Dag se almal
Ek soek asb raad met snybye, wat die goed regte se naam is weet is nie, maar hulle is besig om my seringbome se blare alles op/af te sny en my skaduwee om die huis raak by die dag minder. Ek het alreeds Karbaspray (poeier met water aangemaak) gespuit op die blare maar dit het geen effek nie.
Ek sal dit waardeer indien iemand dalk inligting het of wat ek kan doen om die skade te beprek of die bye kan elimineer.
Baie dankie
Kalahari
Snybye
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Snybye
nee kalahari lyk my niemand het vir jou raad nie,ek weet nie eers wat snybye is nie 
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Snybye
johans
Dankie man, ek neem maar aan niemand het nog met so iets te doen gehad nie. Hulel is elke jaar by my bome, maar net vir so dag op die meeste en dan is alles verby. Die jaar is dit egter ander storie, hulle sny nog aanmekaar.
Ek se ook maar snybye, maar ek weet nie regtig wat hulle naam is nie. As die by egter op 'n blaar gaan sit het is dit 'n kwessie van 5-10 tellings is daardie blaar is deurgesny en op die grond of in sy pote
Ek gaan maar die kwekerye in Windhoek bel en hoor of hulle dalk raad het.
Beste

asof ons nie genoeg probleme in die boerdery het nie nou moet mens nog met sulke goed ook sukkel.sterkte
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum