Bang gatte!

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Bang gatte!

Post by FHM »

ek sien die onderwerp bly leeg...

Daar kan nou verskeie redes wees, maar ek het so spesmaas dat die afgelope oormatige feestelikhede dalk iets met die 'STILTE' uit te waai het hierso... ;)

Kom Heinrich - breek die ys hierso en plaas iets waaroor ons bekommerd kan raak ;D
Last edited by FHM on Wed Jan 09, 2013 11:05 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Bang gatte!

Post by Carl »

Nee wat al wat ek sê is eet meer wildsvleis!!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply