ek was gisteraand uit om te gaan roep. die wind was effens besig rigting noord noord-oos. ek het n jakkals langs die pad gepiets wat lekker staan en gluur het na die jong springbokkies. so n km weg het ek in n vleiland begin roep.die senuwees was maar redelik aan vlarde ,want op die buurplaas was iemand besig en dit het geklink na ww3. ek kon n groot kat inkry tot op so 150m, en het sy ingewande verwyder met n 130gr sst. so 20 min later het ek nog n jakkals omgedop.
ek het met klein springbokkie geroep en dit het op die plaas lekker gewerk.
agterna het ek vir die plaas voorman 3 'iron pigs' geskiet.die goed is vervuil op die plaas.
mag julle almal se jakkalse val waar julle wil.
desember skiet
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: desember skiet
Mooi gemaak.
Jy moet net nie die "iron pigs" met staalpunte skiet nie,die vonke kan die gras aan die brand steek
Jy moet daai "iron pigs" afskeer,dan het jy baie staalwol. Soek dan 'n ou tannie wat goeie breiwerk kan doen en gee vir haar die staalwol sodat sy vir jou 'n nuwe voertuig kan brei

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: desember skiet
N Koe?lvaste baadjie of is dit nou punt?????? 
-
stan man
Re: desember skiet
in die vrystaat het ons puntvaste baadjies.
en n nuwe bakkie sal goed werk .stuur my net die aunty se besonderhede wat hom kan brei.ek het n mooi 302 v8 wat sy kan inbrei.
en n nuwe bakkie sal goed werk .stuur my net die aunty se besonderhede wat hom kan brei.ek het n mooi 302 v8 wat sy kan inbrei.