Koning van die erdwurms

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Koning van die erdwurms

Post by Frikkiedbr »

Port Elizabeth. ? Sommige vissermanne spog met die grootte van hul vangs, maar Lourens Grondkoning van Steytlerville is nie een van hulle nie.

Grondkoning spog eerder met die grootte van sy aas: ?l 2 m daarvan! Di? bobaas-hengelaar vertel die Grootrivier se babers en karp staan tou om hul tande eerste in die reuse-erdwurms op sy hoek te slaan.

?Die geheim is om die stukkie wurm nog lewendig op die hoek te ryg sodat die vis voel hy jag sy prooi. As hy dan in die proses moet sterwe, is dit vir hom ?n troos dat hy darem besig was met ?n jagtog.?

Grondkoning het ges? die onlangse swaar re?n in die Karoo het die wurms beh??rlik aan?t loop. Hulle is nes gewone erdwurms, maar veel, veel langer.

Hulle is ook nie ?rals nie.

? ?n Mens moet weet presies waar om vir hulle te loop soek. Jan Tamboer, die ?? wurm-man, het my na sy eie hand die kuns geleer.

?Aan die begin het ek hulle aanhoudend met my graaf middeldeur gesteek, maar Jan het my gewys hoe om hulle stukkie vir stukkie vir stukkie uit hul l?plekkies te ryg.

?Hulle seil heel mak hier rond, veral by die lekker donker grond van die gholfbaan. Hulle probeer ook om ?n onverklaarbare rede die teerpad oorsteek en word dan pap gery.?

D?s nie die soort dood wat Grondkoning wil h? die wurms moet sterf nie en daarom loop hy die afgelope twee weke met ?n blik en wurms versamel. Hy hervestig hulle in die beddings in sy tuin.

Hy is al bekend om sy lang, dik wurms en ernstige vissermanne kom van oral om by hom te koop.

?My geheim is geduld ? met die wurmvangery ?n met hengel. Doen die dinge stadig en rustig en jou sukses is gewaarborg.?

Image
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Koning van die erdwurms

Post by Eugene »

Daai is 'n ordentlike ertie!!!!  :o :o :o
Aim small, miss small
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Koning van die erdwurms

Post by BLOK »

Destyds toe ek nog in Ingeland gebly het, was daar ook heelwat van die ou groot monsters gewees. Baie keer ook gekry hulle steek die pad oor.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Koning van die erdwurms

Post by Marc »

Waaaaaat  :o :o :o :o :o :o

Daai lyk my eerder na erdslange  ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Koning van die erdwurms

Post by Freddie101 »

Hier in die Oos Kaap se berge wemel dit van hulle. Na goeie reens sien mens hulle baie oor die pad beweeg. Sal fotos opsit as hulle weer rondloop.
yol bolsun
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Koning van die erdwurms

Post by johnny »

het eenkeer so n wurm in snikhete somersdag bo op n berg gekry waar dit kurkdroog was, kon dit glad nie versttan nie.

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Bunz
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am

Re: Koning van die erdwurms

Post by Bunz »

Dag se

Jho maar dis mase erdwurms daai.  Eerste keer wat ek dit sien.  Kan lekker spog met daai 2 langs die vis water.  As hulle vra watse aas het jy gebring dan se jy 2 erdwurm.  Hulle gaan dink jy is mal en jou uit lag tot jy daai oukies uit haal en wys.

Groete Nicky
Gaan vir Goud of bly by die huis
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Koning van die erdwurms

Post by visstok »

Bunz, die probleem le nie by die uithaal en wys nie, die probleem le by die oprol en terug sit!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Bunz
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am

Re: Koning van die erdwurms

Post by Bunz »

Dag se

Ja nee Alex dit is soos jy daar se.  Lmga.

Groete Nicky
Gaan vir Goud of bly by die huis
Post Reply