Zambi in die Kruger gevang

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Zambi in die Kruger gevang

Post by Gerhard »

Dit kan nogal sports raak dink ekke...

http://www.wildcard.co.za/blog.htm?acti ... st&id=3406
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Zambi in die Kruger gevang

Post by Jacquesb »

Gladnie onmoontlik nie. Na bewering kom Zambesi haaie maklik 200 km plus die binneland in.
Dit is ook die enigste haai sover ek weet wat in brak en varswater sal oorleef.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Zambi in die Kruger gevang

Post by Marc »

:o :o :o :o :o

Hoop nie dit was 'n plattie wat dalk te veel van 'n karp hengelaar se berg pietersielie genuttig het nie, hoor hulle vang nogal lekker met die goeters deesdae. So plattie sal hom wat verbeel  ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Zambi in die Kruger gevang

Post by johnny »

Sjoe baie dik vir n daalder maar nie onmoontlik nie.

groetnis

Johnn
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Zambi in die Kruger gevang

Post by Lourens Potgieter »

Ek het juis in die week na program op NAtGeo gekyk, waar 'n Zambi of Bull Shark soos hulle hom noem  in Suid Amerika 3000 km van die see af gevang is.....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Zambi in die Kruger gevang

Post by Dawie Malan »

In die boek, Visse van die Nasionale Kruger Wildtuin, uitgegee voor 1985, is Zambesi Haaie omtrent in dieselde omgewing opgeteken.

Groete

Dawie
Post Reply