Wie in SA hou Timney snellers aan vir Howa?
Ek soek dringend vir een.
timney vir Howa
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: timney vir Howa
My howa het n beter sneller as my cz550. Hoekom wil jy hom vervang?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: timney vir Howa
rudib
Die Howa snellers is regtig grend, myne breek op so .6 pond en ook sommer soos glas. Maar sal as jy die een wil verruil of smous belangstel.
Mooiloop
Die Howa snellers is regtig grend, myne breek op so .6 pond en ook sommer soos glas. Maar sal as jy die een wil verruil of smous belangstel.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: timney vir Howa
Ek het reeds 2 timneys in my Howa's. Soek een vir n vriend.
As jy dink die howa het lekker sneller, moet jy die timney probeer.
As jy dink die howa het lekker sneller, moet jy die timney probeer.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: timney vir Howa
Ja, ek weet die timney's is baie goed. 'n Vriend van my maak darie Howa snellers ook darem skietbaar met so verstellenkie heir en daar met so vyltjie.
Mooiloop
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: timney vir Howa
Huntonline en Nicholas Yale
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: timney vir Howa
My verwysingsraamwerk is my cz550 wat n "set" trigger het wat super lig is. My ander geweer LE303 se sneller is ... wel gangbaar! Nee hy is super sleg, n timney is seker maar die oplossing vir hom.rudib wrote: Ek het reeds 2 timneys in my Howa's. Soek een vir n vriend.
As jy dink die howa het lekker sneller, moet jy die timney probeer.![]()
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: timney vir Howa
Dankie Jacque222, het hom gekry by Nicholas Yale 
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: timney vir Howa
Piet-skiet
EK wou jou nog vra oor daardie Howa snellers.
Lyk of hulle staal wou gespaar het. Ek sal eerder Timney opsit. Dis maar my 2c.
EK wou jou nog vra oor daardie Howa snellers.
Lyk of hulle staal wou gespaar het. Ek sal eerder Timney opsit. Dis maar my 2c.
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: timney vir Howa
Hi Piet, na die dikte.
Maar sien die nuwe Weatherby lyk en voel identies met die snellers.
Die aksie voel lekker glad, maar toe ek die sneller ''voel'' toe voel dit pieperig in vergelyking met die res van die geweer.
As daai buffel storm en 'n ou het die safety op vergeet, gaan jy die sneller beslis afbreek.