Weet nie nou of ek mis kyk maar sien nie so topic? Hoe stoor julle manne jul gunne? Slot oop of onderste bo wat is die regte metode?
Ek stoor myne met slot oop wat geweersmit my gese het loop moet kan asem kry?
Groete
Marius
Stoor van gewere
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Stoor van gewere
Slot uit geweer, loop na onder!
Groetnis
Groetnis
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Stoor van gewere
Hoekom die loop na onder?
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Stoor van gewere
Hou druk van jou recoil pad af...dis al waaraan ek kan dink.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Stoor van gewere
Hilux
Ek het altyd loop na bo gelaat staan, nadat die geweer skoongemaak was en olie lappie deur die loop, na jare se doen so en ek die kolf afhaal vir oordoen was hy sommer sopnat aan die binnekant rondom die magesynkas, die hout nou. Daarna loop na onder wanneer olie lappie deur die loop gesit word. Ander ding is na jare en jare se staan op die recoil pad word hy klip hard en "parish", spelling" die van al die staan en olie van kolf.
Hoop dit maak sin, dis wat ek ondervind het.

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Stoor van gewere
Net 'n dom vraag vir die manne wat hulle roere met loop na onder stoor, is julle nie bang die geweer se kroon beskadig nie?
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Stoor van gewere
As jy nou jou slot uithaal is hy half ge-cock is dit reg so is daar nou nie heeltyd spanning nie ? Wonder maar net!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Stoor van gewere
Lourens
Ek sit n spons met n lap wat dubbel gevou is en die loop daarop. My krone is almal 11grade gesny en al so net die buite rand dan nou seerkry, sou ek reken dit niks of baie min aan die akkuraatheid van die geweer doen, dis egter die binneste gedeelte wat meer krities is. Dis egter ook net ek wat my gewere in en uit die kluis haal en word nie in gesmyt nie maar versigtig neergesit.
Net my gedagte

Last edited by Monrique (SJ) on Mon Jan 21, 2013 12:50 pm, edited 1 time in total.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Stoor van gewere
Weet nog nou nie wat is reg of verkeerd? Wat se Koos Barnard! Koos help asb!