SA next to breed superfish

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

SA next to breed superfish

Post by henried »

http://www.news24.com/Green/News/SA-next-to-breed-superfish-20130111

Cape Town - Egyptian and Ghanaian researchers have bred a commercial fish which grows about 30% faster than more common strains.

SciDevNet reports that the Nile tilapia (Oreochromis niloticus) will boost food security and farmers’ earnings in Egypt and West Africa.

The breeding programme employed the evolutionary process of natural selection to achieve the increased growth rate.

General manager of the aquaculture division at Stellenbosch University, Henk Stander, explains that the fastest growing fish from different families are selected from the wild and bred. “The offspring form the next generation of fast growers, and this is repeated for several years,” he told News24.

According to Stander tilapia is an easy fish to farm because it is herbivorous and only requires plant protein. Commercially, “the meat is ideal for consumption because it is a white fillet and has a neutral taste”, he said.

The aquaculture division at Stellenbosch will soon embark on its own tilapia breeding programme in collaboration with a Norwegian company.

The programme will make use of Biofloc Aquaculture technology which causes the growth of living organisms in the water for food and also rids the water from fish faeces.

The environmental impact assessment (EIA) for the project is currently in progress.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: SA next to breed superfish

Post by Gerhard »

Lekke stukkie kurper op die kole in plaas van n snoek...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: SA next to breed superfish

Post by tripodmvr »

Wil hulle die' noordelike spesie gebruik of van ons plaaslike tilapia spesies? Daar is reeds soveel vreemde visse in ons riviere.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: SA next to breed superfish

Post by Silent Hunting »

Daar vergiftig die groenes ons damme en riviere alweer net soos met Forel wat "uitgeroei" moet word volgens hulle.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: SA next to breed superfish

Post by Lourens Potgieter »

Tilapia=Kurper...die kurpers wat EK ken is roofvis....dis hoekom dit 'n goeie eetvis is....

Solank hulle maar net die vis mooi toe hou.....die gras karpe is nie so groot probleem nie maar daai sjinese silwer karpe maak groot moleste orals in die wereld....in SA is ons nog gelukkig dat dit redelik beperk versprei het....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
KDB
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Dec 25, 2012 10:15 am

Re: SA next to breed superfish

Post by KDB »

Daar is so by die 100 spesies Tilapia. Van die lot is die Nile of Nyl Kurper die grootste en die viningste groeiers. Hulle vreet hoofsaaklik alg. Hulle sukkel om te oorleef in water temperature onder 21 grade. Het al self 'n Nyl Kurper in die Oranje Rivier gevang. Pragtige vis. Die Tilapia bedryf wereldwyd is so 1,500,000 dollers werd op die oomblik. Die kurpers hier by ons sal nie werk nie. Hulle groei te stadig en kom te beperk voor, al pomp jy hulle vol steroiedes. Ek het ook glad nie 'n probleem as hulle die goed wil kommersialiseer nie. Ons het al die buitelandse valuta nodig wat ons kan kry. Goedkoop kos is ook welkom. Maar ek stem saam as daai manne eers ons riviere en damme betrek, veral hier in die noorde waar dit warmer waters het, gaan ons plaaslike spesies daaronder ly. Groetnis. :'(
Gen. 1:26 .......en laat hulle heers oor die visse van die see en die voels van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.
Post Reply