gister oggend bel visstok my ,maar hy het sy katrol verloor.
hy en n maat het oor die naweek gaan jakkals roep ,toe n benoude buurman die polisie bel en vra hulle moet gaan kyk wat is gaande. die ordentlike beampte deel hulle toe mee dat dit totaal onwettig is om in die nag te jag.die goeie forum maniere maak toe dat visstok maar op pak en huiswaarts gaan. die beampte is slimmer as n boom vol uile en wil nie reg gehelp word nie.ek skakel toe maar die manne van natuur bewaring en kry die nuwe ordonansie. daar word geensins melding gemaak van jakkalse nie. volgens natuur bewaring is jakkals egter n pes.
na n helse oorlog het die beamptes toe darem met die tong in die kies erken hulle was verkeerd. nou ry ons manne maar rond met die ordonansies in ons bakkies saam met ons jag permitte en toestemmings briewe.
oorywerige beamptes kan vir jou lekker bollie maak.
ons moet maar ons kant skoon hou.
visstok en die polisie.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: visstok en die polisie.
Dis die regte manierstan man wrote: nou ry ons manne maar rond met die ordonansies in ons bakkies saam met ons jag permitte en toestemmings briewe.
ons moet maar ons kant skoon hou.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: visstok en die polisie.
Frans
Baie dankie weereens vir jou hulp. Bly alles is nou uit sorteur en ek kan nou die boer gaan help met sy jakkals probleem.
Groete Alex
Baie dankie weereens vir jou hulp. Bly alles is nou uit sorteur en ek kan nou die boer gaan help met sy jakkals probleem.
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: visstok en die polisie.
stan man wat is die wet in die vrystaat,mag mens jakkalse jag in die nag?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: visstok en die polisie.
Johans
Ja jy mag Rooijakkalse en Rooikatte in die Vrystaat in die aand jag, maar jy benodig n geldige jagpermit en skriflike toestemming van die grond eienaar.
Groete Alex
Ja jy mag Rooijakkalse en Rooikatte in die Vrystaat in die aand jag, maar jy benodig n geldige jagpermit en skriflike toestemming van die grond eienaar.
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
stan man
Re: visstok en die polisie.
dit is net soos alex daar se. sorg net dat jy al die regte papiere by jou het.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: visstok en die polisie.
se my net gou kry jy die jagpermit by natuurbewaring?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum