Wie het al by Erfnis dam gevang en wat was die grootse karp wat jy gevang het?
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Wie het al by Erfnis dam gevang en wat was die grootse karp wat jy gevang het?
Myne was 15kg karp met n voermaak plek op 180m
Last edited by Bunz on Mon Dec 10, 2012 8:12 am, edited 1 time in total.
Gaan vir Goud of bly by die huis
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wie het al by Ernis dam gevang en wat was die grootse karp wat jy gevang het?
Bunz, Erfnis dam, hahahaha! My grootste karp was 7kg daar, voerplek op 250m. Die Oom wat saam was het n 13kg gevang en 2 grootbek geelvisse van 5kg en 7kg en my vriend n 24kg baber. Daai dam het mooi vis
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Bunz
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Aug 21, 2012 11:10 am
Re: Wie het al by Erfnis dam gevang en wat was die grootse karp wat jy gevang het?
Ek gaan vang meestal daar. Ek het nog nooit onder n 6kg karp daar gevang nie en die dam is bekend vir sy grootes. Behalwe as jy nou hier voor rond poer poer.
Gaan vir Goud of bly by die huis
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Wie het al by Ernis dam gevang en wat was die grootse karp wat jy gevang het?
Ek het vir 'n paar jaar op Theunissen gebly en gereeld daar gevang, grootste karp wat ons daar gevang het was 12kg maar by 'n boer op sy plaas en dan geelvis was dink ek 4kg babers is nie groot nie maar altyd lekker dam om te vang. Daar is ook maar paar snaakse karakters wat daar uithang.
Groete
Jaco
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wie het al by Erfnis dam gevang en wat was die grootse karp wat jy gevang het?
Oom Jaco, daai snaakse karakters, was dit nie dalk goose nie.....
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
Re: Wie het al by Erfnis dam gevang en wat was die grootse karp wat jy gevang het?
visstok
hoekom dink jy ek is snaaks, toe ek nog i laaitie was en in welkom gebly het het die ouman ons altyd soontoe gevat om te vang ma hy het nooit iets gevang nie. hy het altyd net gesit en dop en die ouens met die bote met die kettie geskiet met sinkers as hulle oor ons lyne ry

Howzit Kwaggas, kom ons gel biekie!