Deeltydse swot
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Deeltydse swot
Wie is besig om deeltyds te swot en vir wat?
Ek het nou begin met Certified Supply Chain Professional studies en dinge raak rof tussen al die werk en dinge deur.
My tyd beplanning raak nou nog moeiliker.
Ek het nou begin met Certified Supply Chain Professional studies en dinge raak rof tussen al die werk en dinge deur.
My tyd beplanning raak nou nog moeiliker.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Deeltydse swot
Ek is in my 6de jaar van 6 en 'n half vir my deeltydse bosbou diploma.
Die einde is in sig maar kan nie vinnig genoeg kom nie!
Die einde is in sig maar kan nie vinnig genoeg kom nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Deeltydse swot
Gerhard, ek swot nie nou meer nie maar ek het so 4jr terug klaar gemaak met myne.
Het my Btech deeltyds oor 2jr so tussen die werk deur gedoen.
Kon nie oor my sosiale lewe kla nie want daar was nie een nie.
Maar is baie bly ek het vasgebyt en klaar gemaak.
Sterkte met joune!
Het my Btech deeltyds oor 2jr so tussen die werk deur gedoen.
Kon nie oor my sosiale lewe kla nie want daar was nie een nie.
Maar is baie bly ek het vasgebyt en klaar gemaak.
Sterkte met joune!
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Deeltydse swot
Dankie,savage wrote: Gerhard, ek swot nie nou meer nie maar ek het so 4jr terug klaar gemaak met myne.
Het my Btech deeltyds oor 2jr so tussen die werk deur gedoen.
Kon nie oor my sosiale lewe kla nie want daar was nie een nie.
Maar is baie bly ek het vasgebyt en klaar gemaak.
Sterkte met joune!
Toemaar die werk sorg klaar vir n minimum sosiale lewe.
Die trick vir my nou is hoe om dit saam met die werk te laat werk want ek is muff kop teen 18:00 as ek met die dag se werk klaar maak.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Deeltydse swot
Ek werk en swot voltyds (na ure). Die kursuswerk is net effe uitputtend en stressvol. Maar nou ja, hopelik is dit alles vir 'n goeie doel en pluk mens die vrugte daarvan. Laaste 6 maande se klasse begin Februarie - dan net tesis.
DWB - Ek doen PhD (Landbou-ekonomie)
DWB - Ek doen PhD (Landbou-ekonomie)
Last edited by Sako75 on Tue Jan 15, 2013 5:57 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Deeltydse swot
Wat swot jy Sako?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Deeltydse swot
Ek is ook in my finale jaar van BTech - en hierna is dit KLAAR. Ek moes klaar geswot het toe ek nog kind was, en nie so laat eers begin het nie, om steeds te moet swot as jy amper 40 is, is nie pret nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Deeltydse swot
Spanner wrote: Ek moes klaar geswot het toe ek nog kind was, en nie so laat eers begin het nie, om steeds te moet swot as jy amper 40 is, is nie pret nie.
toe ek moe swot!!! Vir ondersteuning het my vrou toe ingeskryf vir LLB want sy het gesien
ek's te lui om die so alleen te doen.
Sy het die naweek begin krap aan wat gaan ons volgende swot om ons breine in oefening te hou.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Deeltydse swot
Moeilike een die!!
Ek is huidiglik amper op die einde, 'Total Quality Management' deur Unisa. Ek moet se dit vat nogals om te swot en take te doen terwyl ander braai en rugby kyk.
Gernie
Ek is huidiglik amper op die einde, 'Total Quality Management' deur Unisa. Ek moet se dit vat nogals om te swot en take te doen terwyl ander braai en rugby kyk.
Gernie
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Deeltydse swot
Sorry, Gerhard, ek het lanklaas studeer, maar leer elke dag nog iets by. As jy vir my se wat "Certified Supply Chain Professional Studies" is, sal ek al weer iets geleer het.Gerhard wrote: Wie is besig om deeltyds te swot en vir wat?
Ek het nou begin met Certified Supply Chain Professional studies en dinge raak rof tussen al die werk en dinge deur.
My tyd beplanning raak nou nog moeiliker.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Deeltydse swot
Pieter,Pieter Willem Vorster wrote: Sorry, Gerhard, ek het lanklaas studeer, maar leer elke dag nog iets by. As jy vir my se wat "Certified Supply Chain Professional Studies" is, sal ek al weer iets geleer het.![]()
Jy kan gerus hier gaan lees.
http://www.apics.org/careers-education- ... ation/cscp
APICS CSCP education is essential if you are
interested in increasing your knowledge and expertise in the field of global supply chain management, specifically in the areas of customer relations, international trade, information technology enablement, and physical logistics
consulting or facilitating supply chain functions or working with ERP systems
creating a common standard of understanding, vocabulary, resources, and frameworks within your company to address your supply chain challenges and opportunities.
