Vir n LED flits wat los hande die beste lang afstand lig gee wat ek nog gesien het...
Bright Light.
Het die laaste week weer duidelik rotse en bome op 400m gesien hy gooi n baie mooi kolletjie ook.
led lensor
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: led lensor
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: led lensor
Kyk bietjie by www.klarus.co.za
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: led lensor
gerhard ekt die L7 en is baie lus om hom te ruil vir die m14,dieselfde grootte net baie meer lumens en prys.sniper dit klink na n baie lekker flits,sal bietjie kyk
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: led lensor
Ekhet die twee ligte op internet gesien dit lyk of hulle nogal lekker kan werk op scope




-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: led lensor
lyk vir my mens moet bietjie wag voor jy koop,die flitse is nou kwaai in kompetisie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: led lensor
Nitecore het nou 'n groot reeks flitse teen baie billike pryse die MT26 is nou op spesiale aanbieding 800 lumens vir R795 insluitend VAT die TM15 2450 lumens vir R3800 sluit 4 x18650 3100 mAh batterye en 220v asook 12v laaiers in, al ons flitse het 5 verskillende skerpte verstellings! Koop gerus aanlyn click hier http://NiteCoreSA.co.za bestellings bo R2000 gratis Berco oornag aflewering by jou deur nasionaalsmitjs wrote:Manne, 115 lumens klink vir my hopeloos te swak. Daar is nie 'n manier dat jy iets kan identifiseer met so 'n swak lig nie.
Vir alternatiewe, kyk na Jetbeam BC25 XML 650 lumen @ R950, of Nitecore MT26 800 lumen @ R785+Vat.
Dis darem ook nie heeltemal korrek om te skryf dat led nie kan dim nie. Die probleem is dat die flitse almal dimmers ingebou het, en mens kan dit nie bykom om ekstern te verstel nie. Die ingeboude dimmers is nie werklik geskik vir jakkalse nie.
Die Led Lenser X21 werk nie met ordentlike batterye nie.
Wat baie aantreklik lyk, is die Jetbeam RRT3 XML, 1950 Lumen maks, met 'n dimmer ring wat maklik verstel. Die prys is iets anders, R3900.
As dit so goed kan werk soos die standaard Niteforce 140, kan dit natuurlik die koste van die borsels op die stoel en die bedrading uitsny. Die leds gee darem baie meer lig vir min stroom, en die goed gebruik uitstekende 18650 li-ion herlaaibare batterye. Die laaiers werk ook van 12v af.
Mens weet nooit, ek hou die mark dop, dalk kom die ideale led lig teen 'n kompeterende prys nog te voorskyn.
Groete
Johan Smit
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: led lensor
Jammer om die topic so bietjie te hijack.
Ek wil net vir Louis en Celesti dankie se vir hulle vriendelike en flink diens. Ek het gister oggend per EFT vir my MT 26 betaal en het hom die middag al in my hande gehad.
Ek gaan hom behoorlik toets die naweek maar sover is ek bitter beindruk daai lig skyn n barshou!
Groete H
Ek wil net vir Louis en Celesti dankie se vir hulle vriendelike en flink diens. Ek het gister oggend per EFT vir my MT 26 betaal en het hom die middag al in my hande gehad.
Ek gaan hom behoorlik toets die naweek maar sover is ek bitter beindruk daai lig skyn n barshou!
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
