Mounting 'n pasgebore olifant

Post Reply
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Mounting 'n pasgebore olifant

Post by WingsandThings »

Gedink dis tyd dat mense sien hoeveel werk in mounting in gaan. hier is stap vir stap soos ek die pasgebore olifantjie opgestop het. skuus, die kwaliteit van die fotos is nie great nie

Hier begin ons met die vel,klaar deur al die prosesse
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_0818.jpg[/img]
Die stert, voor
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_0819.jpg[/img]
en na dit ingesit is
[img width=360 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_0821.jpg[/img]
Die slurp voor
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 819_01.jpg[/img]
en na dit ingesit is
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_0825.jpg[/img]
HIer is die Fiblre glass earlines wat gebruik word om die kraakbeen in die oor te vervang
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_0900.jpg[/img]
en na dit ingesit is
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_0931.jpg[/img]
Die vrom, wat gemaak is. Die karkas was gebruik om 'n deathcast te maak, wat gebruik is om die vorm te maak
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_0931.jpg[/img]
Vel op, reg om toegewerk te word
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_0932.jpg[/img]
Begin nou al amper soos olifant lyk, besig om toe te werk
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_1213.jpg[/img]
Klaar toegewerk, nou beign die shaping en die vel in posisie kry, dis die tydvat deel
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_1452.jpg[/img]
Die oe voor ingesit is, gemaak deur ons by hunters and collectors
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_1558.jpg[/img]
die oog ingesit en geshape
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 558_01.jpg[/img]
Die pasgebore baba looie
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 0_1649.jpg[/img]
Klaar vir die dag,nou net die droog word en af finish.
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 647_01.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 648_01.jpg[/img]
Hoop julle het dit interessant gevind:D
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by Herman Venter »

Baie nice! Sal graag die eind produk wil sien!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by WingsandThings »

Sal kyk of ek foto het en post as ek dit kry
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by spekieries »

Vlerkies en dinge

Baie insiggewend. Mens besef nie hoeveel rekonstruksie gedoen moet word nie.

Die titel van die stukkie het my laat frons. Nogal dubbelsinnig. Ek dog die Pilansberg Renosters kry hulle wraak vanwe? die jong bronstige Kruger bulletjies wat so skade gemaak het in die verlede.

Sal ook graag die finale produk wil sien.

Groete
Sako308
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:18 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by Sako308 »

Great werk!  Ek is eintlik baie onkundig oor wat die werk behels en het die fotos baie geniet.

Sien uit na nog fotos van interessante projekte.

Vriendelike groete


Mike
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by WingsandThings »

:)bly as julle dit interessant vind
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by Jacquesb »

Lyk goed!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by grumpy »

Ek het 3 Blesbok velle wat moet gaan vir looi. Naweek geskiet.
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by WingsandThings »

oasis tanning, of kwiktan, albei uitstekend ma oasis se pryse baie goed. hoop dit was 'n lekker jag grumpy
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by grumpy »

Dankie en was n lekker jag saam met Jakkals Gat!! Ek het al met Afrikan Tannery te doen gehad. Die man het seuns se bokvelle gedoen wat saam met my gaan jag het. Elke jaar probeer en n kind vat vir n jag. Ek het nou my oog op n jong seun in n rolstoel. So nou kyk ek rond vir n plek waar ons kan geen waar dit redelik maklik sal gaan vir die kind ook. Sal n ouer moet saam vat wat weet hoe om hom te hanteer en wt sy behoeftes is.

Wil probeer die velle more daar kry om gedoen te word.
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by WingsandThings »

Dis nice van jou, het onlangs by Hunters and Collectors 'n impala gedoen vir 'n blinde ou wat met boog geskiet het. Hy wou by wees die dag wat ons die impala gemount het om te "sien"wat ons doen. was nogal 'n ervaring.
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za
Legends Africa Taxidermy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by Legends Africa Taxidermy »

Surina,
JJ se dit lyk baie cool, wanneer het julle die kleintjie ingekry?
Voel nou sommer jaloers dat jy so iets gekry het...
Van
Marius en JJ
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by WingsandThings »

:) marius en JJ
het hom seker so 2 jaar terug gedoen.  Hy was 2 maande vroeg gebore en het net onder die 50 kg geweeg. Het nog een gedoen so 5 jaar terug wat 2 dae oud was so ek kan brag en se ek het al 2 olifant "full mounts" gedoen :P
Last edited by WingsandThings on Thu Nov 29, 2012 7:13 pm, edited 1 time in total.
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za
Legends Africa Taxidermy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by Legends Africa Taxidermy »

Hahah Surina,
jou lucky ding...
Maar baba ollies tel nie as full mounts nie LOL.
SE MY GOU WAT IS DIE WEB ADRES SE NAAM WAAR ONS NOU WEER DIE FOTOS LAAI OM HIER OP TE SIT ???
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by WingsandThings »

photobucket
;D
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by WingsandThings »

:) Na 'n helse gesoek het ek dit gekry, die eind produk.

[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 319_01.jpg[/img]
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by Pvdw »

Dis nou insiggewend om te sien.

Ek het die post nou in 5 min deurgelees maar hoe lank vat die hele proses julle. Ek dink meeste van ons besef vie watse tyd rowende werk dit vir julle is nie.

Baie mooi ollie daai. Glo die klie?nt gaan baie tevrede wees 8) 8)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
WingsandThings
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by WingsandThings »

Peet, ons wag tydperk is omtrent 9 maande, ons doen +- 900-1000 trofees per jaar. dis moeilik om te se hoe lank die proses vat. DIt gebeur in verskillende fases, maar as 'n taksidermis jou belowe onder 3 maande wagtyd, vat jy jou bok en hardloop.
Envy is counting someone else's blessings

http://www.huntersandcollectors.co.za
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Mounting 'n pasgebore olifant

Post by RUPERT »

WingsandThings wrote: :) Na 'n helse gesoek het ek dit gekry, die eind produk.

[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 319_01.jpg[/img]
Dit is nou regtig iets spesiaal om te he.Ek is seeker as jy daai mount voor n kind sit sal hulle dink jy kan met hom speel so realisties lyk dit.

Baie mooi werk
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Post Reply