Ou oom en tannie het erge altzheimers. Ma sterk erg. Sondag aand le die twee in die bed en maak gereed vir slaap. Taninie se vir oompie dat sy nou baie lus is vir die poeding wat nog oor is van die sodag middag maal. Ou oom se hy sal vir haar gaan skep en kamer toe bring. Ou tannie se die omie moet dit opskryf, hy gaan dit vergeet. Nee ma, se die omie, ek gaan onthou, jy soek 'n bakkie poeding. Omie staan op uit die bed. Tannie se daar is vla ook in die yskas, sy soek vla oor die poeding. Omie se dit is reg, poeding met vla. Tannie se vir oom hy moet dit opskryf, hy gaan dit vergeet. Nee se omie, hy het dit. Poeding met vla. Die omie wil net uit die kamer tree toe se die tanie se maar daar is jelly ook in die yskas. Sy soek jelly ook. Omie se dit is reg, hy sal jelly ook skep. Tannie se vir omie hy moet dit opskryf, hy gaan dit vergeet, nee se die omie, dit is poeding, vla en jelly. En daar gaan die oom, kombuis toe.
Rukkie later kom die oom die kamer binne met 'n bord spek en gebakte eiers. Ja se die tannie, ek het gese jy moet opskeryf, waar is die toast?
Altzheimers
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Altzheimers
een positiewe ding van altzheimers is jy maak elke dag niewe vriende.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Altzheimers
en jy het nie jare lange vriende nie.Yalair wrote:
een positiewe ding van altzheimers is jy maak elke dag niewe vriende.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Altzheimers
Jy vergeet ook dat julle gister vir mekaar kwaad was.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
