QL 308 Howa Double Check
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
QL 308 Howa Double Check
Ek het die ander gebruikers se hulp nodig om net te double check asb
Kaliber : 308
Loop lengte 557mm
Dop kapasiteit: 57,3
Tipe koeel: Hornady SP
gewig: 165
produk kode: 3040
Tipe Kruit S335
Lot# 698
maksimum TPL: 72.5
beplande TPL: 71,5
Tipe Primers: Murom Large Rifle
Hierdie inligting het ek gebruik vir aanvanklike kalibrasie
Kruit Lot Nr Gewig Maak Lading Primer TPL Dop Burning rate QL Spoed Chro Spoed
335 698 165 Hornady SP 3040 40.9 MuLr 71.5 Remington 0.595 2603 2498 2508 2496
335 698 165 Hornady SP 3040 41.3 MuLr 71.5 Remington 0.595 2625 2539 2534 2539
Het toe die OBT van 1.123 gebruik en die lading gekry
355 698 165 Hornady SP 3040 43.4 71.5 Remington 0.595 2642
Ek het lading toets gedoen voor Ludwig vir ons die nuwe Somchem file gegee en as volg gekry
Met 43,4 2651 2624 2653 2632 2628 Avg 2632
Die heat of explosion was 3710 in ou file
As ek nou met die nuwe Somchem file dieselfde lading wil doen en Heat of explsion weer afbring na 0.595 dan is druk nog ver bokant maks en spoed is 2783fps
Ek sien die heat of explosion is nou 4020 wat baie hoog in vergelyking met vorige file.
Daar was geen druk probleme met die lading nie en het skote 2,4,5 gesny terwyl die ander 2 nog steeds sum moa sal gee
Ek sal enige advies waardeer
Groete
Johan

Last edited by Johan Reyneke on Mon Jan 14, 2013 12:16 pm, edited 1 time in total.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
Het na jou syfers gaan loer en gaan vir jou my berekeninge e-pos in PDF formaat. Jou akkurate lading is nou volgens die nuwe gegewens nie meer op die node nie. Sal moet verhoog na 44,5 vir spoed van 2690vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
Dankie Tripod en Ludwig
Hulp word regtig waardeer. Ek wou net seker maak ek maak nie droog nie, omdat die "Heat of Explosion" so drasties verskil van die vorige na die nuwe inligting.
Ek wou ook nie onaangename verrassings kry nie. Hierdie is my seun se wapen en ek probeer hom help.
Johan
Hulp word regtig waardeer. Ek wou net seker maak ek maak nie droog nie, omdat die "Heat of Explosion" so drasties verskil van die vorige na die nuwe inligting.
Ek wou ook nie onaangename verrassings kry nie. Hierdie is my seun se wapen en ek probeer hom help.
Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
Met die nuwe termodinamiese gegewens wys QL dat die ladings nou gebruik eintlik baie meer spoed moet gee - bykans meer as 200vps verskil. Vir ons met die program kan ons nou kalibreer om meer sinvolle data te kry.Ludwig wrote: Somchem het beslis aan S335 se ontbrandings eienskappe verander. Wanneer, en sedert watter LOT #'s af weet ek nie. Maar in 2010 stuur Manie Johannes vir my die eerste lys van Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite. In daardie lys van Somchem word S335 se "Heat of Explosion" aangedui as 3711 en "Ratio of Spec Heats" as 1.240. Hier was QL v3.6 se default waardes vir S335 3710 vir "Heat of Explosion" en "Ratio of Spec Heats" as 1.224. So die groot verskil hier was dat QL die verkeerde "Ratio of Spec Heats" gebruik het, en terugvoer van S335 gebruikers in daardie tyd het aangedui dat 1.240 beslis 'n meer akurate waarde is.
Einde 2012 ontvang ons 'n nuwe Termochemiese Eienskappe tabel van Somchem. As mens die data met die vorige tabel van hulle vergelyk, het "Ratio of Spec Heats" dieselfde gebly, nl 1.240, maar "Heat of Explosion" het drasties verander van 3711 na 4020.
Dit is moeilik om te bepaal op die stadium presies hoe akuraat hierdie gegewens is, maar Manie Johannes se woorde was dat dieselfde syfers aan Hartmut Broemel van QL deurgegee is, en dat dit ook presies so in QL gebruik word. Ons sal eers met meer data terugvoer vanaf S335 gebruikers kan bepaal of die nuwe syfers saam met nuwe lotte S335 akurate spoed in QL aandui of nie. Vir nou, moet hier met groot sorg en veiligheid omgegaan word. Moenie enige van die nuwe of ou data as absolute waarheid vertrou nie.
Die leek daar buite kan met 'n ou Somchem boekie en die nuwe warmer lot S335 'n lelike oordruk probleem kry as hy sy ou ladings sou navolg. Hoop die manne lees maar hier dat dit lyk asof die probleme net by S365 gaan volstaan nie en dat S335 die volgende gogga gaan wees. Volgens my is chemie nou nie die eksakte wetenskap wat fisika is nie, maar mens wonder net of gehaltebeheer op standaard is. As dupleksladings kan werk hoekom kan verskillende lotte nie vermeng word om die brandtempo meer egalig te kry nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Chrisjan
Re: QL 308 Howa Double Check
Sal julle my asb laat weet wat die lot no is wat so warm is?
Ek hardloop uit case capacity om my 9.3x62.
Vir my is dit baie goeie nuus, maar ek stem dat amal ingelig word om veilig te wees en met al 10 vingers te kan jakkeleer...
Chrisjan
Ek hardloop uit case capacity om my 9.3x62.
Vir my is dit baie goeie nuus, maar ek stem dat amal ingelig word om veilig te wees en met al 10 vingers te kan jakkeleer...
Chrisjan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
Het die lotte nog nie gekry nie - die syfers vanaf Somchem maak ons net bekommerd. As jou dopkapasiteit te klein word, wat wil jy so aanjaag?Chrisjan wrote: Sal julle my asb laat weet wat die lot no is wat so warm is?
Ek hardloop uit case capacity om my 9.3x62.
Vir my is dit baie goeie nuus, maar ek stem dat amal ingelig word om veilig te wees en met al 10 vingers te kan jakkeleer...
Chrisjan
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Chrisjan
Re: QL 308 Howa Double Check
Hi Tripodmvr,
Ek skiet 180gr impalas in 'n 21" loop. Ek hou meer van S335 in die 9.3 as 321. 321 recoil dat jou tande op mekaar klap. Letterlik!
Met kruit wat 4 jaar oud is het ek 4gr minder gegooi om my node van 2860fps te kry. Nou moet ek meer gooi, 'n compessed load gebruik en tot in die nek krui gooi.
My dasher moet ek ook die kruit stadig gooi en moeite doen om 36gr te laai. Dit gee my 3600fps agter die 70BT.
QL wys dat ek 103% dop vulling het.
Ek koop my kruit in groot maate om batch verskille te oorkom en nie ladings aan te pas nie.
Groete
Chrisjan
Ek skiet 180gr impalas in 'n 21" loop. Ek hou meer van S335 in die 9.3 as 321. 321 recoil dat jou tande op mekaar klap. Letterlik!
Met kruit wat 4 jaar oud is het ek 4gr minder gegooi om my node van 2860fps te kry. Nou moet ek meer gooi, 'n compessed load gebruik en tot in die nek krui gooi.
My dasher moet ek ook die kruit stadig gooi en moeite doen om 36gr te laai. Dit gee my 3600fps agter die 70BT.
QL wys dat ek 103% dop vulling het.
Ek koop my kruit in groot maate om batch verskille te oorkom en nie ladings aan te pas nie.
Groete
Chrisjan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
Gedink jy speel met die ligter koele. Het jy al gedink om 'n magnum primer te gebruik (kan jou omtrent 2gr laat wen). Dit geld vir altwee kalibers.Chrisjan wrote: Hi Tripodmvr,
Ek skiet 180gr impalas in 'n 21" loop. Ek hou meer van S335 in die 9.3 as 321. 321 recoil dat jou tande op mekaar klap. Letterlik!
Met kruit wat 4 jaar oud is het ek 4gr minder gegooi om my node van 2860fps te kry. Nou moet ek meer gooi, 'n compessed load gebruik en tot in die nek krui gooi.
My dasher moet ek ook die kruit stadig gooi en moeite doen om 36gr te laai. Dit gee my 3600fps agter die 70BT.
QL wys dat ek 103% dop vulling het.
Ek koop my kruit in groot maate om batch verskille te oorkom en nie ladings aan te pas nie.
Groete
Chrisjan
Die aanhou van baie kruit is juis waar die pyn inkom. Laat weet my dat ons ook 'n bunker kan bou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Chrisjan
Re: QL 308 Howa Double Check
Hi,
Op die dasher het ek magnum probeer, maar dit werk nie vir my nie.
Die 9.3 het die warmste primers in, Federal 215m. Ek sal die swaarder punte maar moet probeer, meskien die nosler accubond of barnes in 250gr.
Die post wil ek nie hijack nie. As iemand 'n warm lot koop, laat weet ons asb.
Mooi dag en groete

QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Jammer om nou deurmekaar t klink, maar watse heat of explosion sal jy gebruik vir 'n pot s335 lot 698 10 2012? As hierdie file van somchem af ons eers einde 2012 bereik het, beteken dit alle kruite in 2013 se heat of explosions raak hoer, of is dit alreeds hoer? Hierdie heat of explosion mak ngals n verskil aan jou akkurate nodes!
Tans werk ek nog met die heat of explosion as 3711 en ratio of specific heats as 1.24.
Dankie vir die hulp. Ek skiet ook n howa 308 en is ook besig mt lading.
Tans werk ek nog met die heat of explosion as 3711 en ratio of specific heats as 1.24.
Dankie vir die hulp. Ek skiet ook n howa 308 en is ook besig mt lading.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
Dis nou baie mooi.
Ek het net gister gelaai, ook vir my Howa 308 met S335 Lot 699/03/2013. Volgens QL en die Somchem tabel was ek heel veilig gewees, maar as ek nou die nuwe ontbrandings data invoer in QL is ek naby aan en self oor maks druk. Sal maar een of twee van die laer ladings oor die Chrony toets en kyk hoe die werklike spoed met die teoretise vergelyk.
As dit werklik so hoog is sal ek maar koeels uit trek en oor begin.

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Dit is seker al voorheen geplaas, maar waar kan ek die nuwe tabel met kruit einskappe kry?
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
My wiele val af met S335.
As ek met die syfers wat hier genoem word werk behoort die geweer op te blaas. Ek is geensins naby die spoed wat QL se nie.
Ek sal die lot nrs van dag gaan naslaan
As ek met die syfers wat hier genoem word werk behoort die geweer op te blaas. Ek is geensins naby die spoed wat QL se nie.
Ek sal die lot nrs van dag gaan naslaan
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Dit is juis hoekom daar geskiet moet word oor n chrony, en daai spoed inligting moet gebruik word om QL te kalibreer, m.a.w. die BRF moet aangepas word volgens jou geweer se data. My vrou se geweer skiet 150gr Noslers, en na die eerste keer op die baan het ek QL met daai inligting gekalibreer, n node spoed uitgewerk, en van daar af skiet hy skoot vir skoot dieselfde spoed. Natuurlik moet jy nie net met S335 nie, maar met enige ander kruit eers n paar toets skote oor n chrony skiet wanneer jy n nuwe lot kruit oop maak, en dan kan jy bepaal waar staan die kruit in jou geweer. Hierdie is net nog n rede hoekom lading ontwikkeling nie sonder n chrony gedoen mag word nie, gee nie om watter metode jy gebruik nie.
Veiligheid eerste manne!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
Pierrehttp://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/izak42gr.png
Die gemiddelde spoed met 42gr kruit was 2523fps met 'n es van 20fps
Kyk asb na my syfers en kyk waar ek verkeerd doen. Ek is al gatvol gesukkel.
Beyers
Die gemiddelde spoed met 42gr kruit was 2523fps met 'n es van 20fps
Kyk asb na my syfers en kyk waar ek verkeerd doen. Ek is al gatvol gesukkel.
Beyers
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Beyers. Ek het eers QL gekalibreer met jou data. Die BRF isdie enigste waarde wat aangepas kan en moet word. Dit is n syfer eie aan elke geweer. Dit is nou maar net so dat QL en sonchem handleidings die werksverrigting van S335 oorskat. Jou BRF het ek aangepas na 0.4680, en toe n node spoed berekin. Vir interresandheid. My vrou se .308 se BRF is 0.524.
Eers jou data gekalibreer:
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/BeyersAmaxkalibreer.jpg
En nou het ek jou node spoed volgens die node calculator uitgewerk. Skuus Beyers. Foto emmer voeter my nou rond.

Last edited by BRNO (Pierre) on Tue May 21, 2013 8:55 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Ek sien julle gooi 42gr S335 agter die 168gr. Somchem se boekie se maks is 41.5gr.
Pierre wat sal die spoed voorspelling wees met daai lading?
Pierre wat sal die spoed voorspelling wees met daai lading?
Last edited by LUAN on Tue May 21, 2013 9:19 am, edited 2 times in total.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Ek probeer die screen shot ook plaas, maar die foto emmer voeter my rond. Na ek Beyers se inligting gekalibreer het, sal 44,2gr S335 vir jou n spoed van 2654ft/s gee, teen n druk van 47620psi..303 wrote:Ek sien julle gooi 42gr S335 agter die 168gr. Somchem se boekie se maks is 41.5gr.
Pierre wat sal die spoed voorspelling wees met daai lading?
Veiligheid eerste manne!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
Pierre Dankie
Is daar nie 'n "perk" van 10% aanpassing op die bRF nie?
Beyers
Is daar nie 'n "perk" van 10% aanpassing op die bRF nie?
Beyers
Last edited by Beyers on Tue May 21, 2013 9:26 am, edited 1 time in total.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: QL 308 Howa Double Check
44.2gr? Is dit nie te veel agter n 168gr koeel? Somchem se dan maks is 41.5gr? Of is die S335 dan nou anders? Watse doppe en looplengte gebruik julle hier?BRNO .06 (Pierre) wrote:Ek probeer die screen shot ook plaas, maar die foto emmer voeter my rond. Na ek Beyers se inligting gekalibreer het, sal 44,2gr S335 vir jou n spoed van 2654ft/s gee, teen n druk van 47620psi..303 wrote:Ek sien julle gooi 42gr S335 agter die 168gr. Somchem se boekie se maks is 41.5gr.
Pierre wat sal die spoed voorspelling wees met daai lading?
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: QL 308 Howa Double Check
Pierre
Maw die volgende syfers kan dan gegenereer word.
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/308IZAKOBT.png
Maw die volgende syfers kan dan gegenereer word.
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/308IZAKOBT.png
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Luaan, gaan kyk asb wanneer is jou Sonchem boekie gedruk, en dan gaan kyk jy wanneer is jou blik S335 geblik. My boekie is in April 2011 gedruk, en my Lot 698 is in Augustus 2012 geblik. Dit is deurgans bekend dat nie een lot kruit soos die ander presteer nie. Hoe vergelyk die syfers wat jy met QL se ladings kry, in vergelyking met die spoed wat jy op die baan meet? Ek is seker dat die spoed baie minder is as dit wat Sonchem se dit sal wees. Die rede hiervoor is dat die kruit onder presteer. Spoed = Druk. Hoe laer die prestasie van die kruit = hoe laer die druk = hoe laer die spoed..303 wrote:44.2gr? Is dit nie te veel agter n 168gr koeel? Somchem se dan maks is 41.5gr? Of is die S335 dan nou anders? Watse doppe en looplengte gebruik julle hier?
