Ek het die 23st Desember n draai gaan ry.
Klompie fotos geneem.
Die rooibok het my hart lekker vinnig laat klop.
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 685ab8.jpg[/img]
[img width=560 height=250]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... f1065d.jpg[/img]
[img width=560 height=265]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 718f53.jpg[/img]
Seker 8 renosters gesien vir die dag
[img width=560 height=346]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 075e83.jpg[/img]
Mooi steenbok
[img width=560 height=230]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 6337b4.jpg[/img]
Die ramme is blink vet
[img width=560 height=319]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 0c7de8.jpg[/img]
Mooi kudu bulle
[img width=560 height=264]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 157029.jpg[/img]
Die kurpers geniet by die voel hide
[img width=560 height=280]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 077deb.jpg[/img]
[img width=560 height=311]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... c877a8.jpg[/img]
[img width=560 height=360]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... b65869.jpg[/img]
En die voels natuurlik
[img width=560 height=184]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... a31948.jpg[/img]
[img width=560 height=343]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 1eefce.jpg[/img]
[img width=560 height=191]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... c77aca.jpg[/img]
[img width=560 height=215]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... ef63a7.jpg[/img]
Pilaansberg Desember 2012
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Pilaansberg Desember 2012
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Pilaansberg Desember 2012
Mooi fotos Gerhard.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pilaansberg Desember 2012
Gerhard, dit is bul rooibukke daardie! Ons was in Kruger en ek het so vinnige deur al die manne daar geblaai maar niks soos die 2 gesien nie. Wonder of dit gene is of dit die vulkaniese grond is? Sal kyk wanneer hulle weer veiling hou so paar ramme inkoop 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Pilaansberg Desember 2012
Die Noord Wes Transvaal tot by Thaba se gene is oor die algemeen beter ivm horing lengtes.Carl wrote: Gerhard, dit is bul rooibukke daardie! Ons was in Kruger en ek het so vinnige deur al die manne daar geblaai maar niks soos die 2 gesien nie. Wonder of dit gene is of dit die vulkaniese grond is? Sal kyk wanneer hulle weer veiling hou so paar ramme inkoop![]()
Ek het al n paar keer in die Pilaansberg sulke grote rooibokke gekry.
Dwaalboom gereeld.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment