Naandse
Het die volgende van my Jagters Vereeniging ontvang.
Mag ek vrae dat van julle manne wat mooi verstaan hoe om met getalletjies en woorde te speel vir die Kol. 'n epos te stuur.
Dalk net kan ons die ding gedraai kry, mens weet nooit. Die epos lees as volg:
"Alle herlaaiers lees asb die onderstaande en reageer daarop, om die Kolonel se hand te strek, GOOT ASB. dit gaan almal help wat herlaai
Goeiedag Almal.
Ons het in die onlangse tyd baie navrae van vuurwapen eienaars gekry oor die hoeveelheid kruit wat ?n individu mag besit vir herlaai van ammunisie.
Die navrae gaan nie oor swartkruit nie, maar oor die kruit wat algemeen deur ons almal gebruik word ( bekend as smokeless).
Ek het vanoggend met Kolonel Van Staden, wat die SAPD se Nasionale Hoof van die Plofstof Inspekteure is, gepraat. Hy is ?n baie vriendelike en hulpvaardige polisie offisier.
Hy het die volgende inligting aan my verskaf:
? Die besit van die kruit word tans steeds beheer deur die Wet op Ontplofbare Stowwe, Wet nr. 26 van 1956 (Ou Wet).
? Die Nuwe Wet op Ontplofbare Stowwe, Wet nr. 15 van 2003, is reeds in 2003 deur die Parlement aanvaar, maar is as gevolg van probleme met die opstel van die Regulasies, nog nooit afgekondig nie.
? Die Wet van 1956 bepaal dat elke individu net gemagtig is om die totaal van 2,4kg smokeless kruit (minder as 5 blikke) in sy besit te h?.
? Die Wet van 1956 maak nie voorsiening vir ?n individu om aansoek te kan doen om meer kruit te besit nie.
Ek dink die meerderheid van ons wat ?n paar vuurwapens besit, voldoen nie aan die vereistes van die Wet nie.
Kol. Van Staden het op verdere vrae, versoek dat daar voorstelle/ voorleggings aan hom gestuur word waarom dit nodig is vir Jagters/Sportmanne is om meer as 2,4kg kruit te besit.
Hy het genoem dat daar ?n nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel is en dat die persoon eersdaags sy pos opneem. Hy het onderneem om aan die persoon ?n voorlegging te doen om te versoek om die hoeveelheid kruit te kan verhoog ( die Nuwe 2003 Wet maak voorsiening vir 10kg- 20blikke).
Ek neem graag die vrymoedigheid om die Verenigings/ Klubs te versoek om dit te oorweeg om aan Kol. Van Staden ?n dokument te stuur met motivering/ aanbevelings vir die vermeerdering van die huidige 2,4 kg. Ons sal sodoende sy hand versterk om ?n sinvolle voorlegging aan die Nuwe Groot Baas te maak.
Niemand weet wanneer die Nuwe Wet in werking gestel gaan word nie. Tot dan, is almal beperk tot 2,4kg.
Kol. JJ van Staden se e-pos is: vstadenjj@saps.gov.za
Ek vertrou die e-mail maak vir u sin.
Groete.
HENDRIK SWANEPOEL
LEGALLY ARMED SUID-VRYSTAAT
LEGALLY ARMED SA
TEL: 051-4486235
FAX: 0866246763
Jagters Groete
Alwyn Swart
Namens Die Bestuur Riemland tak"
Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
Alwyn, met verwysing na die volgende punt:
Die Wet van 1956 bepaal dat elke individu net gemagtig is om die totaal van 2,4kg smokeless kruit (minder as 5 blikke) in sy besit te h?.
Die "minder as 5 blikke" puntjie is verkeerd - die wet bepaal dat jy 2.4kg aandryfmiddel in jou besit mag he - dit sluit nie die gewig van die verpakking in nie.
Die blikke aandryfmiddel wat ons vanaf Sonchem aankoop weeg 500gr en dit sluit die blik se gwig in - die blik week op die kop 100gr. Wat in effek beteken dat 'n herlaaier met 400gr aandryfmiddel in elke blik sit.
