Vlermuise
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Vlermuise
Dagse Manne
Ek het n rondawel waar daar n magdom vlermuise in bly. Dit was al so erg dat my ouers n plafon vir die rondawel laat in sit het.
Ek wil graag weet of van julle dalk weet watse gif kan ek bo-op die plafon sit met n gas aksie wat die goed sal laat vrek. Ek het al hulle uitgange aan die buitekant toe gemaak .
Enige raad sal waardeer word.
Groetnis
Francois

“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Vlermuise
Hi Francois. EK het gevind dat motbolle, daai wit bolle wat die ou mense tussen die klere gesit het werk redelik goed. Ek sal nie graag hulle wil dood maak nie. Ek het dit in my dak gegooi daar waar hulle bly en hulle het baie minder geword. Jy moet maar elke nou en dan ingooi.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Vlermuise
Francois,
Glo dit of nie die goed doen eintlik baie goed, vang baie insekte soos muskiete en vliee. Bou vir hulle vlermuis huise (Bat Box) http://www.batconservation.org/drupal/free_plans.Die naftaleen bolle sal hulle uit die rondawel jaag. Dan kan hulle in die ander plekke intrek.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Vlermuise
Kyk op hierdie topic ook vir raad.
Vlermuise onder boere raad.
http://jaracal.com/index.php/topic,5075 ... #msg116643
Vlermuise onder boere raad.
http://jaracal.com/index.php/topic,5075 ... #msg116643
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Vlermuise
As ek dit nie mis het nie is die half teen die wet om vlermuise,te dood maar kan verkeerd wees.Ons het die selde stront gehad met ons vakansie huis.Alles probeer,daai seismic syn,mot bolle ensv ensv.Die enigste is maak al die gaaties toe waar hulle kan in jou dak inkom en as jy net een gat oor het wag dat hul die aand uitgaan dan maak jy ook daai gat toe.Dit het vir ons gewerk.Die bat-box is altyd n goeie idee maar hulle gaan nie uit n lekker warm huis dak trek om n n klein boks te gaan bly nie.Jy moet hul eers uitkry dan sal hul ander plek gaan soek.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Danie Lombard .243
Re: Vlermuise
Ons tak van SAJWV nl Vrystaat Sandveld het 'n bewarigs projek waar daar vlermuis kaste gebou word en strateiged geplaas word by probeel areas. Die vlermuise hou van die kas en trek dan daar in. Kontak my dan gee ek die besonderhede vaan ons tak se bewarings persoon. Hy het al die inligting. Plaas 'n buis lig is die dag wat brand/skyn dag en nag. Vlermuise hou niks van die lig in hulle slaap plek nie. Hulle vlug gou gou.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Vlermuise
Danie ons het ligte in one dak gesit en die goed het nogsteeds daar gebly.Dit het so erg geraak dat die hele huis soos hulle urine begin ryk het,tot nou toe.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Vlermuise
eks net so moeg vir die goed in my huis,ek maak hulle dood soveel ek kan.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
stan man
Re: Vlermuise
ek weet nie of dit sal werk nie,maar vermom jou soos n seksie dames vlermuis en gaan staan in die dowwe lig en sing 'i am in the mood for love babe.
die mannetjies gaan jou dalk wil opklop en die wyfies gaan jou dalk wil wiks,maar as al die vlermuise agter jou aan is moet mamma maar die gate toemaak. sorg net dat jy vinniger hardloop as wat hulle kan vlieg.

sorry ek moes hom hijack
die mannetjies gaan jou dalk wil opklop en die wyfies gaan jou dalk wil wiks,maar as al die vlermuise agter jou aan is moet mamma maar die gate toemaak. sorg net dat jy vinniger hardloop as wat hulle kan vlieg.
sorry ek moes hom hijack
-
Danie Lombard .243
Re: Vlermuise
Gonnas G Force
Dit is baie interesant wat jy se van die lig in die dak. Ek het van ander verneem dat die lig in die dak net die ding is. Dit is goed dat jy beaam dat dit nie werk nie. Dankie.
Dit is baie interesant wat jy se van die lig in die dak. Ek het van ander verneem dat die lig in die dak net die ding is. Dit is goed dat jy beaam dat dit nie werk nie. Dankie.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Vlermuise
N lig en aircon in die dak dan gee hulle pad. 
Vandag n ou gekry om in my dak te klim en te kyk, lyk my die goed trek ook in my dak. Moet maar die facia borde afruk en alles dig toe maak.
Die ou vertel hy het vlermuise hier Windhoek gevang en in Rundu gelos, om dat hy hulle nie will dood maak nie. Na 2 dae was hulle terug in Windhoek.

Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Vlermuise
Dankie vir almal se raad. Danie pm my julle taklid se nr wat met die bewaring werk. Ek is van Riemland.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Vlermuise
My Pa is terug van Mosambiek en ek het gevra wat het die beste gewerk.Hy se die lig werk nie want die vlermuise skuif net na die donker skaduwee dele van die dak.Hy se as mens die gaatjies toemaak dan kan die gate nie groter wees as jou pinkie nie,die goed kom deur klein gatjies.Hy het daai "insulation" matte gekoop wat soos dik sagte wol is en die hele plafon bo toegegooi met dit.Die vlermuise kruip mos rond in die dak en vleig nie.Die wol matte iriteer hulle en maak dit moeilik vir hulle om rond te kruip.Hoop dit help.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Vlermuise
Jy maak n fout om hulle dood te maak, n vlermuis eet tot 600 miskiete n uur, so as al jou vlermuise weg is gaan daai klein wetters jou weg dra, try hulle eerder verplaas,
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Vlermuise
Net n wenk met die "batbox" jy moet hom so hoog as moontlik probeer monteer anders stel hulle nie belang nie.
Het by Dr Gerhard Verdoorn verneem die box werk goed op n 5 meter paal. Die "batboxes" in letaba ruskamp is ook op n lang teerpaal, lyk of dit goed werk, het so paar op die gholfbaan ook.
Groete H
Het by Dr Gerhard Verdoorn verneem die box werk goed op n 5 meter paal. Die "batboxes" in letaba ruskamp is ook op n lang teerpaal, lyk of dit goed werk, het so paar op die gholfbaan ook.
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Vlermuise
nee hugo ekt nie lus om naby die pes draers te kom nie.ek sal maar weer plan sien met die muskiete
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Vlermuise
As jy nat kakiebos se blare kneus en in die dak hang verjaag dit hulle ook
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander