S & W Mod 66 .357 Magnum

Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

S & W Mod 66 .357 Magnum

Post by Swede »

Ek het die geleentheid om die revolver te koop, ek moet die verkoper 'n aanbod maak, dit kom saam met dies, doppe ens. Wat sal julle se is 'n redelike aanbod om te maak. (die wapen is in 'n baie goeie toestand)
And as thy days, so shall thy strength be
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: S & W Mod 66 .357 Magnum

Post by bobby »

4k and it's a good deal . 5k and it's just a deal but still on .

bobby
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: S & W Mod 66 .357 Magnum

Post by Hein M. »

Swede wrote: Ek het die geleentheid om die revolver te koop, ek moet die verkoper 'n aanbod maak, dit kom saam met dies, doppe ens. Wat sal julle se is 'n redelike aanbod om te maak. (die wapen is in 'n baie goeie toestand)
Tweedehandse rewolwers se markwaarde is nie goed nie.  Selfs al is dit 'n fantastiese rewolwer soos hierdie.  By 'n wapenwinkel sal hulle hom DALK R1500 aanbied ;)  Maak 'n aanbod van R2000 en wees bereid om te gaan tot R2500.
Dit is nie 'n drawapen nie, so dit is nie gewild onder kopers nie.

Steeds 'n lekker rewolwer.  My broer het ook so een

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: S & W Mod 66 .357 Magnum

Post by Swede »

Dankie baie vir die terugvoering :) :). Dit is 'n mooi rewolwer, ek wil dit gebruik by ons skietdae in die jag handwapen tabelle. 
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: S & W Mod 66 .357 Magnum

Post by Swede »

Piet, soos ek dit verstaan is dit minimum kaliber van .357 Magnum, en minimum looplengte van 4 duim  :), nou net weer gou gekyk op hulle webtuiste
And as thy days, so shall thy strength be
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: S & W Mod 66 .357 Magnum

Post by bobby »

the days of cheap guns are gone . money on the table he'll get 4,5 k chop chop on guntree . it maybe not the wisest revolver to carry due to it's size but it is a great sporting revolver and most idpa shooters would snap it up for 4,5k .

swede if you offer 2,5k and he says no please forward the details to me please .  just to give you idea i sold my 4'' gp100 the other day for 5k , for 2,5k you can get a second hand cz75 or star 30m but not a s+w 66 but if he takes 2,5k go buy a lotto ticket cos you lucky .

if you score the revolver don't feed it full house 357 loads just load  meduim loads or heavy 38's those k frames were built around the 38spl round .

cheers
bobby     
Last edited by bobby on Wed Jan 09, 2013 5:56 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: S & W Mod 66 .357 Magnum

Post by Swede »

Bobby

Ek het die rewolwer gekry vir R4000.00, met dies, omtrent 600 "cast" 158gr SWC en 300 doppe. Het vandag die aansoek ingesit sal foto plaas as ek dit kry. Dankie vir julle insette!! :D :D
And as thy days, so shall thy strength be
Post Reply