300wsm
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
300wsm
Goeie dag aan almal
Ek soek so bietjie hulp met bogenoemde kaliber, het nog nooit vir die 300wsm gelaai nie.
Help my asb min en maks vir S365 en 165gr koeel
Dop - Nosler custom
Kruit - S365
Koeel - 165gr Speer
Slagdop - CCI magnum
Loop lente 24 duim
Loop twist 1:10
Het nog nie die geweer nie so kan nog nie totale patroon lente gee nie
Groete Fanie Nel

- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 300wsm
Fanie, hier is inligting wat ek vir die 300wsm gekry het by Somchem. Begin maar by die min. lading.
Hoop dit help.
"Pieter
Ongelukkig toets Somchem nie die 300WSM kaliber nie.(sien kennisgewings hieronder veral punt 3)
Ek kan egter vir jou 'n riglyn verskaf, gebaseer op berekeninge and oorsese bronne met dryfmiddels soortgelyk aan Somchem.
Kaliber: 300WSM
Dryfmiddel: S365 ( die enigste dryfmiddel in die Somchem reeks wat goed sal werk).
Projektiel massa: 150 grein
Begin lading: 64.0grein (2900-3000vt/p/sek)
Maksimum lading: 71.2grein(3200-3300vt/p/sek)
Projektiel massa: 165/8grein
Begin lading: 61.0grein (2900-3000vt/p/sek)
Maksimum lading: 68.0grein(3100-3200vt/p/sek)
Projektiel massa: 180grein
Begin lading: 60.0grein (2700-2800vt/p/sek)
Maksimum lading: 67.0grein(2950-3050vt/p/sek)
Projektiel massa: 200grein
Begin lading: 56.0grein (2500-2600vt/p/sek)
Maksimum lading: 63.0grein(2800-2900vt/p/sek)
NEEM KENNIS!!
1. Begin altyd laai by die voorgestelde minimum lading. Laai dan versigtig meer in inkremente van 1.5 tot 2% van die nominale lading terwyl versigtig gelet word op enige druktekens(platgedrukte ontsteker, slot wat moeilik oopmaak ens).
2. Somchem aanvaar geen aanspreeklikheid, uitdruklik of stilswyend, vir skade of beserings wat spruit uit, of beweer word, voortspruit uit die gebruik van die inligting soos verskaf nie.
3. Wanneer die spesifieke kaliber nie getoets word deur Somchem nie sal dit duidelik aangedui word. In sulke gevalle word die inligting van soortgelyke oorsese dryfmiddels gebruik as riglyn. ( LW! Dryfmiddels is nooit ekwivalent nie). Hierdie tipe vergelyking is dan gebaseer op vreemde bronne en moet sodanig hanteer en verstaan word. Somchem verseker dat ruim veiligheids faktore in sulke gevalle ingebou word met die voorgestelde minimum lading.
4. Maksimum waardes:
4.1. Indien snelheid gemeet kan word moet die maksimum gepubliseerde snelheid waarde nie oorskry word nie.
4.2. Indien snelheid nie gemeet kan word nie moet die maksimum gepubliseerde lading nie oorskry word nie
Groete
Manie Johannes"

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 300wsm
Baie dankie vir die inligting Pieter, wardeer
Groete Fanie
Groete Fanie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300wsm
Witpiet, gee 'n bietjie laai data op jou 300WSM.
Ek het vanoggend weer met 'n geweersmit gepraat en hy is vol lof vir die outjie. Sal seker 150gr klas koeels uit my 1:13" twist loop {24"} teen so 3150 fps skiet?
Ek het nou al baie na die 300WM gekyk maar hy gaan te lank wees vir my aksie.

- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: 300wsm
Ludwig, help asb gou bietjie. wat sal dit behels om die 300wm te laat omskakel na 300wsm? Kan dit bv op 'n ouer geweer gedoen word? Hoe werk die proses?
My loop het nou al 'n hele paar skote deur en wil graag weet of sit die moeite werd sal wees.

Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300wsm
Ludwig, as ek reg onthou is die node spoed op 'n 155gr en 24" loop hier om en by 3150 fps op die WSM en vir die WM so 50 fps vinniger.
Ek weet net nie of ek my 308W moet prysgee hiervoor nie aangesien ek darem nog so bietjie FTR ook met die 308 kan skiet. As dit 'n nuwe geweer moet sal dit eerder 'n 7mm-300WSM wees
Ek weet net nie of ek my 308W moet prysgee hiervoor nie aangesien ek darem nog so bietjie FTR ook met die 308 kan skiet. As dit 'n nuwe geweer moet sal dit eerder 'n 7mm-300WSM wees
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: 300wsm
Dankie Ludwig dit maak beter sin. Ek het gehoop ek kan die loop se lewe bietjie rek deur die keel oor te sny. Dis 'n agtkantige custom musgrave loop en hy het ma bietjie sentimentele waarde.Ludwig wrote: Nuweseun, as daar genoeg nok spasie op die loop is (as jy dieselfde loop wil hou), kan die geweer se kamer net oorgesny word met 'n WSM reamer. Boltface is dieselfde, so daar is geen werk nodig nie. Glo nie jy sal veel aan die magasyn hoef te verander nie, maar mens sal moet kyk. So eintlik baie min werk wat so omska'keling behels. As jou loop reeds op sy einde is, kan jy eerder 'n loop vervanging doen, en dan saam met dit, die nuwe kamer van die 300WSM laat sny. Iets wat ek beslis baie sterk oorweeg sodra my 300WM 'n nuwe loop moet kry.
Ek waardeer.
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: 300wsm
Fanie,
Het jy al 'n goeie lading gekry vir die 300wsm. My een maat het nou sy goedkeuring gekry en laat bou nou vir hom een. Hy sal nie vreeslik tyd h? om te speel voor hy gaan jag nie. Het jy eenige inligting wat jy kan deel?
Dankie
Danie

30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 300wsm
Hello Danie
Ek nog nie tyd gehad vir lekker speel nie. Ek het goeie resultate gekry met 165gr speer voor 63gr S365 lot 59. Het ongelukkig nooit die lading oor chrony geskiet nie. Lot 59 raak toe op koop vir my nuwe kruit lot 63 en daar is die akuraatheid wat ek gekry het weg, skiet vreeslik bont Begin toe vout soek sien toe hier op die forum S365 lot 63 is die selfde as S355. Skiet toe oor chrony Spoed wissel toe so rondom 2950fps. Skiet nou met daai S365 lot 63 met 165gr nosler bt voor 63.5gr teen 3050fps, het nog nie tyd gehad vir groep skiet nie, net ingestel lyk heel goed het nog niks mis geskiet nie.
Groete Fanie
Ek nog nie tyd gehad vir lekker speel nie. Ek het goeie resultate gekry met 165gr speer voor 63gr S365 lot 59. Het ongelukkig nooit die lading oor chrony geskiet nie. Lot 59 raak toe op koop vir my nuwe kruit lot 63 en daar is die akuraatheid wat ek gekry het weg, skiet vreeslik bont Begin toe vout soek sien toe hier op die forum S365 lot 63 is die selfde as S355. Skiet toe oor chrony Spoed wissel toe so rondom 2950fps. Skiet nou met daai S365 lot 63 met 165gr nosler bt voor 63.5gr teen 3050fps, het nog nie tyd gehad vir groep skiet nie, net ingestel lyk heel goed het nog niks mis geskiet nie.
Groete Fanie
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: 300wsm
Dankie Fanie, dit sal al help. Die man se skouer kan nie wag om daai geweer te voel nie.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: 300wsm
Hallo 300wsm vriende
Ek het vanmiddag rak ammo getoets.
Nosler Custom Accubond 180gr.
Spoed:2967---2971---2973---2964---2970---2985--gem:2971.6
TPL oor 10 rondtes presies 71.22
Groeperring: 25mm op 100m
Dop kapasiteit:80.7 gr
Groete
Flip

.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action