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Beyers, dit lyk spot on. Ek gaan nie eers probeer om die node skets te laai nie. Dit gaan net my bloeddruk opjaag. As jy dit wil sien, pm my, dan email ek dit vir jou. Dit lyk egter asof jy dit 100% reg het.Beyers wrote:Pierre
Maw die volgende syfers kan dan gegenereer word.
http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/308IZAKOBT.png
Veiligheid eerste manne!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Pierre ek het net tot 41.6gr gegaan agter n 165gr Claw en het net so 2600fps gekry. Ek het volgens somchem bladsy(dit moet ou boekie wees) vir .308 gewerk waar hulle se 41.5gr is maks maar dis in n pmp dop. Ek gebruik Lapua doppe en gooi 44.4gr agter 150gr koeel sonder druk tekens. 44.2 is maks volgens somchem vir 150gr.BRNO .06 (Pierre) wrote:Luaan, gaan kyk asb wanneer is jou Sonchem boekie gedruk, en dan gaan kyk jy wanneer is jou blik S335 geblik. My boekie is in April 2011 gedruk, en my Lot 698 is in Augustus 2012 geblik. Dit is deurgans bekend dat nie een lot kruit soos die ander presteer nie. Hoe vergelyk die syfers wat jy met QL se ladings kry, in vergelyking met die spoed wat jy op die baan meet? Ek is seker dat die spoed baie minder is as dit wat Sonchem se dit sal wees. Die rede hiervoor is dat die kruit onder presteer. Spoed = Druk. Hoe laer die prestasie van die kruit = hoe laer die druk = hoe laer die spoed..303 wrote:44.2gr? Is dit nie te veel agter n 168gr koeel? Somchem se dan maks is 41.5gr? Of is die S335 dan nou anders? Watse doppe en looplengte gebruik julle hier?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL 308 Howa Double Check
Luaan, daai lyk na mooi syfers, en as die groepe styf sit, en die druk is binne perke dan werk hulle vir jou mooi..303 wrote:Pierre ek het net tot 41.6gr gegaan agter n 165gr Claw en het net so 2600fps gekry. Ek het volgens somchem bladsy(dit moet ou boekie wees) vir .308 gewerk waar hulle se 41.5gr is maks maar dis in n pmp dop. Ek gebruik Lapua doppe en gooi 44.4gr agter 150gr koeel sonder druk tekens. 44.2 is maks volgens somchem vir 150gr.BRNO .06 (Pierre) wrote:Luaan, gaan kyk asb wanneer is jou Sonchem boekie gedruk, en dan gaan kyk jy wanneer is jou blik S335 geblik. My boekie is in April 2011 gedruk, en my Lot 698 is in Augustus 2012 geblik. Dit is deurgans bekend dat nie een lot kruit soos die ander presteer nie. Hoe vergelyk die syfers wat jy met QL se ladings kry, in vergelyking met die spoed wat jy op die baan meet? Ek is seker dat die spoed baie minder is as dit wat Sonchem se dit sal wees. Die rede hiervoor is dat die kruit onder presteer. Spoed = Druk. Hoe laer die prestasie van die kruit = hoe laer die druk = hoe laer die spoed..303 wrote:44.2gr? Is dit nie te veel agter n 168gr koeel? Somchem se dan maks is 41.5gr? Of is die S335 dan nou anders? Watse doppe en looplengte gebruik julle hier?
Ek gooi 40,5gr S335 in Lapua doppe, agter n Nosler Bal Tip Hunting 150gr, wat vir my n spoed van 2578ft/s gee uit n 22" loop. Druk is nog baie laag. Ek werk nog aan die TPL, maar is seker ek gaan mooi groepe met die lading kry.
Veiligheid eerste manne!