Detox

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Detox

Post by Gerhard »

Wie van julle het al ge detox?

Ek het vandag begin met n 5 dag program.

Ek gebruik n produk van SOLAL met die naam van Detox Drink.

Dis tyd om gif stowwe uit die stelsel te kry die week...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: Detox

Post by Born2Late »

Daardie ding het ek nog net een keer probeer.Die resep het bestaan uit engelse sout en mangosap.n Glas enelse sout as jy opstaan,nog een vir middagete en engelse sout en mangosap voor slapens tyd.Dit doen jy vir 2 dae.Na die 2e dag is jy al lekker leeg,en kan dan begin met sagte kos sodat jou maag kan herstel.Jy moet ook n aanvulling neem om die goeie bakteriee weer terug te sit.Mens voel nogal beter as al die gifstowwe eers uit is.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Detox

Post by SV MAD (Henk) »

As jy "clean" eet dan is daar nie gifstowwe nie...So as jy al die fastfood ens uitsny en vars groente en vrugte saam jou stukkie vleis eet, dan is jy reg
ek soek nog wapens...
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Detox

Post by MONTIE »

Drink gereeld Rooibos se Groen Tee.  Doen dieselfde. Montie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Detox

Post by Gerhard »

SV MAD (Henk) wrote: As jy "clean" eet dan is daar nie gifstowwe nie...So as jy al die fastfood ens uitsny en vars groente en vrugte saam jou stukkie vleis eet, dan is jy reg
Dit mag wees.

Maar in vandag se omgewing is dit nie altyd moontlik nie.

Ek dink dis n goeie ding om elke 6 maande of wat n detox te doen saam met jou eet plan.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply