Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Goie dag
Wil bietjie hoor ek wil een of ander tyd n jag geweer koop maar wil een koop wat jy als mee kan doen. Ek hou nogals van die 243.
Wil bietjie hoor ek wil een of ander tyd n jag geweer koop maar wil een koop wat jy als mee kan doen. Ek hou nogals van die 243.
Gaan vir Goud of bly by die huis
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Jong, ek het self gestoei met daai vraag so paar jaar terug.
Ek het besluit op 375 ruger, jy kan hom 200gr koeels laai vir lekker plat skiet en 300gr koeels vir as jy bosveld jag doen.
Anders sal ek aanraai kyk na 30-06 of 308. Daar is maar 'n paar boere deesdae wat jou nie laat jag op hulle plase as jy nie 'n 30 kaliber het nie.
Groete en lekker soek!

ek soek nog wapens...
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Ek hou nogal van die idee van die 325 WSM. Hy behoort my te kan regsien tot en met eland. Ek het nog nooit iets groter as dit geskiet nie.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Ja dis eintlik n vraag wat jy jouself kan antwoord om te gaan skiet met verskillende gewere. Hoop maar ek kies die regte ene.
Gaan vir Goud of bly by die huis
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Hallo Bunz
Ek het so twee jaar terug ook met die vraag gesit. Na telke gesprekke met baie ingeligte manne het ek op die 300wm besluit. Magtig, dis 'n lekker kaliber. Darem nog nie 'n blou willie doodie bees met hom verloor nie.
Groete
Douw

LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Lyk my jy wil nou gholf gaan speel met een stok.
- Vurkster
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Mon Jul 11, 2011 9:07 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Skootplasing skootplasing skootplasing!!!!!!
.22-250 rem. Ruger M77 mark II
.308 win. CZ mod 550 lux
.308 win. CZ mod 550 lux
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Bunz,
Watse wild soort wil jy meestal jag?
Is dit bos of vlakte jag? Watter area?
Gaan jy groot 5 jag?
Die beste is om te begin op die boonste vrae en dan kan ons dalk beter advies gee.
Watse wild soort wil jy meestal jag?
Is dit bos of vlakte jag? Watter area?
Gaan jy groot 5 jag?
Die beste is om te begin op die boonste vrae en dan kan ons dalk beter advies gee.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Die een wat ek het, vir alles tot en met eland, die 300Hondsdol Hond, alles groter gebruik ek mos sommer die 204Ruger, "Speed Kills"
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Sal later van tyd andeer gewere ook kry maar vir eers moet ek begin met een tot ek n ander kan koop. So dit is eintlik soos jy se golf speel met een stok. Maar mens moet iewers begin. En liewers ek het n geweer wat als kan doen.
Gaan vir Goud of bly by die huis
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Gaan meestal op oop vlakstes jag. Glo nie baie in die bos nie. Moet van n jakkals tot en met n Eland kan skiet.
Gaan vir Goud of bly by die huis
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Dan sal ek na die 300H&H of die 300WSM kyk. Maar dit is bietjie overkill vir jakkals. Maar dit gee jou die ideale verskoning om later 'n .243 of .223 aan te skaf
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
FCLoretz wrote: Dan sal ek na die 300H&H of die 300WSM kyk. Maar dit is bietjie overkill vir jakkals. Maar dit gee jou die ideale verskoning om later 'n .243 of .223 aan te skaf
300H&H is wat ek vir baie lank gebruik het vir alles en jakkals roep. 150g Nosler BT's teen 3212fps, vra maar hier is n paar manne wat weet wat maak hy met n jakkals.
Virseker sal ek voorstel een van die 300's
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
300WSM verseker!!!!
Flip
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Bunz wrote: Ek hou nogals van die 243.
Nie n sleg kaliber nie, al ding van hom is hy is nie bedoel vir ons groter bok spesies nie. Heeltemal te klein vir b.bees, eland, groot kudu bul ens. Die dat meeste manne vir n alles geweer die .3kalibers aanbeveel.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
300WSM
Goed, beter, 6millimeter!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Iets soos n vyf hout (30-06), dan kan jy darem put ook met hom!!Bunz wrote: Sal later van tyd andeer gewere ook kry maar vir eers moet ek begin met een tot ek n ander kan koop. So dit is eintlik soos jy se golf speel met een stok. Maar mens moet iewers begin. En liewers ek het n geweer wat als kan doen.
Last edited by Louis Kriel on Mon Dec 10, 2012 11:22 am, edited 1 time in total.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
375Ruger of 375AI
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Man kry vir jou n .303 met lekker army fmj rondtes jy kan als platskiet met hom tot n olifant 
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Sonder dangerous game: 300 wsm
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
die 300 H&H het net iets spesiaals aan hom
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
Ja, daai vlak skouers en kwaai bodytaper is so lelik, dat dit eintlik spesiaal is.Swys14 wrote: die 300 H&H het net iets spesiaals aan hom
Goed, beter, 6millimeter!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
haha ai Geno die manne verstaan nie vooruitgang nie....Geno wrote:Ja, daai vlak skouers en kwaai bodytaper is so lelik, dat dit eintlik spesiaal is.Swys14 wrote: die 300 H&H het net iets spesiaals aan hom![]()
Grappie Blok.
Eerste roer. Magnums gaan jou swak skut maak vra my het op 15 met een begin jag as primere wapen. So geflich amper die ou langs my raak geskiet.
7 x64 of (al wil ek nie) 30-0kwes
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: Watse geweer sal julle verkies om mee te jag (geweer wat jy als mee kan doen)?
30-06 of 375h&h of ruger
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243