Om te jag of nie te jag?
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Om te jag of nie te jag?
Ek weet ek is op die regte forum.
Ek wil egter die volgende vraag vra voor ek myself beseer.
Die groenes beweer dat vervolging van roofdiere n toename in hul getalle teweeg bring.
Hier moet seker iemand wees wat vir ons n geloofwaardige antwoord kan gee onder watter omstandighede dit wel moontlik is.
Ons weet dat wanneer hulle by gate gepla word dat hulle hul kleintjies meer gereeld skuif om hulle groot te kry.Maar hoe sal hulle besef hierdie lood goete wat in die lig rond vlieg en grondhonde wat hulle soms byt probeer om hul getalle minder te kry en gevolglik moet hulle nou groter werpsels he.Ek het nou geen genetika kennis nie maar volgens my is dit slegs beter lewensomstandighede wat dit veroorsaak. Is daar bewyse dat hulle meer as een werpsel per jaar kan he.
Ek luister graag.

- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Albe(Jaktrap)
As jy genoeg geld betaal word, sal jy ook saam hulle stem al verkrag jy jou eie gewete.
Dit is al hoekom hulle so redeneer, hulle word genoeg betaal.
Boertjie

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Jaktrap
Ek het meer as 20 jaar ondervinding van jakkals jag en is dit absoluut 'n onwaarheid. Dan moet ons voortgaan en cheetahs, luiperds, leeus, wildehonde ens jag om hulle getalle op te kry. (Onlogies) Jakkalse teel een maal 'n jaar. Afhangend van die area kry hulle 3-7 kleintjies. As hulle nie gejag word nie oorleef die kleintjies en grotes en die aanteel begin weer teel. Indien die tefies weer teel en 3-7 kleintjies kry kan jy sien waarheen gaan die getalle agv geen jag. Net soos ons bokke, skape ens, se getalle moet hou binne die drakrag van plase net so moet ons jakkals getalle ook laag hou om nie 'n oorbevolking te kry nie.
Hier is 'n link vir "The Rise of the Mesopredator" 'm wetenskaplike navorsings stuk wat die rede vir die ontploffing van getalle van kleiner roofdiere gee.
http://www.cof.orst.edu/leopold/papers/ ... dators.pdf
Hoop dit help om die groenes se wan-inligting op te klaar en uit te wys.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Baie dankie vir die spoedige antwoord en so uit die perd se bek.
Ek het maar net gewonder of daar nie n klein ou ietsie is wat ek mis nie.
Ja Boertjie. Geld mottifeer mense om snaakse dinge te doen en wonder maar waar die gedagte vandaan kom wat hulle soos soetkoek probeer verkoop.Ek kan sommige boere se gevoel verstaan dat selfs met skiet hulle oorweldig word met die probleem. Moeilik om te dink hoe sou dit lyk indien daar nerens beheer toegepas word nie.
Ek gaan gou eers daardie artikel lees.
Sterkte

- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Jaktrap
Ja, ek is ook uiteindelik op LMF se site verwyder. Jy moet die vraag(jag veroorsaak groter werpsels) hammer.
Sien reeds jy het hom in 'n hoek, kan nie antwoord nie anders neem hulle sy nuwe graad weg. Jaracal is doodreg, drakrag bepaal jakkals aanteel. Ons bepaal die getalle.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Hoe kom n mens op hulle site?
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Hi Taffie
Ek sal maar vrae vra sonder om persoonlik te raak.Ek dink egter dit sal ooknie genoeg wees om nie skielik te verdwyn nie. Wonder wie doen nou die ( bevolkings beheer ) daar op hulle site?
Lekker aand

Hi Boertjie
As jy op Facebook is gaan soek jy net vir Landmark Leopard Foundation en dan sal jy die tragiese storie daar sien.
Moet net nie met deur in die huis val nie anders is jy geban voor jy verskil kon maak.
Probeer dit. Bly net kalm
As jy op Facebook is gaan soek jy net vir Landmark Leopard Foundation en dan sal jy die tragiese storie daar sien.
Moet net nie met deur in die huis val nie anders is jy geban voor jy verskil kon maak.
Probeer dit. Bly net kalm
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Albe
Kan ons nou die bevolking beheer job oorneem daar?

- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Oom Taffie.
Moenie alleen voel nie. Ek is ook geban omdat ek hulle n klomp "poepolle" genoem het.
Ek was maar net eerlik.

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Jaco ,
Maar jy was n bietjie kras met hulle.....Jy moes eerder aan hulle gestel het dat hulle die gedeelte is van die ligaam waar die uitskotreste van van die menslike sisteem uitkom.
Miskien sou hulle dit in n groen lig gesien het en jou dalk n voorsittersposisie aangebied het.
Groetnis

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Taffie, its good to see that JARACAL is still around, I was worried that he had left us. Oom Hein, you are 100% correct, its simple maths: The more food - the numbers increase and their territories get smaller, The more accurate bullets - the numbers go down. To me they do not understand that the larger predators that control the population are not here in the farming areas, We have to perform that role.
Jaco, there is no way that hunting makes them breed faster / more often or even more pups per litter.

9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Die mense daar by ou Bool en kie werk net op emosie.Julle is heeltemal reg dat ons nie hulle koppe gaan draai nie.Hule gee soveel syfers deur wat hoegenaamed nie moontlik is nie net om die stedelinge wat skuldig voel omdat hulle vleis eet se donasies te ontvang.
My pogings daar is om slegs vrae te vra om die ' agshame mensies' n bietjie te laat dink.
Sterkte
Jaktrap
My pogings daar is om slegs vrae te vra om die ' agshame mensies' n bietjie te laat dink.
Sterkte
Jaktrap
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Lyk vir my ons moet meer "poachers" kry om druk op die renoster bevolking te plaas,sodoende sal die renosters mos meer teel,en nie uitwissing in die gesig staar nie. Ai,die groenetjies laat my lekker lag.
Groete
Martin Marais
Groete
Martin Marais
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Hi Martin
Dit klink nogal vir my na n goeie plan.Daai knaap hou nogal daarvan om voor kameras te staan.Dink nie hy sal so braaf wees om dit in die openbaar te se nie.Al die boere wat bietjie sukkel met hulle lampersentasies moet net bietjie onder die skaap skiet in plaas van weglaai.
Sterkte
Jaktrap
Dit klink nogal vir my na n goeie plan.Daai knaap hou nogal daarvan om voor kameras te staan.Dink nie hy sal so braaf wees om dit in die openbaar te se nie.Al die boere wat bietjie sukkel met hulle lampersentasies moet net bietjie onder die skaap skiet in plaas van weglaai.
Sterkte
Jaktrap
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Martin, now you would hit a touchy subject, I would love to hear what he would say to that. I think he would start with " um um um um , ....."
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Eardley
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat Jul 14, 2012 11:58 am
Re: Om te jag of nie te jag?
Ek glo ook nie vir n minuut dat jagtery van hierdie "meso-predators" n "meso-release" sal veroorsaak nie.Dis die hoeveelheid kos wat beskikbaar is.Mak of wild.Dood..eenvoudig.
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Hoekom dink julle die groenes doen nie werklik iets om bv. handel in renoster horing te wettig nie. Ek het gehoor die WWF se jaarlikste inkomste is hier by die $ 200 us dollars, so as daai manne nie geld inkry nie gaan hulle moet blikke skud inni straat. Hierdie groenes boer met emosie en wat is dan nou nie so lekker emosionele onderwerp soos jag nie.
I rest my cases
Daan
I rest my cases
Daan
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Die groenes gee my 'n pyn in my g$$t.
Hulle kerm vreeslik oor jakkals jag. Feit is ons jag die jakkalse omrede die goed iemand se lewensbrood steel. As die jakkals nie die kleinveeboer se voortbestaan bedreig het nie,sou niemand jakkalse gejag het nie.
Kom ons neem byvoorbeeld nou die heuningby. Dit is 'n onskadelike lewende wese,maar almal vervolg hom,die groenes in kluis. Elke motoris landwyd vervolg die arme heuningby. Ry net so paar kilimeter ver op die oop pad met jou motorvoertuig,en hou stil en kyk voor by die sierrooster in. Manne dit is absoluut grusaam. Daar is altyd onskuldige bye wat of dood of erg beseer daar teen die verkoeler vassit. Ek wens so die groenes wil hier begin om voor hul eie deur te vee. Dit is juis hierdie groenes wat honderde kilometers per jaar ry om vergaderings by te woon wat dan ook nou verantwoordelikheid behoort te aanvaar vir die krisis waarin die heuningby homself bevind. Die heuningby staar uitwissing in die gesig.
Dit is ook my persoonlike mening dat 'n lewe 'n lewe is. Daar bestaan geen verskil tussen 'n olifant se lewe of 'n muggie se lewe nie. M.A.W. as dit verkeerd is om 'n olifant dood te maak,dan is dit net so verkeerd om 'n vlieg dood te maak.
Ek wens die anti-jag brigade wil wakker skrik,en eers na die vernietiging wat hulle self saai kyk,en dan die jagters kritiseer.
Vreugde
Martin Marais.

Fanie
Baie dankie,jy praat groot waarheid. Ek voel net dit is ook ons plig om vir hierdie narre uit te wys dat hulle net so "skuldig" is as wat ons is. As ons almal gaan stilbly dan gaan hierdie vyand ons virseker verslaan.
Groete en alles wat mooi is vir die nuwe jaar
Martin Marais.
Baie dankie,jy praat groot waarheid. Ek voel net dit is ook ons plig om vir hierdie narre uit te wys dat hulle net so "skuldig" is as wat ons is. As ons almal gaan stilbly dan gaan hierdie vyand ons virseker verslaan.
Groete en alles wat mooi is vir die nuwe jaar
Martin Marais.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Hierdie is 'n saak van dis-informasie en emosie. Net soos ons ouens emosioneel raak aangesien die mense nie wil he^ ons moet jag nie net so raak hulle emosioneel omdat ons jag. Met emosie kan jy nie redeneer nie en 'n persepsie is die waarheid in die oe" van die persoon wat die persepsie het.
Ek is bestuurder van 'n Privaat Natuur Reservaat en die eienaars is van Engeland. Ek kry met baie oorsese mense wat anti-jag is te doen en het dit niks die ontwapening van ons as Afrikaners nie. Net so is daar baie organisasies wat bloot teen jag en die doodmaak van spesifiek roofdiere. Ons het met hulle te doen gekry op verskeie vergaderings waar ons oor Damage Causing Animals gepraat het. DBV is o.a een van die organisasies.
Dit help nie ons raak emosioneel en wil die persone hier aanvat nie. Hou die gesprek logies, feitelik en op die punt af. "Conspiracy theories" kan in alle gevalle weerle^ word of aangevuur word. Dit is wat dit is 'n "theory"
Groete
Heinrich
Ek is bestuurder van 'n Privaat Natuur Reservaat en die eienaars is van Engeland. Ek kry met baie oorsese mense wat anti-jag is te doen en het dit niks die ontwapening van ons as Afrikaners nie. Net so is daar baie organisasies wat bloot teen jag en die doodmaak van spesifiek roofdiere. Ons het met hulle te doen gekry op verskeie vergaderings waar ons oor Damage Causing Animals gepraat het. DBV is o.a een van die organisasies.
Dit help nie ons raak emosioneel en wil die persone hier aanvat nie. Hou die gesprek logies, feitelik en op die punt af. "Conspiracy theories" kan in alle gevalle weerle^ word of aangevuur word. Dit is wat dit is 'n "theory"
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Om te jag of nie te jag?
Dit was nog altyd moeilik vir mense om te erken as hulle verkeerd opgetree het. Dit is hoekom dit maklik is vir mense om te verdwyn en weer hulle verskyning te maak. Ons moet ons daarop spits om dinge so te laat verander dat ons sulke mense tot verantwoording kan roep.
Die uitspraak in die howe dat die vakbonde verantwoordelik sal wees indien skade voorkom met optredes is 'n goeie voorbeeld van so iets. Ek sal graag 'n aksie teen CapeNature wil begin dat ons hulle amptenare in hulle privaat hoedanigheid ook aanspreeklik kan hou vir hulle optredes en besluite, net so met Land Mark Foundation en ander organisasies. Daar is honderde voorbeelde wat genoem kan word van ondeursigtige optredes en besluite in die laaste tyd is hulle besig of het nou jag in Botswana gestop, jag in Zambie is sover ek weet gestop ens, ens...
Weereens wil ek se^ dit het nie alles te doen met die ontwapening van die Afrikaner nie. Dit is 'n baie wyer prentjie as dit. Die meeste mense word nou in stede groot en verloor dit om in voeling te bly wat in die natuur of op plase gebeur. Jy gaan niemand se siening verander nie want dit is sy persepsie, dit is soos geloof, tensy hy dit wil verander. Ek dink nie jy kan met al die feite in die wereld, Bool Smuts ompraat dat jakkalse gejag kan word nie. So daardie deel hoe hy redeneer is mynsinsiens onlogies. Ons kan dit nie alles toeskryf aan die ontwapening van die Afrikaner nie.
Ek weet daar is duidelik wette wat ons wil ontwapen ens, dit is gedoen in Australie, Engeland, Oosblok lande en te veel ander om te noem.
Daarom dink ek dit is goed om gefokus te bly maar ook om nie alles toe te skryf aan wat ek noem Die "conspiracy theories" nie.

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Om te jag of nie te jag?
Kan n TV span nie genooi word vir n naweek om te sien die skade wat die jakkalse aanrig nie. Hoe die skape en lammers gevang word en so gevreet word. Laat hulle n video opname maak en die skade op tv wys vir jan publiek. Dan kan die rede gewys word hoekom daar gejag moet word op die jakkalse! As mense sien hoe word hulle skaap tjoppies gevang en dit is hoekom dit so duur is sal hulle sommer self n geweer gaan koop en help jakkies skiet.
Ons moet net die regte mense kry om saam te gaan en bewyse lewer van die skade wat aangerig word. Dan sal die mense se oe oop gaan! 50/50 Kan werk, special assignment en nog so paar ander mense.
Wat van die ouens wat die jag opname op band vas le en op die tv wys.
Ons moet net die regte mense kry of kontakte dan sien Bool of pol of wat ookal sy naam is sy g-t!!

Last edited by grumpy on Sun Dec 30, 2012 8:23 pm, edited 1 time in total.
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Om te jag of nie te jag?
miskien moet julle die groenes oortuig om hulle filisofie uit te leef. Laat hulle mekaar uitroei, dan gaan hulle mos meer word ! 
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75