Jaracal Kersfonds Kompetisie 2012

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply

Moet ons die kompetisie oopmaak vir nie lede?

Poll runs till Thu Nov 11, 2055 12:29 pm

Ja
29
60%
Nee
13
27%
Net vir beperkte tyd, byvoorbeeld 2 dae
6
13%
 
Total votes: 48

User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Lourens Potgieter »

Ek kan ook eers 14 Desember bydra..payday, woohoo!Hoop net dis nie te laat nie????
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Nee wat manne julle klomp staatsamptenare sal nog 'n kansie kry tot die 17de. ;)

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Geno »

Ek het sopas 'n vo?ltjie hoor fluit dat daar 'n GROOT prys geskenk is. Julle manne sal di? een like!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Spanner »

My kaartjies is gekoop - kom ons hou die ding aan die gang.  ;D

Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by FHM »

Geno wrote: Ek het sopas 'n vo?ltjie hoor fluit dat daar 'n GROOT prys geskenk is. Julle manne sal di? een like!
Geno, ruk daai  voeltjie se gatvere uit dat hy gesels - vertel meer!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Goed Jaracalars

Hierdie kompetisie het so pas 'n kinkel gekry:

Marius Barnard van Thwane Safaris Africa : http://www.thwanesafarisafrica.com/

het 'n prys geskenk aan 'n gelukkige wenner maar sal slegs deelnemers wat 4 (vier) en meer kaartjies koop in aanmerking kom vir hierdie prys terwyl die ander pryse deur enige persoon gewen kan word. Hierdie reel van 4 kaartjies is nodig a.g.v van die feit dat die prys ongeveer R 10 000 werd is.

Pryse is dan nou as volg:

Groot Prys:

2 x Blouwildebeeste 
2 x Rooibokke
2 x nagte verblyf vir 2 jagters (selfcatering) in hierdie 5 ster Lodge

Slegs vroulike diere mag gejag word.

Hierdie prys kan opgeeis word by Marius Barnard self en sal die kontak besonderhede bekend gemaak word aan die einde van die kompetisie. Hierdie pakket sal die wenners gedurende die 2013 jagseisoen kan jag en moet die wenner self reel vir datums wat beskikbaar is. Hierdie jagplaas hanteer slegs buitelandse jagters en kan die wenner homself gelukkig ag.

Volgende pryse bly dieselfde:

1ste prys - 500mm x 700mm Ottoman
2de prys - Jaracal Hemp en Xbag
3de prys - X bag

Die persoon wat die meeste kaartjies koop kry Jaracal hoed.

Die trekking sal as volg geskied:

Alle kaartjies word saam gegooi en trekking vir die kleiner pryse word gedoen van 3de af op, daarna word almal wat 4 en meer kaartjies gekoop het 'n kaartjie per 4 toegeken en word die wenner van die Grootprys hieruit getrek.

Manne gaan groot, hierdie is pragtige pryse en klink vir my na 'n lekker kersgeskenk van pa aan pa

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Beretta »

Daar is hy manne julle sal nie spyt wees nie hierdie is n spog plaas.  Dankie Marius jy is n baie vry gewige man met met n goele hart. KOOP DIE KAARTJIES MANNE
Beretta
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Frederik »

Dit is nou baie gaaf  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by DWB »

Dit lyk na 'n bakgat spog plaas!

Net een vraag, waar is dit!?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Lourens Potgieter »

Baie groot  :o :o :o

DIS nou 'n prys.....kudo's vir Marius!!!
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Eugene »

DWB wrote: Dit lyk na 'n bakgat spog plaas!

Net een vraag, waar is dit!?
Amerika!  :angel: :angel: :angel:
Aim small, miss small
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Beretta »

Steenbokpan koop die tickets manne
Beretta
Beretta se dogter
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Dec 04, 2012 8:58 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Beretta se dogter »

Hi manne!

Die plaas is in Ellisras naby die Steenbokpan area...

Sien Oom Beretta en sy dogter kan reel!!!

Leke dag
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by DWB »

Nou na als wat BLOK ons vertel het wonder ek watse mooi klere en vleiende taktiek jy gebruik het  ;D ;D ;D ;D

Welkom hier!

Na ek nou al so baie kaartjies gekoop het gaan ek wegkruip voor jou va kan skiet  ;D ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by VdWalt »

Hallo Berretta se dogter, welkom hier.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Nickvn »

Ai ai ai.....
Sit ek nou en huil agter die rekenaar. Eers lees ek die lysie van die kinders en van die vier du Plessis kinders wat niks het nie. En dan waar die ander items soos groente saad, pantoffels onderklere, ens wil he...... En ek wil graag n groter scopes en ander fancy goed he...... Dit maak my hart so seer om ons kinders so te sien deur die lewe gaan.

Ek moes toe eers n draai loop om my self te compose sodat ek kan sien om te tik.

Nou kom ek terug en lees van die groot hartigheid van Marius. Marius mag jy geseend wees deur jou skenking aan die kinders. Nou eers weer n draai geloop want ek kan nie die sleutelbord sien nie........

Nou hang dit van ons af om hierdie wonderlike inisiatief te ondersteun en vir hierdie kinder n seen te wees vir Kersfees. Dankie aan jule almal.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Beretta se dogter wrote: Hi manne!

Die plaas is in Ellisras naby die Steenbokpan area...

Sien Oom Beretta en sy dogter kan reel!!!

Leke dag
Baie dankie aan julle albei vir hierdie reel van die prys asook aan Marius

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Beretta »

Jaco
Dankie vir jou moeite ek is seker daar gaan baie smiles op baie gesigte wees.  Dit is seker al wat tel. Ek weet hierdie is n groot site wat deur n groot man nl Jaracal begin is dankie vir hom. En al die lede dit is great om hier te wees.
Beretta
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Sarelss »

Hi Jaco,
lyk baie goed dankie. Sal ook deur lys van behoeftes werk. My ouers bly op Nylstroom, en my vroulief was ook in daardie huis gewees.
Het betaling vir 'n paar kaarjies gedoen.
mooi dag
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by namhunt »

Jaco

Gebruik ons nog daai rekening nommer wat jy beskikbaar gestel het?

Groete
Daan
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by grumpy »

Oe ee eee!!

Oom Beretta, jy leer nie die dogter mooi nie. Laat sy haar gaan voorstel!! Sy weet sy moet mates ens gee en van haar verwag ons darem n foto!!! ;D ;D

Grumpy >:(
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Jakkalsgat »

Daan

Ons bly op daai rekening

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
At308
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by At308 »

My tien kaartjies is gekoop, en betaal.  Bewys van betaling aan Jaco ge epos.

As julle manne daai hoed wil he, gaan jy 11 kaartjies moet koop!  ;D ;D

Ek weet dis nie vir almal moontlik nie, maar vir die wat kan, dis lekker om te gee manne en ek glo dit kom altyd op een of ander manier terug na 'n mens toe.

Groete,

Attie
Last edited by At308 on Tue Dec 04, 2012 5:17 pm, edited 1 time in total.
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by DawieKotze »

Aan Oom Beretta se dogter.............

Nou re?l asb ook so 'n plekkie vir ons manne hier naby die Kaap  ;D ;D ;D

Ek grap sommer!! Baie goeie inisiatief en aan al die manne (en dogters) wat dit re?l....KUDUS!!!

Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie

Post by Spanner »

D?ksels manne, nadat ek Nick se mail gelees het, het ek ook self weer deur daai lang lys van benodighede gaan lees... en ook maar swaar gesluk aan die knop in my keel !  :'(  Ons het soveel om voor dankbaar te wees !  Ek skroom nie om sommer R500 by 'n geweerwinkel te spandeer op goed wat ek "nie regtig nodig" het nie, en daai kinders het niks. Ek het nog 'n paar kaartjies gaan koop.  ;D

Miskien kan Jaco die name van die ouens wat kwalifiseer om in aamerking te kom vir die jag "lucky-draw" hier publiseer - as aansporing vir die manne wat nog gaan kwalifiseer ! ;D

Goeie inisiatief k?rels - knap gedaan aan almal wat reegs iets bygedra het.

Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Post Reply