BOSLUISKOORS
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
BOSLUISKOORS
my hond het bosluiskoors,ek het hom berenil gespuit maar hy word nie regtig beter nie.so dalk is dit bosluisbytkoors.het iemand dalk n boere raad?lewer het ek ook al gegee
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: BOSLUISKOORS
Blousel en melk saam met half disprin
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: BOSLUISKOORS
Ja hy werk het hom al baie gegee vir hondeJakkalsgat wrote: Blousel en melk saam met half disprin
vlakvark en bosvark Bvk
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: BOSLUISKOORS
o.k dankie maar wat is blousel
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: BOSLUISKOORS
Johans
Blousel het die oumense onder anderre gebruik voor Jik daar was om hul wit goed wit te maak.
Groete
Jaco
Blousel het die oumense onder anderre gebruik voor Jik daar was om hul wit goed wit te maak.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: BOSLUISKOORS
die regte naam daarvoor is rickets blue. Maar julle manne sal dit nou ni weet ni 
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: BOSLUISKOORS
dankie manne ek waardeer,die veearts se hy weet nie wie die rou lewer storie uitgedink het nie ma dis poef
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: BOSLUISKOORS
Die rou lewer in vir katgriep. Glo die yster in die lewer wat die ding doen so hoor ekjohans wrote: dankie manne ek waardeer,die veearts se hy weet nie wie die rou lewer storie uitgedink het nie ma dis poef
Groete
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: BOSLUISKOORS
vlakvark het die regte een daar beet, die veearts gaan dit dalk nie vir jou gee nie (jou hond gaan verseker gesond word en dan maak hy nie geld nie), dan kry jy dit sommer by die apteek. Meng sommer n eetlepel sout en 2 eetlepels suiker met n 1lt water, laat woef baie water drink, as hy nie wil nie, gooi maar in sy keel, hulle vrek van dehidrasie ook.
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: BOSLUISKOORS
Kry Forray 65 werk die heel beste en mens kan hom n opvolg-spuit gee as hy nog nie wel lyk nie.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Sterkgrond
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Apr 04, 2017 4:20 pm
Re: BOSLUISKOORS
Wou graag weet, waar sou mens in ons tyd "blousel" kry deesdae?
Sal mens kan gewone jik gebruik?
Sal mens kan gewone jik gebruik?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: BOSLUISKOORS
Min hoop as dit bosluisbytkoors is. Het selfs 'n bloedoortapping probeer, maar was onsuksesvol.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: BOSLUISKOORS
Koop by veearts of apteek. Trypan Blue. Moet verkieslik IV toegedien word maar SC kan werk as jy hom vroeg vang. Drip is n moet.Sterkgrond wrote:Wou graag weet, waar sou mens in ons tyd "blousel" kry deesdae?
Sal mens kan gewone jik gebruik?