geweersmit opleiding
- HJ Prinsloo
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Wed Aug 29, 2012 2:33 pm
geweersmit opleiding
Halo
Ek wil net graag weet of enige iemand van julle weet waar kan 'n mens u geweersmit opleidings kursus doen?? As enige iemand inligting daaroor het, asb deel dit...
Baie dankie

-
Danie Lombard .243
Re: geweersmit opleiding
HJ
Sover my kennis strek is daar nie so 'n kursus nie. Jy sal by 'n geweersmid moet gaan werk en 'n vakleerlingskap by die smid moet doen en na in diens opleiding jou trade test moet doen.
Sover my kennis strek is daar nie so 'n kursus nie. Jy sal by 'n geweersmid moet gaan werk en 'n vakleerlingskap by die smid moet doen en na in diens opleiding jou trade test moet doen.
- HJ Prinsloo
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Wed Aug 29, 2012 2:33 pm
Re: geweersmit opleiding
Danie
Baie dankie vir die inligting, sal veseker so iets wil aanpak.
Lekker aand

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: geweersmit opleiding
HJ
Op hierdie stadium is dit weer 'n aambag wat die moeitewerd(betalend) is om te verkry - ek sien jy is nog lekker jonk - as julle 'n plaaslike Wapensmid op jul dorp het, gaan praat met die man, bied jou hulp aan en lig hom in wat jou voornemens is.
Spandeer soveel moontlik van jou vrye tyd in die shop en leer gewere - leer om gewere te praat en leer herlaai.
Daar l? 'n blink toekoms voor vir 'n jong man soos jy wat bereid is om hard te werk(hierdie is harde maar baie lekker werk).
Iets om teen te waak:
* Skiet en gewere is 'n sosiale ding - waak daarteen om drank deel te maak van jou mondering(as jy net 1 bier saammet 5 verskillende klie?nt drink siit jy met 5 nugter klie?nte en 1 dronk smid)
Sterkte en voorspoed.
Jaco

Dont tell me, show me......
- HJ Prinsloo
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Wed Aug 29, 2012 2:33 pm
Re: geweersmit opleiding
Halo
Ek weet nou nie of ek moet oom se nie, maar ek is op die oomblik in bloemfontein en sover ek weet is hier 'n paar geweersmede ( afr nou nie my beste punte nie) en ek sal graag wil praat met iemand en dan maak soos oom gese het.. Dit is beslis iets wat ek wil doen in my lewe voorentoe... Oom weet nie dal van iemand nie?? Ek weet van oom gerrie coetzee en ek sal by hom 'n draai gaan maak waneer ek kaans kry...
Baie danki
Ek weet nou nie of ek moet oom se nie, maar ek is op die oomblik in bloemfontein en sover ek weet is hier 'n paar geweersmede ( afr nou nie my beste punte nie) en ek sal graag wil praat met iemand en dan maak soos oom gese het.. Dit is beslis iets wat ek wil doen in my lewe voorentoe... Oom weet nie dal van iemand nie?? Ek weet van oom gerrie coetzee en ek sal by hom 'n draai gaan maak waneer ek kaans kry...
Baie danki
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: geweersmit opleiding
HJ
Ek is defnitief nie 'n oom nie - Jaco sal doen. Jy kan vir Gerrie probeer ja, ek weet hy het appies in opleiding en dan kan jy ook vir Kevin Healy by Bloemfiontein Custom Rifles probeer.
Ek ken albei persoonlik en hulle is regtig nie onaangename manne nie - maar ek kan jou waarborg hulle gaan jou laat hard werk, daar is nie genoeg geweersmede vir al die werk in die land nie - jy gaan half vinnig moet leer.
Net 'n voorstel: Dit sal jou natuurlik nie skade doen om by 'n Ingeneurs firma in te skakel en bietjie opleiding op draaibanke, freesmasjiene en sweismasjiene op te doen nie. So bietjie houdwerk agtergrong kan natuurlik ook nie skade doen nie. Jy kan selfs sover gaan en kwalifiseer as 'n Tool-and -Die maker". Meeste wapensmede wat deur Musgrave opgelei is moes eers as Tool-and-die Makers leer en het dan as Wapensmede gekwalifiseer. Ek self is 'n gekwallifiseerde Pas en draaier - al wat my daarvan weerhou om te gaan trade test skryf as Wapensmid is die feit dat ek nie hou van kolfbou nie - ek sal 'n uitgerofte en ingelate kolf afwerk en "finish" maar ek het net nie die liefde om 'n blok hout te vat en 'n kolf uit hom te bou nie.
Sterkte en geniet elke oomblik.

baie danki sal dan nie weer oom se nie. ek het al op 'n draai bank gewerek en ken darm al die meeste van sweiswerk af maar ek kort maar nog 'n bietjie afronding maar ek sal sorg dat ek dit dan ook agter die rug kry voor ek een van hulle nader. die tool-and-die maker, waar sal ek so 'n kursus kan doen? ek hou gelukkig baie van houtwerk en sal dit seker naie geniet. ek is net nie so geleerd met die moeiliker werk van dit nie.
baie dankie ek wardeur al jou raad en voorstelle.

Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: geweersmit opleiding
HJ,
Daar is nog 'n opsie vir jou aangesien jy nog jonk is. SAPS of Weermag. Doen Wapesmid trade deur hulle. Kos jou niks behalwe vir die paar jaar wat jy trade doen. Wens ek het dit gedoen in my vorige SAPS lewe.

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: geweersmit opleiding
Jaco,
Jy het goeie raad ontvang om dalk eers te kwalifiseer as gereedskapmaker (tool & die maker). Hier gaan jy leer oor presisie masjinering wat uiters noodsaaklik is in geweersmid beroep. Jy sal ook leer van toleransies, verwysingsvlakke, metaalsterktes, afwerking, metrologie(meetkunde) en die verskeie gereedskap stukke.
Ek is n ou Musgrave man en het 20jaar vir hulle gewerk. Die vaktoets is deur ons ontwikkel om aan geweerbouers & wapensmede die gellentheid te bied om ook n erkende kwalifikasie te verwerf. Dit gaan ook baie in jou guns tel as jy kunssinnig is aangesien die bou van pasmaak gewere verseker n vorm van kuns is.
Dit is n edel beroep en ek stem saam met van die advies wat jy reeds ontvang het, weet net nie of n army guntiffy jou gaan toerus nie. Baie belangrik........jy moet groot belangstelling he en HONGER wees, sukses volg daarna.
Sterkte met jou loopbaan

n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: geweersmit opleiding
Was 'n paar weke gelede in kontak met johan (Sr. Member). Hy het onlangs 'n kursus as geweersmit voltooi. Glo hy sal kan raad gee.
-
Sterkgrond
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Apr 04, 2017 4:20 pm
Re: geweersmit opleiding
More manne,
Ek is nou ook sommer geinspireer.
Weet julle dalk of daar ook van die kursusse in Namibiee aangebied word, of sal ek die selfde raad volg as wat julle vir HJ gegee het?

470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: geweersmit opleiding
Belangstelling en aanleg is die grootste vereistes