Jaracal Kersfonds Kompetisie 2012

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply

Moet ons die kompetisie oopmaak vir nie lede?

Poll runs till Thu Nov 11, 2055 12:29 pm

Ja
29
60%
Nee
13
27%
Net vir beperkte tyd, byvoorbeeld 2 dae
6
13%
 
Total votes: 48

Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Beretta »

Geluk die no is 190
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Die wenner van Jaracal Hemp en Xbag is dan Hugov
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Die volgende trekking is dan vir Silencer
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Beretta »

Geluk die no is 228
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Beretta

Hierdie nommer behoort aan silent hunting en vra ek dat jy vir ons ander nommer trek aangesien hy gese het as hy wen moet dit oor getrek word
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Is die nommer 228 en nie 288
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

228 behoort aan DWB, baie geluk Deon jy is die wenner van Silencer
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Die laaste nommer wat getrek word is vir Ottoman, asb Beretta
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Beretta »

Jaco die no is 228
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Die eienaar van daardie nommer is DWB, baie geluk
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Beretta, jy kan vir ons die laaste nommer uit hierdie poel trek asb
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Beretta »

Geluk die no is 92
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

no 92 behoort aan Carl wat dan die wenner is van die Ottoman, baie geluk
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Ons breek nou to 19h40 om vir Beretta kans te gee om reg te maak vir volgende trekking, julle kan nou hier post, geluk wens ens tot ek dit weer stop.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by DWB »

Hehehehe, Dankie manne!

Eerste keer in my lewe wat ek iets wen!

Sal nou dalk 'n roer kort vir die outjie  ;D ;D ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Marc »

Baie geluk Deon, Koop nou maar vir jou n 243tjie  ;D

Geluk Carl en Hugo  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Hugov »

Hello Manne.

Jaco as julle wil kan julle die x bag weer in die pot gooi.
aangesien ek reeds een van jou x bags het  ;D ;D
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by DWB »

Jaco en Oom Beretta en Silent Hunter,

Ek gaan julle dinge nou so bietjie deurmekaar krap.

Ek waardeer dit ongelooflik baie, maar dit voel nie vir my reg dat ek die knaldemper neem nie, ek hou te veel van my oop visiere en gaan hom nie kan benut nie.

So hiermee gooi ek hom terug in die trekking en hoop dat hy iemand anders baie gelukkig sal maak!

Sal julle asb nog 'n nommer vir iemand trek!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by DWB »

Hugov wrote: Hello Manne.

Jaco as julle wil kan julle die x bag weer in die pot gooi.
aangesien ek reeds een van jou x bags het  ;D ;D
Groete H
Hahahaha, mooi Hugo! SNAP soos hulle sal s?!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Terwyl ons wag om die finale trekkings te doen kan ek seker se die persoon wat die meeste kaartjies gekoop het is Hugov en wen hy daarvoor nog 'n Xbag en 'n Jaracal hoed :laugh:
Last edited by Jakkalsgat on Mon Dec 17, 2012 7:36 pm, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Hugov »

Whoo hoo as iemand n x rest kort pm  my ek verkoop hulle cheap hehehehe.

Jaco so kan jy dan asb altwee die x rests in die pot sit.
Dankie man, is seker hulle sal mooi maak vir ander manne ook!!!
lyk regtig na n lekker rest.
Cheers H
Last edited by Hugov on Mon Dec 17, 2012 7:40 pm, edited 1 time in total.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Ek vra data lmal nou weer vir ons kans gee om trekking vir grootprys te doen
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Die trekking vir groot prys gaan as volg gebeur vir elke 4 kaartjies wat jy gekoop het kry jy een kans om aan die trekking deel te neem
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Daar is 'n totaal van 104 kaartjies wat in hoed gegooi word

[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... _13131.jpg[/img]
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Beretta gaan nou uit hierdie 104 kaartjies vier ons 10 finaliste trek, Beretta as jy reg is kan jy vir ons 10 nommers trek, ek gaan nie die name bekend maak nie maar slegs as die wenner se kaartjie getrek is sal wenner bekend gemaak word. Beretta gaan voort
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Post Reply