Manne, wat se die wet teenopsigte Rooijakkals en Rooikat jag in die nag deur middel van roep in die Vrystaat?
Groete Alex
Nagjag
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagjag
Alex,
Ek het gou deurgescan, maar sien nie juis iets oor jakkalse en rooikatte nie.
Dalk kan jy op jou tyd deurlees.
http://www.phasa.co.za/images/stories/d ... %20Ord.pdf
[img width=560 height=132]http://dl.dropbox.com/u/49750262/FS1.jpg[/img]
[img width=560 height=396]http://dl.dropbox.com/u/49750262/FS2.jpg[/img]

Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagjag
Dalk kan iemand die topic vir Caller stuur, en dan sy insette kry?
Goed, beter, 6millimeter!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nagjag
Baie dankie Geno
Ons het gister met natuurbewaring gesels en volgens hulle het ek net n geldige jag permit en skriflike toestemming van die boer nodig. Hoekom ek hierdie vraag gevra het, ons het Saterdag gaan roep en n polisie man het ons voorgekeur. Volgens hom is alle nagjag verbode. Ons is ergter besig om saam natuurbewaring dit met hulle uit te klaar en hoopenlik kan ek die naweek die boer wat nogsteeds met sy jakkals probleem sit gaan help.

Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nagjag
Die probleem is uitgeklaar. Die SAP het laat weet hulle was verkeerd en ek mag weer die jakkalse rol. Net n geldige jagpermit en skriftelike toestemming van die boer is nodig.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nagjag
Kry dit op skrif van die sapd, more keer ander vaal seun jou weer voor en dan wil hy jou sommer toesluit
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nagjag
James
Ek dink dis dalk n goeie plan, gaan so maak dankie.
Groete Alex
Ek dink dis dalk n goeie plan, gaan so maak dankie.
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet