Dagse
Ek is opsoek na n goeie hengel club in Pretoria.Ek wil graag my hengel na die volgende stap vat en soek n klub wat aktief is en goed omsien na hulle juniors aangesien ek nog een is.Hulp sal wardeer word
Dankie
Joe
helgel club in pretoria
- joe
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jan 01, 2013 11:30 pm
helgel club in pretoria
Go big or go home
7x64,308
7x64,308
- KDB
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Dec 25, 2012 10:15 am
Re: helgel club in pretoria
Daar is verskeie. Koedoe Hengel Klub kan ek aanbeveel. Kyk na hulle blog. Daar is ook sommer aansoek vorms op die net beskikbaar. Great klub om voor te hengel. Deeg sal dit beaam. As jy nie reg kom nie PM my vir die besonderhede. Groetnis. 
Gen. 1:26 .......en laat hulle heers oor die visse van die see en die voels van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: helgel club in pretoria
Joe, loer by www.koedoehengel.blogspot.com
Kom hengel as 'n gas saam vir een kompetisie, besluit dan.
Vir meer inligting kan jy die klub se voorsitter (Markus Swart) kontak by mark.swart@bcx.co.za
Hy is ook die Gauteng Noord voorsitter.
As jy wel ander klubs as gas ook wil join, kom loer by www.papgooianonymous.com, daar is paar klubs verteenwoordig op die hengelforum.
Kom hengel as 'n gas saam vir een kompetisie, besluit dan.
Vir meer inligting kan jy die klub se voorsitter (Markus Swart) kontak by mark.swart@bcx.co.za
Hy is ook die Gauteng Noord voorsitter.
As jy wel ander klubs as gas ook wil join, kom loer by www.papgooianonymous.com, daar is paar klubs verteenwoordig op die hengelforum.
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- joe
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jan 01, 2013 11:30 pm
