Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ek het die naweek twee vlakvarke geskiet met Hornady sst punte. die eerste was n jonge wat ek net agter die kop geskiet heten die punt is op die blad uit... vleis is baie maar aanvaarbaar vir die tipe skoot. die tweede skoot was n "texas heartshot" in die hardloop. die punt is op die regter boud in die pelvis gebreek drie rugwerwels gebreek die niere gepop en drie ribbes gebreuk. ek het die punt onder die vel gekry aan die linker kant! die punt het 43% van sy gewig behou. die skoot afstand was maar 40m en trompsnelheid was 2750ft/s. as mens na die faktore kyk dink ek het die punt nogal heel goed gedoen!
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43