Dagsê
Soos meeste seker raaklees op die forum, het ek nou vanaf Aug. laasjaar die jakkals ding begin, so stadigaan my kit bymekaar gemaak...EK WAG NOU NET VIR 'N KURSES IN GAUTENG!!!
Ek sit hier my klanke op soos dit nou op my foxpro het. Dit was 'n 2ehandse een met bestaande klanke, ek het 'n paar van web gelaai en het ook 'n paar los klanke gehad.Ek sal seker more of Dinsdag Hein se cd met 39 klanke hê.
Ek vra dat die manne wat weet, asb kommentaar sal lewer en met voorstelle en veranderings kom.
Cheers
Safarihaas
Jackrabbit
Springhaas
Kleinhasie
Ore
Vlakhaas
Steenbok
Springbok
Skaaplam
Boomrot
Groot vlakhaas
Rooi alleen
Vlekkie E
Jakhuil
Elsneus
Mooihuil koor
Vlekkie 1
Locator
Kleinjak1
Kleinjak2
Killer Baklei
Challenge
Haas Jak baklei..(dit is 2 klanke wat ek self ge "mix" het)
My klanke lys, kommentaar asb!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
My klanke lys, kommentaar asb!
Last edited by Cobus(Cobb) on Sun Jan 20, 2013 5:34 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: My klanke lys, kommentaar asb!
naand
nie te veel fout nie.
ek sal skaap roep, en locator uithaal, en baklei 1 en baklei4 opsit.
nie te veel fout nie.
ek sal skaap roep, en locator uithaal, en baklei 1 en baklei4 opsit.
HOU HOM DAAI DIKTE
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: My klanke lys, kommentaar asb!
Stem en Vlekkie 3Acassie_calvinia wrote: naand
nie te veel fout nie.
ek sal skaap roep, en locator uithaal, en baklei 1 en baklei4 opsit.
Ek gebruik Vlekkie D ook nog die tyd van die jaar?! Weet nie wat dink die ander nie.
Eish en 'n mond fluitjie werk die beste vir my as die kleintjies naby is. Hulle is te dom om die wind te werk hulle kom sommer dadelik!
Ek gebruik nogal Tafjak 4 en 5 ook die tyd van die jaar. Het nou die aand kleintjies, pa en ma laat val hiermee.Dis maar wat ek sou bysit. Jy kan dalk n paar kosklanke afhaal wat dupliseer indien jy nie genoeg plek op die SD kaart het nie.
Dis maar my gedagtes, maar eks nou nie n pro nie.
Mooiloop
PJ
Last edited by PJS on Sun Jan 20, 2013 9:08 pm, edited 1 time in total.
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: My klanke lys, kommentaar asb!
Cobus, die kosklane van jou, is daar van hulle wat combo's is? Maw die klank roep en stop self met die nodige tussenposes? Jy hoef nie self die klanke te manupileer nie. Dit maak noggal jou hande los as jyverstaan wat ek bedoel.
Verder dink ek jou klanke is heel goed. Paar van jou kosklanke is dupliserings. Dit is nie noodwendig n probleem nie. Dit beteken bloot jy kan van dit uitvee en n paar ander klanke laai sou jy so n behoefte he.
As jy nie sukses behaal nie, sal dit nie wees omdat jy een of ander tower roep nie het nie! Laat weet ons van jou sukses. Staanplek en kennis van die plaas en kern loopgebied saam met ligging van teelgate is nou vir my meer belangrik as korrekte roeppe.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
stan man
Re: My klanke lys, kommentaar asb!
mater.
elkeen het maar sy eie manier. klanke is belangrik, soos gese probeer kombo klanke dit werk lekker. jou hande is los en jy kan net meer op die veld konsentreer. moet net nie daardie 10 min stilte vergeet nie, dit is een van die belangrikste klanke. ek hou daarvan om te gaan roep met klanke wat in die spesifieke area van pas is. as daar bv skape in die kamp is begin ek gewoonlik met n lammetjie. as daar springhase is begin ek met springhasie,ens,ens.
ek persoonlik voel dat jy met bekende klanke in die veld die jakkalse meer gemoedsrus gee en dan kom hulle makliker in. ek hou ook daarvan om lang tye op n staanplek stil te wees sodat die veld om my sy gang kan gaan. as die bokkies en hasies en ander gediertes hulle normale gang gaan , maak dit die roep net makliker. luister ook na die veld geluide. n korhaan en n kiewiet waarsku gou . dan kan jy maar in daardie rigting dophou.
die belangrikste egter is;; geniet wat jy doen.as jy ongemaklik is weet die natuur dit.as jy nukkerig is ,dan is die natuur nukkerig. en as jy iemand het om te help ,gebruik iemand wat jy regtig saam met jou wil he. dit gee net n lekker gevoel en positiewe denke,dan werk dinge sommer net lekkerder.
dit is maar my eie gevoel, maar dit werk vir my.