat my asem hou.....Ludwig wrote: Ek gaan nou begin squash speel vir so 30 minute na gewigte. Ek vind geen pret daarin om op 'n stilstaande fiets of treadmill te oefen nie.![]()
Aim small, miss small
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Dan is jy by die verkeerde gym...Ludwig wrote: Ja, net jammer in ons gym het die vrouens 'n eksklusiewe aparte oefen area waar die mans nie mag kom nie.![]()
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Cardio saam Gewigte
Ja, daar is seker maar 'n baie goeie rede daarvoor, ne!Ludwig wrote: Ja, net jammer in ons gym het die vrouens 'n eksklusiewe aparte oefen area waar die mans nie mag kom nie.![]()
Last edited by Eugene on Tue Jan 22, 2013 10:06 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Cardio saam Gewigte
Wie gym in Montana???Julle sal daai ou met die rooi gesig sien op die fiets en treadmill, hehehe.....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Cardio saam Gewigte
Planet
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Nee wat.Ludwig wrote: Nee wat, ek is daar vir die regte redes. By gyms soos Planet Fitness en Virgin Active lyk my die ouens gaan net om dates te gaan optel inpleks van gewigte.![]()
Ek is al uit getrap as die norste ou in die gym omdat ek nooit glimlag nie (dit kom nou van n blonde poppie n klompie jare terug)
en my antwoord...
Ek is in die gym om te oefen nie om girls te probeer beindruk of op te chat nie.
Ek weet nie van later in die dag nie maar behalwe waar mense mekaar reeds ken is daar nie veel wat staan en gesels of selfs net groet in Bedfordvie VA nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Cardio saam Gewigte
Gerhard, 'n mooi lyfie en gesiggie op die fiets skuins voor jou, maak darem die fietsry draagbaar.... 
Aim small, miss small
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Verseker,Eugene wrote: Gerhard, 'n mooi lyfie en gesiggie op die fiets skuins voor jou, maak darem die fietsry draagbaar....![]()
Maar dan moet ek by se dat die "hills program" wat ek gebruik op die fiets of trappe masjien jou nie kaans gee om rond te kyk nie.
Jou longe klap te veel hande en as jy klaar is strompel jy daar weg... lol
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Cardio saam Gewigte
eye candy het nog nooit iemand doodgemaak in die gym nie...
ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Cardio saam Gewigte
Ludwig wrote: Henk, hoe seker is jy?Wonder hoe baie van hierdie"youtube gym fails" is agv "eye candy" of om die mooi tannies te impress.
![]()
Ek is nog nie lank in die gym ding nie, maar Januarie (na die vakansie...) het ek 'n paar nuwe gesigte in ons relatiewe stil gym gesien. Ek giggel elke keer as die manne wil begin om 100kg te bencepress, veral as ek sien hoe hulle sukkel om die 20kg gewigte op die bar te kry....
En as daar nou 'n mooi jong dingetjie naby is, dan gaan dit nog erger!
Ek begin maar lig en gaan eerder gelydelik op, as om eers 3 poepe te los en dan gewigte te moet afhaal....
Aim small, miss small
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Eugene wrote: Ek begin maar lig en gaan eerder gelydelik op, as om eers 3 poepe te los en dan gewigte te moet afhaal....
HAHAHAHA
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Cardio saam Gewigte
Gerhard, vir my werk lae intensiteit cardio die beste om vet te verbrand, kenners reken 30 na 40 min per dag maar ek doen 25min per dag na elke gewigte sessie. Dit werk baie goed en my vet % daal baie. Swem is ook goed.
My cardio behels staan uit 25min/3km stap/draf...elliptical...fiets ry...ek wissel dit maar af want dis vervelig en ek wil dit net klaar kry.
My cardio behels staan uit 25min/3km stap/draf...elliptical...fiets ry...ek wissel dit maar af want dis vervelig en ek wil dit net klaar kry.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"