Twee Weke Se Lekker Skiet

User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Twee Weke Se Lekker Skiet

Post by Martin Marais »

Blok,ek grap net. Ek weet die goed maak baie skade op sommige plase.

Ek is baie lief daarvoor om daai helmet hoenders met die haelspuit aan te vat. 'n Man loop net baie wanneer jy die goed jag,maar dit bly lekker.
Post Reply