Ek het 24 klanke op 'n bestaande SD kaart en kan hom in 'n paar sekondes tussen die TX24 en Foxpro-caller programeer.
Ek het egter 'n ander "hitlist" gemaak, ook met 24 snitte van 000 tot 023, almal in MP3 formaat, maar vy weet, hy wil nie programeer nie, het al 'n 2e SD kaart probeer ook.
Enige ander voorstelle?
Cheers
Foxpro programeer
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Foxpro programeer
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Foxpro programeer
Cobus, ek het eem keer gesukkel met myne, en toeek die 00 verander na 01 toe, maw ek het van1-24 roeppe op, toe werk alles skielik. Hoop dit help
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Foxpro programeer
Cobus, dis bekend dat die naam van die mikroSD moet SP1 wees, en dit moenie groter as 2GB wees nie. Dan ook werk nie alle 2GB skyfies nie.
Ek het baie gesukkel, toe maak ek op die nuwe skyfie 'n volle kopie van die oue. Dit werk toe, en daarna het ek veranderings gemaak, en dit bly werk. Hoop dit help.
Groete
Johan Smit
Ek het baie gesukkel, toe maak ek op die nuwe skyfie 'n volle kopie van die oue. Dit werk toe, en daarna het ek veranderings gemaak, en dit bly werk. Hoop dit help.
Groete
Johan Smit
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Foxpro programeer
Ek sien die bestaande 1 is SP1 my ander is nie...ek dink dis dalk my probleem...dankie manne.smitjs wrote: Cobus, dis bekend dat die naam van die mikroSD moet SP1 wees
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)