An APICS CSCP designation will help you:
master the necessary tools to effectively manage global supply chain activities, including suppliers, plans, distributors, and customers around the globe
acquire the skills you need to create consistency and foster collaboration through best practices, common terminology, and corporate communication
understand how to use enterprise resources planning (ERP) systems and other technologies to improve the entire supply chain process
maximize your organization's ERP investments by millions of dollars
increase your professional value and secure your future.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Deeltydse swot
Skielik raak ek so moeg!Gerhard wrote: Pieter,

Dankie,Pieter Willem Vorster wrote: Skielik raak ek so moeg!Sterkte, my vriend. My ma het altyd gese jou geleerdheid kan niemand van jou af wegneem nie.
Die voordeel met die is dat n Amerikaanse Kwalifikasie is wat internasionaal aanvaar word.
Gaan nog lekker sweet agter die boeke..
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Deeltydse swot
Gerhard
Mater dis nie 'n maklike pad nie, maar jy MOET deurdruk. Sukses is soet.
Ek het SAP diploma deeltyds gedoen en klaargemaak in 1993. 13 jaar 'afgevat' en toe begin met LLB. Ek werk voldag, doen standby, nagbesoeke, oortyd. Het 2 laaities wat nou 12 en 8 is. Stokperdjies en werk by my pa op die kleinhoewe. Ek het 6 jaar aan 'n 4 jaar graad geswot, en Oktober 2012 graad gevang.
Dis lekker om klaar te wees man. Maar kwalifikasies is joune vir altyd. Vebeter jouself! Dit plaas jou in 'n beter posisie in die lewe.
Sterkte

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Deeltydse swot
Vir so 'n ou lig ek my hoed baie hoog!!!!Jacquesb wrote: Gerhard
Mater dis nie 'n maklike pad nie, maar jy MOET deurdruk. Sukses is soet.
Ek het SAP diploma deeltyds gedoen en klaargemaak in 1993. 13 jaar 'afgevat' en toe begin met LLB. Ek werk voldag, doen standby, nagbesoeke, oortyd. Het 2 laaities wat nou 12 en 8 is. Stokperdjies en werk by my pa op die kleinhoewe. Ek het 6 jaar aan 'n 4 jaar graad geswot, en Oktober 2012 graad gevang.
Dis lekker om klaar te wees man. Maar kwalifikasies is joune vir altyd. Vebeter jouself! Dit plaas jou in 'n beter posisie in die lewe.
Sterkte
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Deeltydse swot
Verseker!Pieter Willem Vorster wrote: Vir so 'n ou lig ek my hoed baie hoog!!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Deeltydse swot
Dankie oom Pieter. Ek waardeer, maar ek het nie gevis vir komplimente vir myself nie.
My bedoeling was net om vir Gerhard te se dat hy dit beslis kan regkry as hy deurdruk. En dat die beloning groot is!
Vriendelike groete
Jacques
My bedoeling was net om vir Gerhard te se dat hy dit beslis kan regkry as hy deurdruk. En dat die beloning groot is!
Vriendelike groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Deeltydse swot
Dankie Jacques,Jacquesb wrote: Dankie oom Pieter. Ek waardeer, maar ek het nie gevis vir komplimente vir myself nie.
My bedoeling was net om vir Gerhard te se dat hy dit beslis kan regkry as hy deurdruk. En dat die beloning groot is!
Vriendelike groete
Jacques
Hierdie is iets waarvoor ek net so groot passie het soos my jag en visvang....
Dit vat immers al klaar 65 ure n week van my tyd.
Om bloot gestel te word aan die huidige ontwikkelings in Supply Chain kan verseker net beter goete betekin
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Deeltydse swot
Jip, ek begin ook nou. Het die boeke begin nadersleep, doen my MBA. Skryf eerstet eksamen module in Jun (organizational behaviour). Dan nog net10 modules om te gaan...
ek soek nog wapens...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Deeltydse swot
Skryf ook in Junie.SV MAD (Henk) wrote: Jip, ek begin ook nou. Het die boeke begin nadersleep, doen my MBA. Skryf eerstet eksamen module in Jun (organizational behaviour). Dan nog net10 modules om te gaan...
Die eksamen het 4 modules.
Eksamen koste is R6500.00 met slaag % van 75% om te slaag...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Deeltydse swot
Baie sterkte! Jip, deeltyds swot is nie maklik nie.Gerhard wrote: Skryf ook in Junie.
Die eksamen het 4 modules.
Eksamen koste is R6500.00 met slaag % van 75% om te slaag...![]()
ek soek nog wapens...