.308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
.308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Dagse
Ek wil graag n .308 aanskaf vir sportskiet,afstande 100-300 en moet verkieslik n dikloop he.Wil so tussen R8000-R12 000 max spandeer.Wat sal julle voorstel:
1. Howa .308 dikloop 24"
2. Remington SPS Tactical .308 dikloop 20"
Wil dalk ook so bietjie rondspeel op die langer afstande.Wat sal julle keuse wees of is daar n beter opsie?

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
As jy langer afstande wil skiet sou ek kyk na n 1-10" twist geweertjie.
Daar is n Rem VLS op S&O se tweedehandse seksie!
Daar is n Rem VLS op S&O se tweedehandse seksie!
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Hoe vêr is jou langer afstande?
As afstande verder is as 600 meter kan n 20" loop dalk die dinge so bietjie moeiliker maak.
Net my eie 2c
As afstande verder is as 600 meter kan n 20" loop dalk die dinge so bietjie moeiliker maak.
Net my eie 2c
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
NaandWitpietskiet wrote: Hoe vêr is jou langer afstande?
As afstande verder is as 600 meter kan n 20" loop dalk die dinge so bietjie moeiliker maak.
Net my eie 2c
Ek wil graag maar die 600 meter ook aandurf en glo dit sal sekerlik die maksimum afstand wees.Ek het n ruk terug op 400 meter geskiet met n .308 en nie te sleg gevaar vir my eerste keer nie.Die .308 is seker nie die ideaal vir langafstand nie maar glo die meeste skietwerk sal tussen 100-400 wees
Groete
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
As 600m jou maks gaan wees sal die SPS tactical met sy kort loop werk.
Die 24" loop van die Howa bied jou net so bietjie meer as jy koeels swaarder as 155gr wil skiet, soos bv. 'n 175gr match koeel.
Vir altwee sal jy ander kolwe moet opsit en vir die rede sou ek vir die Remington gaan.

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Kobus.
Jy oorweeg nie die Savage ook nie?
Jy oorweeg nie die Savage ook nie?
Dont tell me, show me......
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Hoekom moet jy die Howa n ander kolf opsit?? Van die een met die gelamineerde kolf en jy is reg vir die ver skote! Sit net n goeie scope op.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Armand,
Dis nie regtig die ideale prone kolf nie.
[img width=560 height=186]http://www.legacysports.com/images/prod ... teAmbi.png[/img]
Dit teenoor 'n doelgemaakte skyfskiet kolf (En seker die beste fabrieks- skyfskiet geweer wat ek nog hanteer het):
[img width=560 height=157]http://www.shooting.com.au/forum/upload ... 516704.jpg[/img]
Die kolf moet verstelbaar wees. Die greep moet ook effe meer "pistool-agtig" wees.

Last edited by Geno on Fri Jan 11, 2013 7:19 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Hi
My gedagte is om dalk n Bell & Carlson of Boyt tactical kolf in te voer en dan n Nico Stirling Targetmaster of Nicon Monarch op te sit.Weet net nie of Boyt wel n Tactical kolf het nie.My redenasie is as volg, die Howa gaan my R8000 kos en die Remington SPS my R10200 is daar werklik so n groot verskil in kwaliteit?Sps het wel die voordeel dat hy reeds skroefdraad het vir n muzzle break of silencer.
Ek kan net nie besluit nie
Die savage aan die ander kant is gladnie vir my n mooi wapen nie(daai los slot en kop wat uitsteek agter) netnie mooi nie,n skietstok moet tog maar jou hart kielie
My gedagte is om dalk n Bell & Carlson of Boyt tactical kolf in te voer en dan n Nico Stirling Targetmaster of Nicon Monarch op te sit.Weet net nie of Boyt wel n Tactical kolf het nie.My redenasie is as volg, die Howa gaan my R8000 kos en die Remington SPS my R10200 is daar werklik so n groot verskil in kwaliteit?Sps het wel die voordeel dat hy reeds skroefdraad het vir n muzzle break of silencer.
Ek kan net nie besluit nie
Die savage aan die ander kant is gladnie vir my n mooi wapen nie(daai los slot en kop wat uitsteek agter) netnie mooi nie,n skietstok moet tog maar jou hart kielie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Geno
Gaan kyk op die volgende webwerf:http://www.bellandcarlson.com/
Die Remington Tactical se kolf is waarna ek opsoek is,dink hy kan werk
Groete
Gaan kyk op die volgende webwerf:http://www.bellandcarlson.com/
Die Remington Tactical se kolf is waarna ek opsoek is,dink hy kan werk
Groete
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Kobus,
Daai kolf sal perfek werk!
Daai kolf sal perfek werk!
Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Kry maar die SPS. Nie omdat hy beter is nie maar jy makliker n kolf, sneller en 20 moa rail vir die remington gaan kry.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Sopas gaan kyk na die SPS by Nsn Arms in Silverton en lyk nogals of hy kan mooi werk,jy het ook n opsie van Silencer wat so R2800 by kos.Die koste van Sps is R12500 ,hierdie projekkie gaan my bietjie kos
Groetnis
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
My gaai jeuk vir daai Tikka sporter. Op watse afstande behoort mens redelik goed nog te kan groepeer?
Die 24duim model? Sorry vir die Hijack.
Die 24duim model? Sorry vir die Hijack.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
marthinus100 wrote: My gaai jeuk vir daai Tikka sporter. Op watse afstande behoort mens redelik goed nog te kan groepeer?
Die 24duim model? Sorry vir die Hijack.![]()
Dit hang seker af wat jy as redelik beskou maar ek weet daar is manne wat tot op 1000 yards gonge kan raakskiet.Ek praat onder korreksie maar dink dit is 8 duim gonge.Daars nie iets soos hijack hier nie,ons almal gesels mos maar lekker saam
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Baie dankie. Hierdie lyk self na n lekker geweer.
http://www.gunmart.net/gun_review/howa_model_1500_thumbhole_varmint_supreme/
[img width=560 height=127]http://www.waffen-centrale.de/WebRoot/S ... pepper.jpg[/img]
http://www.gunmart.net/gun_review/howa_model_1500_thumbhole_varmint_supreme/
[img width=560 height=127]http://www.waffen-centrale.de/WebRoot/S ... pepper.jpg[/img]
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Is n baie lekker geweer maar ek is nie mal oor daardie kolwe nie,seker maar smaak
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Christiaan
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Kobus,
Het jy Zimbibooks gebel vir n prys op daai SPS. Ek is seker jy sal vir goedkoper kan wegkom. Ek het myne daar gekoop in Nov vir 10500, het ook n Terminator KD bestel wat nou vir hom wat le en wag in die kluis.
Ek hou ook baie van daai B and C stocks. In my opinie as jy die moeite gaan doen om so lekker kolf op te sit moet mens dan ook sommer n boks magasyn opsin as jy n behoefte het aan een.
Christiaan

Last edited by Christiaan on Sun Jan 13, 2013 10:33 pm, edited 1 time in total.
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Die Howas het hulself bewys as uiterse akurate gewere en die aksies word by die dag meer gesog onder manne wat n bekostigbare platform wil hê met die bou van spesialis gewere.
Ek stem egter saam met Arnold dat ek eerder die Remington sal vat omdat aftermarket kolwe en allerhande gadgeds vrylik beskikbaar is, en die mees belangrikste seker die Jewell sneller wat jy self in 5 min kan installeer op n Remington.
Die Tikka T3 Sporter wat Geno voorstel is nou wel duurder, maar is beslis die beste rakgeweer wat ek nog ooit hanteer het vir enige skietposisie, en hulle is moer akkuraat van die rak af.
Ek stem egter saam met Arnold dat ek eerder die Remington sal vat omdat aftermarket kolwe en allerhande gadgeds vrylik beskikbaar is, en die mees belangrikste seker die Jewell sneller wat jy self in 5 min kan installeer op n Remington.
Die Tikka T3 Sporter wat Geno voorstel is nou wel duurder, maar is beslis die beste rakgeweer wat ek nog ooit hanteer het vir enige skietposisie, en hulle is moer akkuraat van die rak af.
- Christiaan
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Ek stem saam met Piet as jy jou budget bietjie kan rek sal ek die Tikka Sporter of Super Varmint vat sonder om 2 keer te dink.
As my skip inkom sit ek verseker n bestelling in vir n 260 Rem Tikka Super Varmint.
As my skip inkom sit ek verseker n bestelling in vir n 260 Rem Tikka Super Varmint.
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Piet Breedt wrote: Die Howas het hulself bewys as uiterse akurate gewere en die aksies word by die dag meer gesog onder manne wat n bekostigbare platform wil hê met die bou van spesialis gewere.
Ek stem egter saam met Arnold dat ek eerder die Remington sal vat omdat aftermarket kolwe en allerhande gadgeds vrylik beskikbaar is, en die mees belangrikste seker die Jewell sneller wat jy self in 5 min kan installeer op n Remington.
Die Tikka T3 Sporter wat Geno voorstel is nou wel duurder, maar is beslis die beste rakgeweer wat ek nog ooit hanteer het vir enige skietposisie, en hulle is moer akkuraat van die rak af.
Is die Howa aksies wel al beskikbaar?(Een ding teen die nuwe howas is die "safety" wat nou anders lyk
Lyk my ek het n paer keuses:
Remington SPS
Howa Bull Barrel
CZ Varminter
Tikka T3 varminter
Ek is nogals n groot van van die Rem 700 en CZ aksies. My spesifikasies raak ma moeilik ma glo ek het n 23duim en langer loop nodig, goeie sneller,sintetiese of gelamineerde kolf (Bell & Carlson), en verkieslik n dikwand loop
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Sal ook graag wil weet of die Howa aksies iewers beskikbaar is?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Jy kan ook dalk 'n Rem 700 VLS try as jy wil!
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: .308 Geweer waarmee aan kompetisies kan deelneem
Jagters reg.
My 2 sent.
Koop n howa , koste +- R5500 by Riaan op Humansdorp co op. of koop n aksie by iemand.
Skiet sy loop klaar, of bere loop in kas.
Koop n Broughton loop enige lengte in n twist wat die slim manne aanbeveel koste +- R5000 to 6000 by Safari en outdoor.
Koop n goeie kolf vir jou behoeftes +- R2000.
Laat geweer aanmekaarsit +-R2000.
Nou het jy n ordentlike baangeweer wat uiters akuraat behoort te wees volgens jou specs,
Ja ek weet daar is nog baie goed wat jy kan bysit en duurder maak soos ek se net my 2 sent, wat vir my gewerk het .
Dit was vir my die goedkoopste opsie toe ek wou begin baanskiet , en seker wees van wat ek kry. O ja ek het my ou brno aksie 30-06 geneem en die bo genoemde gedoen , so ek het koste van nuwe geweer gespaar.
Groetnis
Johnny

30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.