Dag manne
Ek eet amper alles maar ek weet nie of ek Zebra sal kan eet nie
Ek soek baie graag n vel en sal seker net een Zebra in my lewe skiet
Wat te maak met die vleis ?
Groete
H
Wat te maak met Zebra vleis !??
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Wat te maak met Zebra vleis !??
Last edited by HeinrichPrinsloo on Wed Jan 02, 2013 7:20 pm, edited 1 time in total.
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Wat te maak met Zebra vleis !??
Maak droe wors en kabanossie en veroop dit aan die bure en vriende. Vir familie wat altyd vra vir biltong en droe wors! 

-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Wat te maak met Zebra vleis !??
Eet die fillets, maak seker daar is geen vet aan nie. Sal nie sagter fillet kry nie.
Maak chillibites met biltongvlies (Freddie Hersch spice) en die res cabanossi, russians of salami. (dus gerookte produkte) Verwyder die meeste geel vet as jy kan, dit is die vet wat wild ruik.
As jy 'n mark het vir daai cheap braaiwors kan jy BAIE van dit maak uit een zebra uit.
Of verkoop die karkas. Jy kan tussen R 8 en R so R13 per kg kry.
Groetnis
ss

.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Wat te maak met Zebra vleis !??
Heinrich, bel gerus vir Jaco Bester 0832129561 en hoor wat hy se. Was ook skepties en het die zeb by my ingegee vir bewerking, van gemarineerde rump en sirloin steaks, sosaties, boerewors, snitchels, salamie, cabanossi, gerookde kaaswors ens ens. Sy vrou kan nie glo dis zebra nie, werklik n sagte vleis hoor.
Vet moet als af ja, maar die soet storie sommer n ouvrou storie hoor, dis seker te veel bruinsuiker in die tuisgemengde biltong spice, maar verseker nie die vleis nie!!

Vet moet als af ja, maar die soet storie sommer n ouvrou storie hoor, dis seker te veel bruinsuiker in die tuisgemengde biltong spice, maar verseker nie die vleis nie!!
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Wat te maak met Zebra vleis !??
Robbie1
As jy nog soek moet jy praat ek het so n paar perde wat hier by my loop wat jy kan kry, as jy n zebra kan eet kan jy mos perd ook eet.
Groete
As jy nog soek moet jy praat ek het so n paar perde wat hier by my loop wat jy kan kry, as jy n zebra kan eet kan jy mos perd ook eet.
Groete
As ek jou sien gaan jy val
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Wat te maak met Zebra vleis !??
hahahahha, dankie Dawie, ma ek het nog so 6 ton wild in die vrieskamer, en ongelukkig verkoop ek nie zebra nie, juis omdat almal skepties is daaroor. Die verwysing het ek maar net gegee sodat Heinrich met n klient van my kan praat wat van die standpunt uitgaan dat jy nie skiet wat jy nie eet nie!! 
Vat ma die perre veiling toe jong . . .
Vat ma die perre veiling toe jong . . .
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Wat te maak met Zebra vleis !??
stem met die een 100% het al baie die steaks geeetsss308 wrote: Eet die fillets, maak seker daar is geen vet aan nie. Sal nie sagter fillet kry nie.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Wat te maak met Zebra vleis !??
Dankie julle
Het die 2x Zebras aan n slaghuis verkoop vir R15/kg