just heard my licience was granted yesterday
Nuwe wapen lisensie
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
boys
just heard my licience was granted yesterday
7 months
just heard my licience was granted yesterday
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Hi Bobby..
Jy het iets reg gedoen wat ons nie reg gedoen het nie..
Die vinnigste lisensie aansoek wat ek van weet in Gauteng was 9 maande..!!
Maar baie geluk en geniet hom...
Groete
Brno

"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
As jy s? Gauteng bedoel jy Jhb of Pta in gesluit? My nuwe lisensie was 4maande 7 dae. Maar ek moet by s? die ding het nie by die DFO gel? nie. Ek het vir hulle ges? dat al my goed reg is so hulle moet dit saam met die volgende batch in stuur en dit het toe so gebeur.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Nuwe wapen lisensie
My nuwe aansoek
270 Aansoek Ingegee 15 sep 2009
29/10/2009 9de Oktober deurgestuur na die profinsiale kantoor
10/12/2009 By vingerafdrukke
04/01/2010 Het laas 29/12/2009 by vingerafdrukke daaraan gewerk. Kathu Sersant Ndlovu
11/01/2010 Mark gee Noord Kaap se nommer 012 353 6230
11/01/2010 29/12/2009 Aan gewerk Kathu Mariaan.
19/01/2010 19/01/2010 Aan gewerk Mariaan.
16/02/2010 19/01/2010 Aan gewerk
03/03/2010 19/01/2010 Ontvang (Steve)
09/03/2010 Kapt Ndal Nog steeds by Noord Kaap afdeling vanaf 19/01/2010
My vorige aansoeke
Richie 02/12/2008 In proses
Richie 05/12/2008 In proses, stuur navrae form uit
De Buys 14/12/2008 In proses
Yvonne 26/01/2009 Main frame down 9:49
Mhpo 27/01/2009 Laat my aanhou
Riaan 27/01/2009 Sit my deur na navrae die 09/07/2008 aan gewerk
Zandile 27/01/2009 Lank uitstaande soek my nommers om dit vir Richie te gee om te begin. Sy gaan volgende week op verlof.
Richie 02/02/2009 sal vrydag weer opvolg het al twee navrae vorms uitgestuur.
Mpho 06/02/2009 Mpho skakel my deur. Iemand gee my Richie se direkte nommer. 012 353 6149
Richie 06/02/2009 Nog niks gebeur gaan na Noord Kaap afdeling om te kyk wat daar aangaan. Sal my terugbel het toe net voor 3
12/02/2009 Michelle 10/02/2009 gereed vir oorweging.
23/02/2009 19/02/2009 ontvang maak gereed vir oorweging
Sersant de Buys
02/03/2009 SR De Buys se ek moet so elke twee weke 'n lui gee.
04/2009 Goedgekeur
Groete
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Lyk my die wag is maar die ding. Dit is net 'n jammer vir die nuwe aansoeke maar vir die herlesensie gee ek nie om nie al wag ek 5 jaar is dit reg want dan het ek my wapens 15 jaar voor ek weer moet hernu

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Theedge
Ja ek stem saam jou, dis net jammer vir al die nuwe aansoeke.!!
Ek lees gister aand 'n 1999 magnum, en binne skryf een van die wapenwinkels op hul advertensie.. "Buy now, your license may take up to 3 months.."
Ek belowe julle almal as ek nou 'n nuwe aansoek in 3 maande kry is die 'n helse wonderwerk.!!
Brno
Ja ek stem saam jou, dis net jammer vir al die nuwe aansoeke.!!
Ek lees gister aand 'n 1999 magnum, en binne skryf een van die wapenwinkels op hul advertensie.. "Buy now, your license may take up to 3 months.."
Ek belowe julle almal as ek nou 'n nuwe aansoek in 3 maande kry is die 'n helse wonderwerk.!!
Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
-
jm
Re: Nuwe wapen lisensie
more almal ,ook maar nuut op hierdie waardevolle forum ,kan julle my asb help met bietjie raad.
ek het een jaggeweer (303)en een handwapen ,het die nodige herlisensieering gedoen ek ook my Learner Achievement Certificate gekry ,hul het ook al my kluis inspeksie gedoen en als was ok gewees .
ek het egter nou vir my nog n jaggeweer ( .270 ) gekoop by n handelaar en het nou die vlg dokumentasie
1.aansoek om lisensie
2.motivering ( beskrywing van die .270 en hoekom ek nog n jaggeweer koop )
3.kluis beskrywing
4. boer brief -waar ek elke jaar jag
is daar nog ander dokumente wat ek gaan benodig ?-voor ek my aansoek indien
kan ek my aansoek direk by pta se lisensie afdeling indien ? -het so gehoor
kan ek ook n tydelike lisensie bekom en wie kan my help?
sal wardeer as enige iemand my kan raad gee
ek het een jaggeweer (303)en een handwapen ,het die nodige herlisensieering gedoen ek ook my Learner Achievement Certificate gekry ,hul het ook al my kluis inspeksie gedoen en als was ok gewees .
ek het egter nou vir my nog n jaggeweer ( .270 ) gekoop by n handelaar en het nou die vlg dokumentasie
1.aansoek om lisensie
2.motivering ( beskrywing van die .270 en hoekom ek nog n jaggeweer koop )
3.kluis beskrywing
4. boer brief -waar ek elke jaar jag
is daar nog ander dokumente wat ek gaan benodig ?-voor ek my aansoek indien
kan ek my aansoek direk by pta se lisensie afdeling indien ? -het so gehoor
kan ek ook n tydelike lisensie bekom en wie kan my help?
sal wardeer as enige iemand my kan raad gee
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Hi JM
Jou aansoek klink vir my amper volledig. Ek sal se jy moet ook net al jou "training certificates" en ook 'n paar jag fotos saam jou aansoek indien, maak sommer swart en wit copy's
My aansoek vir my nuwe roer het soos volg gelyk.
(1) Copy van competence sertifikaat.
(2) Copy van toegewyde jagters sertifikaat.
(3) Persoonlike motivering
(4) Brief van PH en Boer
(5) Foto's van vorige jagtog
(6) Copy van training certificates
(7) Copy van SA Jagters member kaart
(8) Copy van enige skietbaan invoice van vorige teikenskiet
(9) Jou volledige aansoek form.
In geen spesifieke volgorde nie, dis maar net my siening van 'n goeie aansoek.
Indien jy wil seker maak dat jou aansoek nie verlore gaan nie, maak copies van al jou motiverings dokumente en nommer hulle, so Bladsy 1 van 10 en laat jou eerste bladsy 'n verklaring wees wat se jou motivering bestaan uit 10 bladsye en sorg dat die hoof beampte soos 'n kaptein of Sup dit teken en sy naam bysit. Dan teken hy mos dat hy al jou bladsye gesien het..
Glo my dit werk en hulle verloor geen papierwerk dan nie.
Vra as jy nog iets wil weet.

Dankie Brno
help my tog reg ,
1.is die competence sertifikaat die een wat ek het (learner achievement certificate -demonstrate knowledge of th firearms control act,2000)
2.het ook nie n jagters sertifikaat nie ,en ek behoort ook nog nie aan n jagters vereniging nie
3.ek het ook nie n training sertifikaat nie ,hoe kry jy die een ?
help my tog reg ,
1.is die competence sertifikaat die een wat ek het (learner achievement certificate -demonstrate knowledge of th firearms control act,2000)
2.het ook nie n jagters sertifikaat nie ,en ek behoort ook nog nie aan n jagters vereniging nie
3.ek het ook nie n training sertifikaat nie ,hoe kry jy die een ?
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
JM
Nee dit klink vir my of jy nog net die training gedoen het. Jy gaan daai sertifikate moet vat en dan 'n form invul vir jou competence sertifikaat. Die vorm word 'n SAP 517 genoem. Jy gaan eers jou competence moet kry voor hulle jou nuwe vuurwapen lisensie sal goedkeur.
Vat net groot ASB jou vrou of meisie en 2 vriende saam vir die onderhoud wat deur die SAPD gedoen word, anders gaan jy JAAARRREEE wag vir iemand om jou te bel.
Woon jy in Gauteng.?

Ja daar le nog so bietjie werk voor vir jou..
Maar kry net als agter mekaar en volg gereeld op. Jy mag elke 3 maande 'n skriftelike navraag doen rakende jou lisensie.
Sterke en laat weet as ek kan help.

sal maar dadelik aan die werk spring en Baie dankie v jou hulpBrno308 jagter wrote: JM
Ja daar le nog so bietjie werk voor vir jou..
Maar kry net als agter mekaar en volg gereeld op. Jy mag elke 3 maande 'n skriftelike navraag doen rakende jou lisensie.
Sterke en laat weet as ek kan help.
Brno
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Hier by ons in NAM begin bel jy so na 2maande elke week, en dan kry jy lisensie hier na die 3de maand se kant toeBrno308 jagter wrote: JM
Jy mag elke 3 maande 'n skriftelike navraag doen rakende jou lisensie.
Brno
Cheers Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Die Brooklyn kantoor is regtig op die "ball". My herlisensie proses met n nuwe wapen by, het 8 maande geneem. Het ook nou vir n . 22 aansoek gedoen, hulle het my binne 2 weke laat weet dat die nr. op die loop nie ooreenstem met wat hulle op rekord het nie. Het n wapensmit verslag gaan kry en in gedien, gister toe ek weer bel is dit gestuur vir oorweging. Dit alles het amper 6 maande geduur nou hoop ek net dit word goed gekeur!
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
reading eltie's post i realised how much shit us gun owners have eaten up .
i remember back in the 1980's being a school boy and applying for a pistol licence and getting it in 4 weeks
the shortest time i waited was 10 days in 1991 and the longest time in the 90's was 3 months and that was a long time .
now days we get overjoyed of waiting 6 or seven months . just keep applying for licences and bug them somer phone bothma if it takes to long cos hell it's lekker to get a new gun . i just picked up my new shotgun this week so my so you must know my shotgun sleeps in my bed and the wife on the floor .
cheers bobby
i remember back in the 1980's being a school boy and applying for a pistol licence and getting it in 4 weeks
the shortest time i waited was 10 days in 1991 and the longest time in the 90's was 3 months and that was a long time .
now days we get overjoyed of waiting 6 or seven months . just keep applying for licences and bug them somer phone bothma if it takes to long cos hell it's lekker to get a new gun . i just picked up my new shotgun this week so my so you must know my shotgun sleeps in my bed and the wife on the floor .
cheers bobby
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Bobby..
Those were the days... Where is the good all days..??
Brno
Those were the days... Where is the good all days..??
Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Daai tyd my 7 x 64 lisensie gekry nog voor die DFO dit aangestuur het. Sy was nog besig om die pos op te maak toe sy pos oopmaak met my lisensie in. Moerig vir my was nie die woord nie. So 3 dae gevat.Brno308 jagter wrote: Bobby..
Those were the days... Where is the good all days..??
Brno
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Manne
Ek sal graag wil weet, wat kan ek doen as daar nie aan my lisensie gewerk word nie.? Ek wag nou al langer as 'n maand en my lisensie le net stil op een plek.!
Ek wonder hoekom vat hulle so lank - eish there are alot of work to do... toe se ek vir die jafel.. eish how come S.A.R.S can do more than 5 million tax return forms each year but eish you the S.A.P.S struggle to do 1 million applications in 5 years... eish..
Wat dink julle manne daarvan.?
eish was die man se antwoord...

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
[quote="ELTIE"]
. Het ook nou vir n . 22 aansoek gedoen, hulle het my binne 2 weke laat weet dat die nr. op die loop nie ooreenstem met wat hulle op rekord het nie.
Hi Eltie
kan jy my help asb met die motiveringsbrief vir die .22? stuur asb aan marius@fhbc.co.za. Sal innig dankbaar wees...
Groete
Marius
. Het ook nou vir n . 22 aansoek gedoen, hulle het my binne 2 weke laat weet dat die nr. op die loop nie ooreenstem met wat hulle op rekord het nie.
Hi Eltie
kan jy my help asb met die motiveringsbrief vir die .22? stuur asb aan marius@fhbc.co.za. Sal innig dankbaar wees...
Groete
Marius
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Hi Marius
Skuus man sien nou eers die post sal vanaand vir jou stuur. My lisensie is Vrydag goed gekeur.

Last edited by ELTIE on Wed Apr 21, 2010 11:59 am, edited 1 time in total.
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Dankie Eltie!!! 
-
BOATS
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Fri Mar 26, 2010 11:24 am
Re: Nuwe wapen lisensie
EK HET GEDURENDE FEB 2009 VIR N 243 AANSOEK GEDOEN .NA SES MAANDE NAVRAAG GEDOEN OM TE HOOR WAT AAN DIE GANG IS.EK HET TOE VASGESTEL DATMY FOTOS "WEGGERAAK" HET.EK HET NUWE FOTOS OP MY KOSTE LAAT NEEM EN SOMMER NOG TWEE EKSTRA FOTOS SAAMGESTUUR SAAMGESTUUR SODAT HULLE DIT OOK KAN WEGGOOI EN DIE ANDER TWEE OP MY AANSOEK SAL LOS .EK HET TOE N GOEIE MOTIVERING OOK AANGESTUUR OM DIE WAPEN TE GEBRUIK VIR N JAAR MET DIE HOOP DAT DIE LISENSIE INTUSSEN GOEDGEKEUR SOU WORD.MY TOESTEMMING OM TE GEBRIUK VERVAL EINDE JUNIE.EK HET MET N GROOT GESUKKEL HULLE GEBEL.EK WAS TOE AANGESE OM N FAKS DIREK AAN DIR.BOTMA TE STUUR .EK HET DIT GEDOEN{ N MAAND GELEDE}.TOT DUSVER LE MY AANSOEK STEEDS IN PRETORIA,EN DAAR IS LAAS OP 2009-10-27 AAN DIT GEWERK.DAAR HET DUS VIR DIE AFGELOPE SES MAANDE NOG NIKS GEBEUR NIE.WAT IS DIE VOLGENDE STAP? WAT MOET EK NOG DOEN ? 
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Ons polisie is maar trerug ne!!!
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
boats
phone BOTHMA on his cell 0827798728 if he doesn't answer turn your phone so that he can't see your no. and he would in all liklyhood think a call from a police dept is looking for him and answer the call.
ja he does not respond to emails or faxs ,tried that myself . i got some no.s of people working with western capes stuff if it will help .