Dit beteken dus dat 'n herlaaier eintlik 6(ses) blikke aandryfmiddel in sy besit mag he.
Die manne wat die wet moet toepas, pas die wet verkeerdelik toe uit onkunde

Dont tell me, show me......
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
Tegnies is dit waar, die groter prent is egter dat daar nou n moontlikheid is om selfs meer te mag aanhou. Dit gaan baie help vir die manne met die baie kalibers en selfs die wat met verskillende soorte koe?ls skiet in een kaliber
ek vir een kan doen met meer as ses blikke.
Dink hierdie is iets om aandag aan te gee, elke brief gaan n baksteen wees in n nuwe muur
Dink hierdie is iets om aandag aan te gee, elke brief gaan n baksteen wees in n nuwe muur
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
Ek darem self - ek moet amper 200km ry na my naaste wapenwinkel - en die arme man is so bang vir die SAP dat hy my net 4(soms net 2) blikke per dag wil verkoop.
Kom ons hoop die manne gooi hul gewig agter ons
Jaco Goosen
Kom ons hoop die manne gooi hul gewig agter ons
Jaco Goosen
Dont tell me, show me......
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
Ek hoop ook so, ek mag nooit met meer as twee blikke op een dag daar uit nie. Dink hulle is maar baie katvoet vir SAPS deesdae243Songdaug wrote: Ek darem self - ek moet amper 200km ry na my naaste wapenwinkel - en die arme man is so bang vir die SAP dat hy my net 4(soms net 2) blikke per dag wil verkoop.
Kom ons hoop die manne gooi hul gewig agter ons
Jaco Goosen
Die ding van koop 'n hele klomp en laat dit dan by die winkel vir jou uithou is ook nie best practise nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
die hoeveelheid of dit nou 2,4kg is of 20 blikke, is dit per persoon, per adres of per kluis oif per lisensie?
ek glo dit is per persoon. in so n geval kan ek darrem van die blikke as my vrou sin beskou op haar lisensie.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
Goeie middag manne en maninne, ek het die volgende seenwense aan onse Kolonel oorgedra:
Geagte Kol Van Staaden,
Baie dankie eerstens vir u bereidwilligheid om na ons as wetsgehoorsame landsburgers om te sien. Dankie ook dat u die bereidwilligheid openbaar om na ons te luister. Mag u en u geliefdes n geseende en veilige kersfees seisoen beleef.
Ek is beide n toegewyde Jagter asook n toegeweide Sportskut. Soos u weet is dryfmiddel slegs in 500 gram houers beskikbaar. Die hoeveelhed dryfmiddel is 400 gram of 6172.96 grein met die blik wat 100 gram weeg. My teiken geweer is n 7mm Remington wat ek laai met ongeveer 60 grein dryfmiddel (ek het ook n .303 en is in die proses om nog n aantal geweere aan te skaf vir onder andere 3 Gun Shooting, grootwild jag en gevaarlike wild jag) en dit gee my minder as 100 rondtes se dryfmiddel per blik. Net om lading ontwikkeling te doen vir n afstand verg meer dryfmiddel as dit. Ek benodig minstens vyf blikke dryfmiddel net om 400 rondtes te kan herlaai vir die 7mm kaliber. Ander tipes dryfmiddel word vir die verskillende kalibers benodig wat meebring dat ek nie genoeg dryfmiddel mag of kan aanhou nie. Ek sal moet minstens 3 keer op een dag ry om dryfmiddel aan te skaf vir herlaaidoeleindes om sodoende nie die wet te verbreek nie.
Verder kan ek vir oeffening met die 9mm handwapen teen 4.4 grein ladings 1400 rondtes laai per blik en vir een dag se oeffening gebruik ek ongeveer 600 rondtes. Met die Dillon progresiewe herlaaier kan ek gemaklik 600 rondtes per uur herlaai vir die 9mm en kan tot en met 900 rondtes per uur herlaai. Dit beteken ek kan in twee uure se tyd n hele blik S121 of MS200 in rondtes omskakel, en potensieel 6000 rondtes herlaai per dag.
Indien ek nou 3 verskillende handwapens sou besit as n toegewyde sportskut en een handwapen vir self verdediging gaan ek minstens twee soorte drymiddel benodig vir die handwapens, naamlik S121 en MP200/MS200 vir die 9mm en n .357. Vir die 357 word 10 grein dryfmiddel gebruik wat beteken slegs sowat 610 rondtes kan gelaai word per blik.
Soos u kan aflei uit die bogenoemde met slegs een geweer en een handwapen is die praktiese beperking van 2.4Kg drymiddel n ernstige beperking. In die moderne lewe in die 21ste eeu het tegnologie n groot invloed op die wapenbedryf en herlaai van ammunisie gehad. Die gelisensieerde landsburger is n wetsgehoorsaame persoon en daar is nie n wettige manier om drymiddel aan nie-gelisensiierde persoone te verskaf nie, dis alreeds streng onder beheer in gevolge die FCA wetgewing. Ons werk almal voltyds en die kostes verbonde aan die ry (tot 3 keer per dag en almal is nie binne 30km van n handelaar nie) om dryfmiddel te gaan koop en die brandstof verbruik en verlies aan tyd en inkomste is n ernstige probleem. Indien dit uitgeskakel kan word sal daar n baie meer bekostigbaare sport wees en meer mense kan dan die sport beoeffen en geniet.
Dryfmiddels het ongeveer 4.62 MJ/kg energie terwyl brandstof (petrol) ongeveer 45 MJ/kg energie bevat. In n oop spasie verbrand drymiddel (low Explosive) baie oneffektief. Bergings houers word so ontwerp dat dit teen laae druk reeds die ontbrandingsgasse vrylaat, so daar is nie n ontplofffings gevaar nie. Daar is nie dieselfde beperkings op brandstof verpakking as op dryfmiddel verpakkings nie. Dryfmiddels in Amerika en elders word reeds vir dekades algemeen verskeep met n Hazmat koste daaraan verbonde, en dit sonder enige insidente. Ons kan alreeds sonder enige permitte, met slegs n handelaars lisensie tot en met 400Kg drymiddel vervoer. Algemene verpakking elders is 8 Lbs oftewel 3.6 kilogram drymiddel en dit word algemeen vervoer sonder spesiaale permitte of selfs n handelaars permit. Sien asb: http://www.saami.org/specifications_and ... Powder.pdf en ook http://www.alliantpowder.com/getting_st ... dling.aspx
Sien asb ook die volgende" If it were not for the efforts of a handful of men seeing that changes were made, shooters all over the country would now have much greater difficulty obtaining their powders. In 1963 and 1964, Bruce Hodgdon, Ted Curtis, Homer Clark of the Alcan Company, and Dave Wolfe of Wolfe Publishing Company, were successful in persuading the ICC – now the DOT – through exhaustive tests by the Bureau of Explosives to downgrade certain packages of smokeless powder to the much-easier-to-ship “1.4C – Flammable Solid” Classification. As a result, containers under 8 lbs. each and in approved packages of shipments weighing less than 100 net pounds can today be handled by any common carrier, including UPS and FedEx. Previous to this, all Smokeless powders were considered “Class B explosives” for shipping purposes, which is nearly as restrictive as the almost impossible task of transporting black powder." vanaf http://www.hodgdon.com/history.html
By voorbaat dank.
--
Sarel Wagner
+2782 44 00 191
http://www.microafrica.co.za
Lloyd Jones "Sarel, all your predictions came true"

Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- sarel.wagner
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Nov 23, 2012 11:49 am
Re: Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
Ek kry ongelukkig nie die aanhangsel opgelaai nie, seker nog die "crash" nagevolge.
Sal hom later oplaai.
Groetnis
Sal hom later oplaai.
Groetnis
Walther PPQ
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
AA 400
.303 Sporterised
Remington 7mm Rem Mag
Bowtech Patriot
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
Sarel, as daai een nie die laaste spyker in die kis is nie, Dan weet ek nie. Baie goed gestel !!! en Dankie vir die bydrae 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: Nuwe Nasionale Hoof Inspekteur van Ontplofbare Stowwe aangestel
Goeie werk Sarel, dis mooi gestel.
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243